Jakkalsgat Safaris 2015

User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Jakkalsgat Safaris 2015

Post by Jakkalsgat »

More al die jagters

Soos julle kan sien is Jakkalsgat se 1ste pryslys vir 2015 reeds beskikbaar.

Ons het soos in die verlede baie Springbokke om te jag en hierdie jaar ook 'n goeie klomp Gemsbokke.

Hoop ek sien julle in die jagveld.

Groete
Jaco Stander
Last edited by Jakkalsgat on Fri Jan 09, 2015 2:55 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Swede »

Dit lyk baie goed. Ek sien daar word gepraat van Gazella, waar is dit? ken nie daardie wereld nie. ;D
vernon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by vernon »

More Jaco

Mail asb die pryslys vir my, ek kan nie die Image oopmaak nie

vernonsteyn@flysaa.com

Groete
Vernon
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by DanieDuP »

More Jaco

Sal jy asb ook vir my die pryslys mail en ook beskikbare datums wat julle nog oop het.

danie.duplessis@archsoftware.co.za

Groetnis

Danie
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by baas »

Nee wat, het laas seisoen SWB en rooihartebeeste vir die helfte van daai pryse skiet!
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Jakkalsgat »

Baas

So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?

Groete
Jaco
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by F.L.A.S.H »

Jakkalsgat wrote:Baas

So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?

Groete
Jaco
Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pm ;D ;)

klink doos n mose bargain
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Jakkalsgat »

Swede wrote:Dit lyk baie goed. Ek sien daar word gepraat van Gazella, waar is dit? ken nie daardie wereld nie. ;D
Swede

Hierdie plaas is naby aan Orania in die Noordkaap.

Groete
Jaco
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Hein (Haan) »

Hi Jakkalsgat stuur asb vir my ook die pryslys en datums wat nog oop is.
hein@superkos.co.za
Baie dankie
Groete
Hein
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by baas »

Nee wat Jaco, ek kan so duur vir vleis betaal nie. AS jy n 70kg hartebees skiet kos hy R50 /kg voor bewerking! dan kan man maar eerder skaap vleis koop!
Sorry Jaco

Hoe is dit dat n gemsbok en hartebees amper die selfde prys is?
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by baas »

Jaco , lyk na n baie mooi plek daai van jou!
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Frederik »

Jaco, dit lyk baie goed.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Swede »

Jakkalsgat wrote:
Swede wrote:Dit lyk baie goed. Ek sien daar word gepraat van Gazella, waar is dit? ken nie daardie wereld nie. ;D
Swede

Hierdie plaas is naby aan Orania in die Noordkaap.

Groete
Jaco
Baie dankie nou weet ek ook ;D
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Jakkalsgat »

baas wrote:Nee wat Jaco, ek kan so duur vir vleis betaal nie. AS jy n 70kg hartebees skiet kos hy R50 /kg voor bewerking! dan kan man maar eerder skaap vleis koop!
Sorry Jaco

Hoe is dit dat n gemsbok en hartebees amper die selfde prys is?
Baas

Ek stem saam dit is grof vir vir RHB maar om een of ander rede is hulle maar duur en veral in die Noordkaap waar hulle en SWB nie natuurlik in die streek voorkom nie maar ek kan ook vir jou se dat hier baie mooi trofeediere ook is teen dieselfde prys. Ek stem saam met jou daar behoort redelike verskil te wees in prys tussen Gemsbok en RHB maar onthou dat Gemsbokke maar in die Noordkaap voorkom en maklik hier aanpas en aanteel.

As jy in die stad is kom maak 'n draai by Shell Garage in Benaderylaan dan gesels ons oor koppie koffie oor die redes vir hoe pryse. Pasop net die mense kla oor my petrol pryse ook, koffie is darem verniet.

Frederik

Baie dankie, hier spesifiek het ons nie pryse verhoog nie en addisionele 850ha is toegespan.

Haan

Ek stuur vir jou die pryse.

Groete
Jaco
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Frederik »

Jaco, hoe ver uit PTA is dit presies en sluit jou pryse VAT in ? Hoe word die jagte gedoen ek het nou pryslys gekry van 'n plek wat se net bakkie jag. Ek gee nie om oor bakkie jag nie maar om lekker te bekruip as daar kans is, is altyd lekker.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Hein (Haan) »

Baie dankie Jaco ek praat solank met die manne.
Groete
Hein
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by baas »

Ja kyk Jaco oor petrol pryse wil n man nie eeres praat nie!
Was vanoggend daar verby, as ek geweet het het ek gestop vir daai koppie boeretroos!
baie dankie vir die uitnodiging sal verse4ker by jou kom draai maak.

Groete
Riaan
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Pappabeer »

F.L.A.S.H wrote:
Jakkalsgat wrote:Baas

So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?

Groete
Jaco
Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pm ;D ;)

klink doos n mose bargain
Dit moet n baie baie goeie bargain wees om so beskryf te word...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by BRNO (Pierre) »

Pappabeer wrote:
F.L.A.S.H wrote:
Jakkalsgat wrote:Baas

So ek kan dan aanvaar ek hoef seker nie vir jou naweek oop te hou nie?

Groete
Jaco
Maar baas kan asb die jag plek se details vir my pm ;D ;)

klink doos n mose bargain
Dit moet n baie baie goeie bargain wees om so beskryf te word...
Dewald, ek wou nou net se. Ek gaan saam as alles sommer so by die prys ingesluit is :laugh:
Veiligheid eerste manne!
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by baas »

Pappabeer , dink ons maat flash het so n spel foutjie begaan,
hahahahahahaha,

Maar ja pierre, ek gaan ook saam as al daai ingesluit is!

Kyk manne 1 ou spel foutjie kan n man in die sop laat beland, hoop nie sy frou sien dit nie.
hahahahahaha
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by F.L.A.S.H »

baas wrote:Pappabeer , dink ons maat flash het so n spel foutjie begaan,
hahahahahahaha,

Maar ja pierre, ek gaan ook saam as al daai ingesluit is!

Kyk manne 1 ou spel foutjie kan n man in die sop laat beland, hoop nie sy frou sien dit nie.
hahahahahaha
Eish nou manne hokai so betjie, eks maar nog hetemal te snot kop om n vrou te he :P hehe

maar ja manne ek vra onverskooning, my spel in Afrikaans is maar twak, maar daai was n lekker groot boeboe ;D eks net bly om te sien eks nog nie in baie nonsens nie lol..

mooiloop manne
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by baas »

more Jaco

Daai website link van jou kry n man nie op google op gespoor nie.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Jakkalsgat »

baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by baas »

Dankie Jaco

Sal nog by jou kom koffie drink.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jakkalsgat Safaris 2014

Post by Jakkalsgat »

Nog so paar naweke oop en baie Gemsbokke en Springbokke beskikbaar.
Post Reply