Die unies is nie daar om die werknemer te verteenwoordig nie, maar om die werkgewer (boer) in 'n blik te druk. Persoonlik dink ek dit is maar deel van 'hulle' groot meesterplan, waarvan plaasmoorde ook deel vorm. Ek kan om die dood net nie die logika agter die hele storie uitpluis nie. Dalk is daar geen logika nie???
Minimum lone-2014
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Minimum lone-2014
'n Vriend van my wat by Nampo 2013 was, het die skou beskryf as die "Get-rid-of-Sipho" skou as gevolg van die hoë klem op die outomatisering van boerderye. Ongelukkig kom alles natuurlik teen 'n prys.
Die unies is nie daar om die werknemer te verteenwoordig nie, maar om die werkgewer (boer) in 'n blik te druk. Persoonlik dink ek dit is maar deel van 'hulle' groot meesterplan, waarvan plaasmoorde ook deel vorm. Ek kan om die dood net nie die logika agter die hele storie uitpluis nie. Dalk is daar geen logika nie???
Die unies is nie daar om die werknemer te verteenwoordig nie, maar om die werkgewer (boer) in 'n blik te druk. Persoonlik dink ek dit is maar deel van 'hulle' groot meesterplan, waarvan plaasmoorde ook deel vorm. Ek kan om die dood net nie die logika agter die hele storie uitpluis nie. Dalk is daar geen logika nie???
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Minimum lone-2014
GrahamGraham W wrote:Manne ek prober so min nuus kyk en lees as moontelik. Dit maak n boer net negatief. Dit bly n vooreg om te boer veral in die land van ons, gaan kyk n bietjie hoe sukkel boere in ander lande en wat se groote eenede hulle boer om lewens vatbaar te wees. Ja ons is bederf met arbeid tot dusver, maar ons sal maar planne moet maak voorentoe om sonder so baie arbeid klaar te kom. Ons weet dit is polities gedruif, maar wat vir my die dinges in maak is dat daar nog boere is wat nie lid by georganiseerde landbou is nie en nog steeds wil vinger wys. Ek het nog buurmanne wat wuier om te stem maar elke dag kla oor wat in ons land aangaan. Ek gaan nou ophou skruif ek raak nou kwaad, gaan nou eder wingerd gaan plant en nog geld uitgee op arbeid............
Georganiseerde landbou is soos jou ryding se voorruit. Jy kan hom nie eintlik sien nie, maar jy mis hom eers as hy weg is.