Nuwe lid
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Nuwe lid
Ek is Stefan Fourie, bly in Keetmanshoop, Namibië (die ou Suidwes). Ek boer ook deeltyds, nie 'n "naweek boer" nie, die plaas is te ver, meer 'n "maand boer". Ek jag so gereeld as moontlik. In my kluis is 'n 270, 223, 22 en 9mm pistool.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nuwe lid
Welkom Stefan, geniet die forum!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe lid
Dagse Stefan,
man ek het nou amper vir jou genooi vir n kreefbraai hier op Langstrand....maar....toe sien ek jy het nie n 30nulkwes nie....
BAIE welkom hierso man, loer die dinge uit en as jy enigsins vrae het gooi los - meeste lede is boertjies hierso - ons vistaan mekaar
(80% van die tyd)

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nuwe lid
Baie welkom Stefan.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, hoop jy geniet die forum