JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

Last edited by GreyGhostGear on Thu Sep 25, 2014 8:16 pm, edited 4 times in total.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by jamalley »

Kan nie wag nie, want ek wil bestel. Dit lyk baie goed
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

Last edited by GreyGhostGear on Thu Sep 25, 2014 8:16 pm, edited 9 times in total.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, ek het Petrie vandag ontmoet en hy het my die klere gewys. Ek moet se, dit is awesome. Die nuwe logo op is uitstekend en werk bitter lekker saam met die borduurwerk.

Julle kan gerus kry, man, dis mooi goeters wat hy my vandag gewys het... Welgedaan Petrie
ek soek nog wapens...
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

SV MAD (Henk) wrote:Manne, ek het Petrie vandag ontmoet en hy het my die klere gewys. Ek moet se, dit is awesome. Die nuwe logo op is uitstekend en werk bitter lekker saam met die borduurwerk.

Julle kan gerus kry, man, dis mooi goeters wat hy my vandag gewys het... Welgedaan Petrie
Dankie Henk, dit was lekker om te ontmoet.
Groete
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by Johan04 »

Petrie

Wat van n hoed ook,ipv n pet. n Pet keer nie die son weg van die ore en nek gedeelte nie.Ek dink aan n gewone lap hoed of miskien n krieket tipe van hoed.

Groete

Johan
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by cassie_calvinia »

my bestellingtjie is betaal!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

Johan04 wrote:Petrie

Wat van n hoed ook,ipv n pet. n Pet keer nie die son weg van die ore en nek gedeelte nie.Ek dink aan n gewone lap hoed of miskien n krieket tipe van hoed.

Groete

Johan
Hi Johan,
Jy kan weer loer onder die produkte, ek het 'n breërand hoed beskikbaar gestel.

Dankie Cassie, ek het gekry.

Groete,
Petrie.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by Piet Pille »

Bestelling is in!
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by Johan04 »

My geld ook oorbetaal.
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by Herman Huyser »

Gou gou bestelling geplaas, vinnig van Petrie die faktuur gekry, gou gou betaal, nou die wag om die van pa aan pa geskenk te kan oopmaak ;D
Dankie vir die vinnige hulp Petrie.
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by Ratel »

Bestelling is in en betaling gemaak. Die wapen lyk baie mooier op die klere as wat dit nou die dag gelyk het met net die embleem alleen.
Maak 'n verskil
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

Middag manne,
Ek het redelik navrae oor die bestelling afsny datum(Vrydag 29/11 @ 09:00) - dit is sodat ons die rondte bestellings voor Kersfees toemaak tyd kan prosesseer en pos.
Groete.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by jaracal »

Petrie
Dink net ons kan vir die manne se^ hulle kan daarna weer en nog bestel maar die afsny punt vir hierdie rondte is om jou kans te gee om hierdie bestelling voor Kerfees uit te kry. Die bestellings daarna sal eers in Januarie op die lyn kom en eers later aan die ouens uitgestuur kan word.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

Ek het vanoggend die bakkiedeur plakkers en lisensieskyf plakkers gekry vir die eerste manne se bestellings!
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/JSTICKERS_zps289913aa.jpg
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by johans »

betaling is gedoen petrie
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

johans wrote:betaling is gedoen petrie
100%, dankie Johan.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by NicoSmit »

Petrie my bestelling is ook in
aan Pa van Pa
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by vriell »

Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by Piet Pille »

vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Ja, goeie idee!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by NicoSmit »

Petrie geld is oorbetaal
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by G-force »

vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Ja asb!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by KalahariKlong »

Petrie is daar dalk enige iets beskikbaar met die ou logo op?
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by Ratel »

G-force wrote:
vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Ja asb!
+1 Asb.
Maak 'n verskil
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Post by GreyGhostGear »

G-force wrote:
vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Ja asb!
Dit was ongelukkig nie nou deel van die beplanning nie, maar ons kan verseker kyk na so iets vir die volgende rondte bestellings volgende jaar.
Net terugvoer vir die manne wat nou bestel het, ons is druk besig met hulle en hoop om teen middel tot einde volgende week alles uit te stuur.
Groete.
Post Reply