Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Marc »

Voorspoed vir julle ook Wouter, mag die n besonderse jaar wees vir jou en ook vir Jaracal ! My nuwe jaars voorneme is as volg: Die gaan n groot jaar wees...en as hy nie self wil nie dan maak ons hom so !!!

Dankie vir die strop trek, dis nooit lekker nie maar dog nodig. Ek self gaan bietjie kan verlof vat, nou dat al die normale mense terug gaan werk toe ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by BRNO (Pierre) »

BRNO (Pierre) wrote:Dit is vir my absoluut verk@k dat hier nog nie so onderwerp begin is nie. Nou word dit deur die high jacker generaal begin. Sterkte Jaco. Ek reken jy gaan hier met jouself gesels, aangesien niemand op die forum homself uitleen tot die gedrag waarvoor jy nou vra nie.
Ek het hierdie meer spottenderwys geskryf, maar wil dit graag terug trek, aangesien dit verseker nie in die gees van jaracal geskryf is nie, en ek reken ook dat Jakalsgat meer male as ander, in die belang van die forum optree.

Voorspoedige 2014!!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by douw »

Kan iemand my asb raad gee? Ek wil weet hoe om 'n kappie op 'n "e" te sit, ek werk tans op my skootrekenaar. Op die gewone rekenaar, is dit maklik.

Ek wil nie raas kry oor ek dalk wil se(met 'n kappie op) "jou ma se moer, koffie is lekker" in stede wou ek eintlik se(met 'n kappie) "jou ma se(met kappie), moerkoffie is lekker.

Groete
Douw
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Johan Nel »

Douw,
Mens gebruik "Character Map". Tik "Character Map" in op die "search" funksie van jou rekenaar tov programme en leers. Daar kan jy die karakter selekteer, "copy" en "paste" waar jy dit wil hê.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by KalahariKlong »

Hou alt in terwyl jy dan 136 tik en los dan alt.

Dankie Wouter, voorspoedige jaar vir jou ook en alles wat mooi is.
Dankie vir die ingryp by die onsmaaklikheid.

Groete
KK
Last edited by KalahariKlong on Sun Jan 05, 2014 7:49 pm, edited 1 time in total.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by douw »

KalahariKlong wrote:Hou alt in terwyl jy dan 136 tik en los dan alt.

Dankie Wouter, voorsoedige jaar vir jou ook en alles wat mooi is.

Groete
KK
Dit werk nie op die skootrekenaar nie. Die ding het slegs boonste nommers, nie "keypad" soos gewone rekenaar nie.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by douw »

Johan Nel wrote:Douw,
Mens gebruik "Character Map". Tik "Character Map" in op die "search" funksie van jou rekenaar tov programme en leers. Daar kan jy die karakter selekteer, "copy" en "paste" waar jy dit wil hê.
Groete,
JHN
Ek dink dit is nou geleë om te sê: "Baie dankie"
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Johan Nel »

douw wrote:

Plesier Douw,
Ek sit ook met 'n skootrekenaar. Ludwich het die proses, in beter detail as ek, iewers op 'n vorige post uiteengesit.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Carl »

Douw sommige skootrekenaars het so keypad in blou op dan moet jy 'n 2nd function key druk en alt 136.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1093
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Dries Skiet »

èêëöü JIPPEEEEEEEEEE!!!!! Nou kan ek ook spel...... Johan Nel jou doring!!!!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Johan Nel »

Dries Skiet wrote:èêëöü JIPPEEEEEEEEEE!!!!! Nou kan ek ook spel...... Johan Nel jou doring!!!!
Dries dis regtig maar Ludwich wat die bedanking moet kry. Hy het die verduideliking oorspronklik op 'n post hier op die forum gesit. Ek is egter bly dat dit vir jou ook tot hulp is.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by JACQUES BOTHA »

Wonder wie gaan duie curriebeker die jaar wen of is die hijack nie goed genoeg nie of is dit n braaksel wat se u mnr Jaco???
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Capt. Yoda »

http://www.rugby15.co.za/wp-content/uploads/2011/04/Jake-White1.jpg

+

http://www.el33tonline.com/wp-content/uploads/2012/08/23570.jpg

=

http://www.theepochtimes.com/n2/images/stories/large/2009/10/12/88079340.jpg
http://images.supersport.com/2013/9/Currie-Cup-trophyG300.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Cobus(Cobb) »

Fikkit manne......Arme Jaco, die ou is in almal se scope kruishare.....toemaar Jaco, ek laaik jou nog
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Stefan764 »

Nee wat, Jaco is groot en sterk genoeg...

Lekker JB!! Goed om jou weer te sien!

Sharks Groete
Stef
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Geno »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 18#p343180
Frikkiedbr wrote:fotjites
:o
Watse ding is fotjites? Kan mens dit eet?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by win270 »

Hang af hoe honger jy is!!! Nee, ek weet nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by JACQUES BOTHA »

Jaco
Het jy nie n lekker vlakvark wors resep nie--sonder knoffel of sonde gerook smaak ek wil nie russian of kabernossie smaak proe nie.
Iets soos pikante kaaswors of verkwikkende vars room en spenasie wors nie?
Kan mens nie n chakalaka vlakvarkwors probeer nie?
Is daar iemand wat kan help asb --of dalk buffel fillet met room mushrooms en so titseltjie kaas en oester of mossels in nie..
Kom in Jaco kom in!!!
Greetings
Jacques
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by James Wilson »

JB, vra maar net vir my
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Jakkalsgat »

JACQUES BOTHA wrote:Jaco
Het jy nie n lekker vlakvark wors resep nie--sonder knoffel of sonde gerook smaak ek wil nie russian of kabernossie smaak proe nie.
Iets soos pikante kaaswors of verkwikkende vars room en spenasie wors nie?
Kan mens nie n chakalaka vlakvarkwors probeer nie?
Is daar iemand wat kan help asb --of dalk buffel fillet met room mushrooms en so titseltjie kaas en oester of mossels in nie..
Kom in Jaco kom in!!!
Greetings
Jacques
Jou Spenasie en kaas wors is by my, nie gerook maar ongelukkig sal daar maar bietjie knoffel in wees. Ek het gewonder of ons nie een moet probeer met peppadew in nie? Ongelukkig nog geen buffel fillet nie maar ek verkies bloukaas en slakke saam met my buffelfillet. Maak net eers seker dat jy fillet besprinkel met olyfolie en asyn voordat jy dit rol in gemaalde seesout en swartpepermengsel, laat staan dan op yskasrak vir 2 ure voordat jy dit op matige vuur rolbraai.

Groete
Jaco
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by JACQUES BOTHA »

Dankie Jaco
Jy het nou die resepte en ek het hout--laat waai want die bier word koud
Ek luister graag vir die datum vir die fillet--en swem sonder om siek te word die keer
Enjoy
JB
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Jakkalsgat »

JACQUES BOTHA wrote:Dankie Jaco
Jy het nou die resepte en ek het hout--laat waai want die bier word koud
Ek luister graag vir die datum vir die fillet--en swem sonder om siek te word die keer
Enjoy
JB
Jy bring net nie van daai proe-soos-pis hout vir my om op te braai nie.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by Frikkiedbr »

Geno wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 18#p343180
Frikkiedbr wrote:fotjites
:o
Watse ding is fotjites? Kan mens dit eet?
Ja nee ek wou sien as iemand dit gaan raak lees :o
Mooi so Geno 100% vir jou ++>:
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by VdWalt »

of

100% vir my ook?
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hijacking en ander braaksels

Post by douw »

Jakkalsgat wrote:
JACQUES BOTHA wrote:Jaco
Het jy nie n lekker vlakvark wors resep nie--sonder knoffel of sonde gerook smaak ek wil nie russian of kabernossie smaak proe nie.
Iets soos pikante kaaswors of verkwikkende vars room en spenasie wors nie?
Kan mens nie n chakalaka vlakvarkwors probeer nie?
Is daar iemand wat kan help asb --of dalk buffel fillet met room mushrooms en so titseltjie kaas en oester of mossels in nie..
Kom in Jaco kom in!!!
Greetings
Jacques
Jou Spenasie en kaas wors is by my, nie gerook maar ongelukkig sal daar maar bietjie knoffel in wees. Ek het gewonder of ons nie een moet probeer met peppadew in nie? Ongelukkig nog geen buffel fillet nie maar ek verkies bloukaas en slakke saam met my buffelfillet. Maak net eers seker dat jy fillet besprinkel met olyfolie en asyn voordat jy dit rol in gemaalde seesout en swartpepermengsel, laat staan dan op yskasrak vir 2 ure voordat jy dit op matige vuur rolbraai.

Groete
Jaco
Hoe werk die storie nou, braaksels en fillet? Hulle pas nie so lekker bymekaar nie >:+
Post Reply