Ammunisie boksies
-
Scooterbike
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am
Ammunisie boksies
Ek het 'n hele paar ou boksies vanuit die 70's. Petrone is geskiet en boksies is leeg, maar ek wil dit nie net weg gooi nie. laat weet as iemand belang stel.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Ammunisie boksies
asb ek versamel
-
Scooterbike
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am
Re: Ammunisie boksies
o ja ek is in die Kaap.
sal kyk vir fotos ook.
sal kyk vir fotos ook.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Ammunisie boksies
maak nie saak nie jy kan pos ek sal betaal
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Ammunisie boksies
Ek ken 'n omie wat .22 boksies versamel,het jy so iets?
Jake1
Jake1
-
Scooterbike
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am
Re: Ammunisie boksies
.22
22-250
243
300H&H
ek het al 'n klomp weg gegooi laas jaar. Maar het gedink om eers hierdie laastes nie dadelik te gooi nie.
22-250
243
300H&H
ek het al 'n klomp weg gegooi laas jaar. Maar het gedink om eers hierdie laastes nie dadelik te gooi nie.
-
Scooterbike
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am
Re: Ammunisie boksies
ek sien nou dis al wat ek oor het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Ammunisie boksies
Het jy geen .22 boksies oor nie, amper maak ek die ou omie baie bly.
J1
J1
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Ammunisie boksies
ek sal nog steeds die posgeld betaal
-
Scooterbike
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am
Re: Ammunisie boksies
PM jou adres.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Ammunisie boksies
Is dit oom Johan daar na Roedtan se kant toe?Jake1 wrote:Ek ken 'n omie wat .22 boksies versamel,het jy so iets?
Jake1
Veiligheid eerste manne!
-
Scooterbike
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am
Re: Ammunisie boksies
wat kan julle my vertel oor hierdie boksies?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Ammunisie boksies
het ge pm baie dankie
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Ammunisie boksies
Ek het Swartklip boksie en Blitzer. Gee kans dan kyk ek. As ek vergeet PM asb. weer na die naweek se kant.Jake1 wrote:Het jy geen .22 boksies oor nie, amper maak ek die ou omie baie bly.
J1
Te veel moeite om die posgeld vir my te laat kry. Maak 'n skenking aan die kersfonds.
