Jakkalsgat Safaris 2015
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Jakkalsgat Safaris 2015
More al die jagters
Soos julle kan sien is Jakkalsgat se 1ste pryslys vir 2015 reeds beskikbaar.
Ons het soos in die verlede baie Springbokke om te jag en hierdie jaar ook 'n goeie klomp Gemsbokke.
Hoop ek sien julle in die jagveld.
Groete
Jaco Stander

Last edited by Jakkalsgat on Fri Jan 09, 2015 2:55 pm, edited 1 time in total.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dit lyk baie goed. Ek sien daar word gepraat van Gazella, waar is dit? ken nie daardie wereld nie. 
-
vernon
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
More Jaco
Mail asb die pryslys vir my, ek kan nie die Image oopmaak nie
vernonsteyn@flysaa.com
Groete
Vernon
Mail asb die pryslys vir my, ek kan nie die Image oopmaak nie
vernonsteyn@flysaa.com
Groete
Vernon
- DanieDuP
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
More Jaco
Sal jy asb ook vir my die pryslys mail en ook beskikbare datums wat julle nog oop het.
danie.duplessis@archsoftware.co.za
Groetnis
Danie
Sal jy asb ook vir my die pryslys mail en ook beskikbare datums wat julle nog oop het.
danie.duplessis@archsoftware.co.za
Groetnis
Danie
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Nee wat, het laas seisoen SWB en rooihartebeeste vir die helfte van daai pryse skiet!
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baas
So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?
Groete
Jaco
So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?
Groete
Jaco
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pmJakkalsgat wrote:Baas
So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?
Groete
Jaco
klink doos n mose bargain
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
SwedeSwede wrote:Dit lyk baie goed. Ek sien daar word gepraat van Gazella, waar is dit? ken nie daardie wereld nie.
Hierdie plaas is naby aan Orania in die Noordkaap.
Groete
Jaco
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Hi Jakkalsgat stuur asb vir my ook die pryslys en datums wat nog oop is.
hein@superkos.co.za
Baie dankie
Groete
Hein
hein@superkos.co.za
Baie dankie
Groete
Hein
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Nee wat Jaco, ek kan so duur vir vleis betaal nie. AS jy n 70kg hartebees skiet kos hy R50 /kg voor bewerking! dan kan man maar eerder skaap vleis koop!
Sorry Jaco
Hoe is dit dat n gemsbok en hartebees amper die selfde prys is?
Sorry Jaco
Hoe is dit dat n gemsbok en hartebees amper die selfde prys is?
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Jaco , lyk na n baie mooi plek daai van jou!
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Jaco, dit lyk baie goed.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baie dankie nou weet ek ookJakkalsgat wrote:SwedeSwede wrote:Dit lyk baie goed. Ek sien daar word gepraat van Gazella, waar is dit? ken nie daardie wereld nie.
Hierdie plaas is naby aan Orania in die Noordkaap.
Groete
Jaco
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baasbaas wrote:Nee wat Jaco, ek kan so duur vir vleis betaal nie. AS jy n 70kg hartebees skiet kos hy R50 /kg voor bewerking! dan kan man maar eerder skaap vleis koop!
Sorry Jaco
Hoe is dit dat n gemsbok en hartebees amper die selfde prys is?
Ek stem saam dit is grof vir vir RHB maar om een of ander rede is hulle maar duur en veral in die Noordkaap waar hulle en SWB nie natuurlik in die streek voorkom nie maar ek kan ook vir jou se dat hier baie mooi trofeediere ook is teen dieselfde prys. Ek stem saam met jou daar behoort redelike verskil te wees in prys tussen Gemsbok en RHB maar onthou dat Gemsbokke maar in die Noordkaap voorkom en maklik hier aanpas en aanteel.
As jy in die stad is kom maak 'n draai by Shell Garage in Benaderylaan dan gesels ons oor koppie koffie oor die redes vir hoe pryse. Pasop net die mense kla oor my petrol pryse ook, koffie is darem verniet.
Frederik
Baie dankie, hier spesifiek het ons nie pryse verhoog nie en addisionele 850ha is toegespan.
Haan
Ek stuur vir jou die pryse.
Groete
Jaco
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Jaco, hoe ver uit PTA is dit presies en sluit jou pryse VAT in ? Hoe word die jagte gedoen ek het nou pryslys gekry van 'n plek wat se net bakkie jag. Ek gee nie om oor bakkie jag nie maar om lekker te bekruip as daar kans is, is altyd lekker.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baie dankie Jaco ek praat solank met die manne.
Groete
Hein
Groete
Hein
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Ja kyk Jaco oor petrol pryse wil n man nie eeres praat nie!
Was vanoggend daar verby, as ek geweet het het ek gestop vir daai koppie boeretroos!
baie dankie vir die uitnodiging sal verse4ker by jou kom draai maak.
Groete
Riaan
Was vanoggend daar verby, as ek geweet het het ek gestop vir daai koppie boeretroos!
baie dankie vir die uitnodiging sal verse4ker by jou kom draai maak.
Groete
Riaan
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dit moet n baie baie goeie bargain wees om so beskryf te word...F.L.A.S.H wrote:Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pmJakkalsgat wrote:Baas
So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?
Groete
Jaco![]()
![]()
klink doos n mose bargain
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dewald, ek wou nou net se. Ek gaan saam as alles sommer so by die prys ingesluit isPappabeer wrote:Dit moet n baie baie goeie bargain wees om so beskryf te word...F.L.A.S.H wrote:Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pmJakkalsgat wrote:Baas
So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?
Groete
Jaco![]()
![]()
klink doos n mose bargain
Veiligheid eerste manne!
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Pappabeer , dink ons maat flash het so n spel foutjie begaan,
hahahahahahaha,
Maar ja pierre, ek gaan ook saam as al daai ingesluit is!
Kyk manne 1 ou spel foutjie kan n man in die sop laat beland, hoop nie sy frou sien dit nie.
hahahahahaha
hahahahahahaha,
Maar ja pierre, ek gaan ook saam as al daai ingesluit is!
Kyk manne 1 ou spel foutjie kan n man in die sop laat beland, hoop nie sy frou sien dit nie.
hahahahahaha
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Eish nou manne hokai so betjie, eks maar nog hetemal te snot kop om n vrou te hebaas wrote:Pappabeer , dink ons maat flash het so n spel foutjie begaan,
hahahahahahaha,
Maar ja pierre, ek gaan ook saam as al daai ingesluit is!
Kyk manne 1 ou spel foutjie kan n man in die sop laat beland, hoop nie sy frou sien dit nie.
hahahahahaha
maar ja manne ek vra onverskooning, my spel in Afrikaans is maar twak, maar daai was n lekker groot boeboe
mooiloop manne
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
more Jaco
Daai website link van jou kry n man nie op google op gespoor nie.
Daai website link van jou kry n man nie op google op gespoor nie.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
-
baas
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dankie Jaco
Sal nog by jou kom koffie drink.
Sal nog by jou kom koffie drink.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Riaan Botha
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Nog so paar naweke oop en baie Gemsbokke en Springbokke beskikbaar.