Dankie vir die strop trek, dis nooit lekker nie maar dog nodig. Ek self gaan bietjie kan verlof vat, nou dat al die normale mense terug gaan werk toe
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Voorspoed vir julle ook Wouter, mag die n besonderse jaar wees vir jou en ook vir Jaracal ! My nuwe jaars voorneme is as volg: Die gaan n groot jaar wees...en as hy nie self wil nie dan maak ons hom so !!!
Dankie vir die strop trek, dis nooit lekker nie maar dog nodig. Ek self gaan bietjie kan verlof vat, nou dat al die normale mense terug gaan werk toe
Dankie vir die strop trek, dis nooit lekker nie maar dog nodig. Ek self gaan bietjie kan verlof vat, nou dat al die normale mense terug gaan werk toe
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Ek het hierdie meer spottenderwys geskryf, maar wil dit graag terug trek, aangesien dit verseker nie in die gees van jaracal geskryf is nie, en ek reken ook dat Jakalsgat meer male as ander, in die belang van die forum optree.BRNO (Pierre) wrote:Dit is vir my absoluut verk@k dat hier nog nie so onderwerp begin is nie. Nou word dit deur die high jacker generaal begin. Sterkte Jaco. Ek reken jy gaan hier met jouself gesels, aangesien niemand op die forum homself uitleen tot die gedrag waarvoor jy nou vra nie.
Voorspoedige 2014!!
Veiligheid eerste manne!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Kan iemand my asb raad gee? Ek wil weet hoe om 'n kappie op 'n "e" te sit, ek werk tans op my skootrekenaar. Op die gewone rekenaar, is dit maklik.
Ek wil nie raas kry oor ek dalk wil se(met 'n kappie op) "jou ma se moer, koffie is lekker" in stede wou ek eintlik se(met 'n kappie) "jou ma se(met kappie), moerkoffie is lekker.
Groete
Douw
Ek wil nie raas kry oor ek dalk wil se(met 'n kappie op) "jou ma se moer, koffie is lekker" in stede wou ek eintlik se(met 'n kappie) "jou ma se(met kappie), moerkoffie is lekker.
Groete
Douw
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Douw,
Mens gebruik "Character Map". Tik "Character Map" in op die "search" funksie van jou rekenaar tov programme en leers. Daar kan jy die karakter selekteer, "copy" en "paste" waar jy dit wil hê.
Groete,
JHN

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Hou alt in terwyl jy dan 136 tik en los dan alt.
Dankie Wouter, voorspoedige jaar vir jou ook en alles wat mooi is.
Dankie vir die ingryp by die onsmaaklikheid.
Groete
KK
Dankie Wouter, voorspoedige jaar vir jou ook en alles wat mooi is.
Dankie vir die ingryp by die onsmaaklikheid.
Groete
KK
Last edited by KalahariKlong on Sun Jan 05, 2014 7:49 pm, edited 1 time in total.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Dit werk nie op die skootrekenaar nie. Die ding het slegs boonste nommers, nie "keypad" soos gewone rekenaar nie.KalahariKlong wrote:Hou alt in terwyl jy dan 136 tik en los dan alt.
Dankie Wouter, voorsoedige jaar vir jou ook en alles wat mooi is.
Groete
KK
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Ek dink dit is nou geleë om te sê: "Baie dankie"Johan Nel wrote:Douw,
Mens gebruik "Character Map". Tik "Character Map" in op die "search" funksie van jou rekenaar tov programme en leers. Daar kan jy die karakter selekteer, "copy" en "paste" waar jy dit wil hê.
Groete,
JHN
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Plesier Douw,douw wrote:Ek dink dit is nou geleë om te sê: "Baie dankie"Johan Nel wrote:Douw,
Mens gebruik "Character Map". Tik "Character Map" in op die "search" funksie van jou rekenaar tov programme en leers. Daar kan jy die karakter selekteer, "copy" en "paste" waar jy dit wil hê.
Groete,
JHN
Ek sit ook met 'n skootrekenaar. Ludwich het die proses, in beter detail as ek, iewers op 'n vorige post uiteengesit.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Douw sommige skootrekenaars het so keypad in blou op dan moet jy 'n 2nd function key druk en alt 136.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Hijacking en ander braaksels
èêëöü JIPPEEEEEEEEEE!!!!! Nou kan ek ook spel...... Johan Nel jou doring!!!!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Dries dis regtig maar Ludwich wat die bedanking moet kry. Hy het die verduideliking oorspronklik op 'n post hier op die forum gesit. Ek is egter bly dat dit vir jou ook tot hulp is.Dries Skiet wrote:èêëöü JIPPEEEEEEEEEE!!!!! Nou kan ek ook spel...... Johan Nel jou doring!!!!
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Wonder wie gaan duie curriebeker die jaar wen of is die hijack nie goed genoeg nie of is dit n braaksel wat se u mnr Jaco???
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
http://www.rugby15.co.za/wp-content/uploads/2011/04/Jake-White1.jpg
+
http://www.el33tonline.com/wp-content/uploads/2012/08/23570.jpg
=
http://www.theepochtimes.com/n2/images/stories/large/2009/10/12/88079340.jpg
http://images.supersport.com/2013/9/Currie-Cup-trophyG300.jpg

