JARACAL Klere en produkte hier te koop.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Last edited by GreyGhostGear on Thu Sep 25, 2014 8:16 pm, edited 4 times in total.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Kan nie wag nie, want ek wil bestel. Dit lyk baie goed
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Last edited by GreyGhostGear on Thu Sep 25, 2014 8:16 pm, edited 9 times in total.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Manne, ek het Petrie vandag ontmoet en hy het my die klere gewys. Ek moet se, dit is awesome. Die nuwe logo op is uitstekend en werk bitter lekker saam met die borduurwerk.
Julle kan gerus kry, man, dis mooi goeters wat hy my vandag gewys het... Welgedaan Petrie
Julle kan gerus kry, man, dis mooi goeters wat hy my vandag gewys het... Welgedaan Petrie
ek soek nog wapens...
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Dankie Henk, dit was lekker om te ontmoet.SV MAD (Henk) wrote:Manne, ek het Petrie vandag ontmoet en hy het my die klere gewys. Ek moet se, dit is awesome. Die nuwe logo op is uitstekend en werk bitter lekker saam met die borduurwerk.
Julle kan gerus kry, man, dis mooi goeters wat hy my vandag gewys het... Welgedaan Petrie
Groete
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie
Wat van n hoed ook,ipv n pet. n Pet keer nie die son weg van die ore en nek gedeelte nie.Ek dink aan n gewone lap hoed of miskien n krieket tipe van hoed.
Groete
Johan
Wat van n hoed ook,ipv n pet. n Pet keer nie die son weg van die ore en nek gedeelte nie.Ek dink aan n gewone lap hoed of miskien n krieket tipe van hoed.
Groete
Johan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Hi Johan,Johan04 wrote:Petrie
Wat van n hoed ook,ipv n pet. n Pet keer nie die son weg van die ore en nek gedeelte nie.Ek dink aan n gewone lap hoed of miskien n krieket tipe van hoed.
Groete
Johan
Jy kan weer loer onder die produkte, ek het 'n breërand hoed beskikbaar gestel.
Dankie Cassie, ek het gekry.
Groete,
Petrie.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Bestelling is in!
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
My geld ook oorbetaal.
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Gou gou bestelling geplaas, vinnig van Petrie die faktuur gekry, gou gou betaal, nou die wag om die van pa aan pa geskenk te kan oopmaak
Dankie vir die vinnige hulp Petrie.
Dankie vir die vinnige hulp Petrie.
Work To Hunt, Hunt To Live
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Bestelling is in en betaling gemaak. Die wapen lyk baie mooier op die klere as wat dit nou die dag gelyk het met net die embleem alleen.
Maak 'n verskil
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Middag manne,
Ek het redelik navrae oor die bestelling afsny datum(Vrydag 29/11 @ 09:00) - dit is sodat ons die rondte bestellings voor Kersfees toemaak tyd kan prosesseer en pos.
Groete.
Ek het redelik navrae oor die bestelling afsny datum(Vrydag 29/11 @ 09:00) - dit is sodat ons die rondte bestellings voor Kersfees toemaak tyd kan prosesseer en pos.
Groete.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie
Dink net ons kan vir die manne se^ hulle kan daarna weer en nog bestel maar die afsny punt vir hierdie rondte is om jou kans te gee om hierdie bestelling voor Kerfees uit te kry. Die bestellings daarna sal eers in Januarie op die lyn kom en eers later aan die ouens uitgestuur kan word.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Ek het vanoggend die bakkiedeur plakkers en lisensieskyf plakkers gekry vir die eerste manne se bestellings!
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/JSTICKERS_zps289913aa.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/JSTICKERS_zps289913aa.jpg
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
betaling is gedoen petrie
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
100%, dankie Johan.johans wrote:betaling is gedoen petrie
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie my bestelling is ook in
aan Pa van Pa
aan Pa van Pa
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
word ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Ja, goeie idee!vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie geld is oorbetaal
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Ja asb!vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Petrie is daar dalk enige iets beskikbaar met die ou logo op?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
+1 Asb.G-force wrote:Ja asb!vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Maak 'n verskil
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.
Dit was ongelukkig nie nou deel van die beplanning nie, maar ons kan verseker kyk na so iets vir die volgende rondte bestellings volgende jaar.G-force wrote:Ja asb!vriell wrote:Wat van 'n materiaal jaracal wapen wat op 'n jagbaadjie of ander kledingstuk vasgewerk kan
word ?
Net terugvoer vir die manne wat nou bestel het, ons is druk besig met hulle en hoop om teen middel tot einde volgende week alles uit te stuur.
Groete.