Doppe wat in kamer vassit
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Doppe wat in kamer vassit
Middag manne - my .270 het so ruk gelede met die moeilikheid begin. Dit was so 1 uit 10 dope as hy begin warm raak het en met winkel ammo. die problem het egter begin erger raak en het hom al 2 keer by n geweersmid gehad wat glad nie die problem kan raaksien nie. Ek het onlangs begin om met ladings te eksperiminteer en weereens was dit na elke 4 skoot n probleem. Die doppe sit behoorlik en moet met van voor af met n skoonmaak stok uitgestamp word. Ek woon in Centurion en sal werklik alle raad verwelkom.
Groete
Schalk
Groete
Schalk
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Schalk as ek mag vra watse doppe en "winkel ammo" gebruik jy?
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Hi Witpietskiet - dit is PmP pro-am winkel doppe wat ek so oor die jare uitgeskiet het en nou begin herlaai het.Witpietskiet wrote:Schalk as ek mag vra watse doppe en "winkel ammo" gebruik jy?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Gee bietjie jou laaidata, kruittipe ens
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Schalk probeer n ander maak doppe gebruik en kyk of die probleem weer gebeur.Saagmeel wrote:Hi Witpietskiet - dit is PmP pro-am winkel doppe wat ek so oor die jare uitgeskiet het en nou begin herlaai het.Witpietskiet wrote:Schalk as ek mag vra watse doppe en "winkel ammo" gebruik jy?
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
SchalkJean Marais wrote:Gee bietjie jou laaidata, kruittipe ens
Se sommer ook of jy jou doppe elke keer full size of net neck size ook as hierdie antwoord.
En dalk hoeveel keer dit al herlaai is
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Ek sit met al die data by die huis - sal so maakJean Marais wrote:Gee bietjie jou laaidata, kruittipe ens
Die probleem het egter al voor die tyd begin kop uitsteek met PmP patrone
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Ek dink as hierdie doppe hitte behandel word kan dit dalk help. My beste raad is egter om na Lapua, Norma of Nosler doppe te soek en hulle te gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Sal so maak die naweek - dit is net vreeslik frustrerend en ek wil die problem so gou moontlik uitsorteer. Jy kan nie so in die veld stap nie!!!Witpietskiet wrote:Schalk probeer n ander maak doppe gebruik en kyk of die probleem weer gebeur.Saagmeel wrote:Hi Witpietskiet - dit is PmP pro-am winkel doppe wat ek so oor die jare uitgeskiet het en nou begin herlaai het.Witpietskiet wrote:Schalk as ek mag vra watse doppe en "winkel ammo" gebruik jy?
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Het n pakkie Noslers wat eenmaal geskiet was herlaai met die selfde probleem. Al die doppe wat herlaai was was slegs eenmaal deur hierdie wapen gevuur.tripodmvr wrote:Ek dink as hierdie doppe hitte behandel word kan dit dalk help. My beste raad is egter om na Lapua, Norma of Nosler doppe te soek en hulle te gebruik.
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Manne - ek is regtig verras deur almal se spoedige bystand. word waardeur
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Die doppe was ge-full size. Eerste keer herlaai.Johan Reyneke wrote:SchalkJean Marais wrote:Gee bietjie jou laaidata, kruittipe ens
Se sommer ook of jy jou doppe elke keer full size of net neck size ook as hierdie antwoord.
En dalk hoeveel keer dit al herlaai is
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Dan moet ons kyk of jy nie supersoniese ladings gebruik wat die vassit veroorsaak of aanhelp nie. Gooi die ladings dat ons kan kyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Schalk
Net vir interessantheid. Ek kan glad nie gekoopte PMP patrone bv in my 243 skiet, hul sit amper elke keer vas. As ek pmp doppe laai moet ek hulle ook heelwat laer as bv lapua laai.
Miskien as jy spoed ook kan bysit van jou self herlaaide patrone kan hier dalk paar manne vir jou kyk op QL wat is jou druk
Kyk sommer onder QL wat is alles nodig.
Jy kan hier loer http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Ek kry nie kans om te submit nie, hier is manne wat gans en al te vinnig tik, Probeer nou die 3de keer
Net vir interessantheid. Ek kan glad nie gekoopte PMP patrone bv in my 243 skiet, hul sit amper elke keer vas. As ek pmp doppe laai moet ek hulle ook heelwat laer as bv lapua laai.
Miskien as jy spoed ook kan bysit van jou self herlaaide patrone kan hier dalk paar manne vir jou kyk op QL wat is jou druk
Kyk sommer onder QL wat is alles nodig.
Jy kan hier loer http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Ek kry nie kans om te submit nie, hier is manne wat gans en al te vinnig tik, Probeer nou die 3de keer
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Sal so maak - sover ek kan onthou was die hoogste lading gemeet teen 3050vt/s en so laag as 2700. Almal het dieselde probleem veroorsaak. Ek het nog nooit die PmP 130g / 150g gemmet nie.tripodmvr wrote:Dan moet ons kyk of jy nie supersoniese ladings gebruik wat die vassit veroorsaak of aanhelp nie. Gooi die ladings dat ons kan kyk.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Saagmeel, het jy dalk op een of ander stadium aan jou geweer se kamer laat sny of die loop vervang? Ek stem saammet Witpietskiet - verander na 'n ander maak doppe en kyk of die probleem voortduur.
Kry verkieslik nuwe doppe en doen van voor af lading ont wikkeling.
Groete.
Jaco
Kry verkieslik nuwe doppe en doen van voor af lading ont wikkeling.
Groete.
Jaco
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Het jy al gekyk of daar nie dalk n bietjie roes in jou kamer is nie, miskien jou kamer laat polish?
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Johan - ek het met hulp van n vriend die ladings begin doen op QL. Dit kom voor of die algemene probleem blyk om die PmP doppe te wees. Dit sal net jammer wees om weg te doen met honderde 1-skoot doppe. Seker daar sal n paar belangstellendes wees as ek daai roete moet volg.Johan Reyneke wrote:Schalk
Net vir interessantheid. Ek kan glad nie gekoopte PMP patrone bv in my 243 skiet, hul sit amper elke keer vas. As ek pmp doppe laai moet ek hulle ook heelwat laer as bv lapua laai.
Miskien as jy spoed ook kan bysit van jou self herlaaide patrone kan hier dalk paar manne vir jou kyk op QL wat is jou druk
Kyk sommer onder QL wat is alles nodig.
Jy kan hier loer http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Ek kry nie kans om te submit nie, hier is manne wat gans en al te vinnig tik, Probeer nou die 3de keer
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Die wapensmid het dit by beide geleenthede gedoen en ek het daarvoor betaal. Volgens hom is dit in n baie goeie kondisie.Witpietskiet wrote:Het jy al gekyk of daar nie dalk n bietjie roes in jou kamer is nie, miskien jou kamer laat polish?
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Dankie Jaco - nee nog nooit daaraan gepeuter nie. Musgrave MOD 80 wat ek so 12 terug uit n boedel van n boer gekoop het by n geweerwinkel. Sal nie weet of daaraan gewerk was nie. Ek het hom net laat "gun-blue".243Songdaug wrote:Saagmeel, het jy dalk op een of ander stadium aan jou geweer se kamer laat sny of die loop vervang? Ek stem saammet Witpietskiet - verander na 'n ander maak doppe en kyk of die probleem voortduur.
Kry verkieslik nuwe doppe en doen van voor af lading ont wikkeling.
Groete.
Jaco
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Middag Tripod - hoe bedoel jy om dit met hitte te behandel? Ek is nog vars in die herlaai proses en gooi nog net geld in hierdie bodemlose put in. So nog baie om te leer.tripodmvr wrote:Ek dink as hierdie doppe hitte behandel word kan dit dalk help. My beste raad is egter om na Lapua, Norma of Nosler doppe te soek en hulle te gebruik.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Sien ons hou jou tikvinger skerp.
Hierdie vrae wat die manne vra is om te probeer elimineer watter probleem jy nie het nie.
"Annealing" is waarna ek verwys, waar die nek en skouer van die dop uitgegloei word om die brass weer sag te maak. Gewoonlik word dit na 3 maal se nekvorming gebruik.
Dit kan ook help om te sien of jy nie met "doughnuts" in die nek/skouer gebied sit nie.
Google die terme wat ek bo noem en jy sal 'n beter verduideliking kry. Op die forum is dit ook al breedvoerig bespreek.
Hierdie vrae wat die manne vra is om te probeer elimineer watter probleem jy nie het nie.
"Annealing" is waarna ek verwys, waar die nek en skouer van die dop uitgegloei word om die brass weer sag te maak. Gewoonlik word dit na 3 maal se nekvorming gebruik.
Dit kan ook help om te sien of jy nie met "doughnuts" in die nek/skouer gebied sit nie.
Google die terme wat ek bo noem en jy sal 'n beter verduideliking kry. Op die forum is dit ook al breedvoerig bespreek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Saagmeel
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Wed Oct 30, 2013 11:04 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Ek het nou baie huiswerk gekry.... Op n paar baie goeie artikels intussen afgekom. Sal more weer hervat.tripodmvr wrote:Sien ons hou jou tikvinger skerp.
Hierdie vrae wat die manne vra is om te probeer elimineer watter probleem jy nie het nie.
"Annealing" is waarna ek verwys, waar die nek en skouer van die dop uitgegloei word om die brass weer sag te maak. Gewoonlik word dit na 3 maal se nekvorming gebruik.
Dit kan ook help om te sien of jy nie met "doughnuts" in die nek/skouer gebied sit nie.
Google die terme wat ek bo noem en jy sal 'n beter verduideliking kry. Op die forum is dit ook al breedvoerig bespreek.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Doppe wat in kamer vassit
Gelukkig lees ek die een nou raak. Het so ruk terug met pel se roer gesit - die kamer so bietjie gepoleer en daar het alles weer mooi geloop. Dink dit kan jou probleem wees weral as jy winkel ammo en self gelaaide ammo ebruik en dit maak dieselfde.Witpietskiet wrote:Het jy al gekyk of daar nie dalk n bietjie roes in jou kamer is nie, miskien jou kamer laat polish?
-
SAKO
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Thu Aug 15, 2013 3:59 pm
Re: Doppe wat in kamer vassit
Ek het onlangs met dieselfde pyn op my 22-250 gesukkel, tweekeer by Kevin in Bloem gehad om kamer te poleer. Ek het tot op hede net PMP winkelpatrone gebruik omdat ek redelik baie skiet. Noodgedwonge oorgeslaan na Sako en Norma winkelpatrone - probleem weg!! Kevin het ook van sy PMP, Sako en Remington patrone getoets en almal het mooi uitgedop. Ons reken dit moet 'n batch van my PMP's wees...
Hoop dit help!
Hoop dit help!