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Fikkit manne......Arme Jaco, die ou is in almal se scope kruishare.....toemaar Jaco, ek laaik jou nog
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Nee wat, Jaco is groot en sterk genoeg...
Lekker JB!! Goed om jou weer te sien!
Sharks Groete
Stef
Lekker JB!! Goed om jou weer te sien!
Sharks Groete
Stef
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 18#p343180
Watse ding is fotjites? Kan mens dit eet?
Frikkiedbr wrote:fotjites
Watse ding is fotjites? Kan mens dit eet?
Goed, beter, 6millimeter!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Hang af hoe honger jy is!!! Nee, ek weet nie!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Jaco
Het jy nie n lekker vlakvark wors resep nie--sonder knoffel of sonde gerook smaak ek wil nie russian of kabernossie smaak proe nie.
Iets soos pikante kaaswors of verkwikkende vars room en spenasie wors nie?
Kan mens nie n chakalaka vlakvarkwors probeer nie?
Is daar iemand wat kan help asb --of dalk buffel fillet met room mushrooms en so titseltjie kaas en oester of mossels in nie..
Kom in Jaco kom in!!!
Greetings
Jacques

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Hijacking en ander braaksels
JB, vra maar net vir my
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Jou Spenasie en kaas wors is by my, nie gerook maar ongelukkig sal daar maar bietjie knoffel in wees. Ek het gewonder of ons nie een moet probeer met peppadew in nie? Ongelukkig nog geen buffel fillet nie maar ek verkies bloukaas en slakke saam met my buffelfillet. Maak net eers seker dat jy fillet besprinkel met olyfolie en asyn voordat jy dit rol in gemaalde seesout en swartpepermengsel, laat staan dan op yskasrak vir 2 ure voordat jy dit op matige vuur rolbraai.JACQUES BOTHA wrote:Jaco
Het jy nie n lekker vlakvark wors resep nie--sonder knoffel of sonde gerook smaak ek wil nie russian of kabernossie smaak proe nie.
Iets soos pikante kaaswors of verkwikkende vars room en spenasie wors nie?
Kan mens nie n chakalaka vlakvarkwors probeer nie?
Is daar iemand wat kan help asb --of dalk buffel fillet met room mushrooms en so titseltjie kaas en oester of mossels in nie..
Kom in Jaco kom in!!!
Greetings
Jacques
Groete
Jaco
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Dankie Jaco
Jy het nou die resepte en ek het hout--laat waai want die bier word koud
Ek luister graag vir die datum vir die fillet--en swem sonder om siek te word die keer
Enjoy
JB
Jy het nou die resepte en ek het hout--laat waai want die bier word koud
Ek luister graag vir die datum vir die fillet--en swem sonder om siek te word die keer
Enjoy
JB
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Jy bring net nie van daai proe-soos-pis hout vir my om op te braai nie.JACQUES BOTHA wrote:Dankie Jaco
Jy het nou die resepte en ek het hout--laat waai want die bier word koud
Ek luister graag vir die datum vir die fillet--en swem sonder om siek te word die keer
Enjoy
JB
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hijacking en ander braaksels
Ja nee ek wou sien as iemand dit gaan raak leesGeno wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 18#p343180
Frikkiedbr wrote:fotjites![]()
Watse ding is fotjites? Kan mens dit eet?
Mooi so Geno 100% vir jou
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
of
100% vir my ook?
100% vir my ook?
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hijacking en ander braaksels
Hoe werk die storie nou, braaksels en fillet? Hulle pas nie so lekker bymekaar nieJakkalsgat wrote:Jou Spenasie en kaas wors is by my, nie gerook maar ongelukkig sal daar maar bietjie knoffel in wees. Ek het gewonder of ons nie een moet probeer met peppadew in nie? Ongelukkig nog geen buffel fillet nie maar ek verkies bloukaas en slakke saam met my buffelfillet. Maak net eers seker dat jy fillet besprinkel met olyfolie en asyn voordat jy dit rol in gemaalde seesout en swartpepermengsel, laat staan dan op yskasrak vir 2 ure voordat jy dit op matige vuur rolbraai.JACQUES BOTHA wrote:Jaco