Naand.
Eks nuut in die ding. Jag al n ruk lank, maar is nou besig om wapens bymekaar te maak.
Het n .22 Hornet by my pa gekry wat by die geweersmid lê. Kry sporting kolf en en nuwe aksie. In die proses om n .308 te koop. Kan nie wag nie.
Dankie.
Konrad.
Gogga het gebyt
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Gogga het gebyt
Dit klink bietjie rofKonrad wrote:, maar is nou besig om wapens bymekaar te maak.
Welkom hier by ons jy gaan dit definitief geniet.
W.S
Last edited by Wismit on Wed Dec 18, 2013 9:46 pm, edited 1 time in total.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Gogga het gebyt
Konrad jy het die selle siekte as almal hier. Maar moenie worrie nie, daar is geen pille daarvoor nie.
Welkom hier.
Welkom hier.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Gogga het gebyt
Welkom Konrad
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Gogga het gebyt
Welkom Konrad, jy gaan dit geniet hier.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gogga het gebyt
Konrad,Pvdw wrote:Konrad jy het die selle siekte as almal hier. Maar moenie worrie nie, daar is geen pille daarvoor nie.
Welkom hier.
Dis presies soos Pvdw hierbo se. Die beste oplossing is dus maar om elke dag jou 'fix' hier op die forum te kom kry. Welkom hier.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter