Ammunisie boksies

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
Scooterbike
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am

Ammunisie boksies

Post by Scooterbike »

Ek het 'n hele paar ou boksies vanuit die 70's. Petrone is geskiet en boksies is leeg, maar ek wil dit nie net weg gooi nie. laat weet as iemand belang stel.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ammunisie boksies

Post by blaser »

asb ek versamel
Scooterbike
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am

Re: Ammunisie boksies

Post by Scooterbike »

o ja ek is in die Kaap.
sal kyk vir fotos ook.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ammunisie boksies

Post by blaser »

maak nie saak nie jy kan pos ek sal betaal
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Ammunisie boksies

Post by Jake1 »

Ek ken 'n omie wat .22 boksies versamel,het jy so iets?

Jake1
Scooterbike
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am

Re: Ammunisie boksies

Post by Scooterbike »

.22
22-250
243
300H&H

ek het al 'n klomp weg gegooi laas jaar. Maar het gedink om eers hierdie laastes nie dadelik te gooi nie.
Scooterbike
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am

Re: Ammunisie boksies

Post by Scooterbike »

ek sien nou dis al wat ek oor het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Ammunisie boksies

Post by Jake1 »

Het jy geen .22 boksies oor nie, amper maak ek die ou omie baie bly.

J1
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ammunisie boksies

Post by blaser »

ek sal nog steeds die posgeld betaal
Scooterbike
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am

Re: Ammunisie boksies

Post by Scooterbike »

PM jou adres.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Ammunisie boksies

Post by BRNO (Pierre) »

Jake1 wrote:Ek ken 'n omie wat .22 boksies versamel,het jy so iets?

Jake1
Is dit oom Johan daar na Roedtan se kant toe?
Veiligheid eerste manne!
Scooterbike
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Mon Jun 11, 2012 10:52 am

Re: Ammunisie boksies

Post by Scooterbike »

wat kan julle my vertel oor hierdie boksies?
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ammunisie boksies

Post by blaser »

het ge pm baie dankie
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Ammunisie boksies

Post by wlm »

Jake1 wrote:Het jy geen .22 boksies oor nie, amper maak ek die ou omie baie bly.

J1
Ek het Swartklip boksie en Blitzer. Gee kans dan kyk ek. As ek vergeet PM asb. weer na die naweek se kant.
Te veel moeite om die posgeld vir my te laat kry. Maak 'n skenking aan die kersfonds.
Post Reply