Gogga het gebyt

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Konrad
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Sun Dec 15, 2013 4:06 pm

Gogga het gebyt

Post by Konrad »

Naand.
Eks nuut in die ding. Jag al n ruk lank, maar is nou besig om wapens bymekaar te maak.
Het n .22 Hornet by my pa gekry wat by die geweersmid lê. Kry sporting kolf en en nuwe aksie. In die proses om n .308 te koop. Kan nie wag nie.
Dankie.
Konrad.
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Gogga het gebyt

Post by Wismit »

Konrad wrote:, maar is nou besig om wapens bymekaar te maak.
Dit klink bietjie rof :police: ++>:

Welkom hier by ons jy gaan dit definitief geniet.

W.S
Last edited by Wismit on Wed Dec 18, 2013 9:46 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Gogga het gebyt

Post by Pvdw »

Konrad jy het die selle siekte as almal hier. Maar moenie worrie nie, daar is geen pille daarvoor nie.

Welkom hier.
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Gogga het gebyt

Post by hennief »

Welkom Konrad
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Gogga het gebyt

Post by ROBBIE1 »

Welkom Konrad, jy gaan dit geniet hier.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Gogga het gebyt

Post by Johan Nel »

Pvdw wrote:Konrad jy het die selle siekte as almal hier. Maar moenie worrie nie, daar is geen pille daarvoor nie.

Welkom hier.
Konrad,
Dis presies soos Pvdw hierbo se. Die beste oplossing is dus maar om elke dag jou 'fix' hier op die forum te kom kry. Welkom hier.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply