Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Nuwe lid

Post by Stefan Fourie »

Ek is Stefan Fourie, bly in Keetmanshoop, Namibië (die ou Suidwes). Ek boer ook deeltyds, nie 'n "naweek boer" nie, die plaas is te ver, meer 'n "maand boer". Ek jag so gereeld as moontlik. In my kluis is 'n 270, 223, 22 en 9mm pistool.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe lid

Post by ROBBIE1 »

Welkom Stefan, geniet die forum!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe lid

Post by FHM »

Dagse Stefan,
man ek het nou amper vir jou genooi vir n kreefbraai hier op Langstrand....maar....toe sien ek jy het nie n 30nulkwes nie....
BAIE welkom hierso man, loer die dinge uit en as jy enigsins vrae het gooi los - meeste lede is boertjies hierso - ons vistaan mekaar ;) (80% van die tyd)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe lid

Post by LongWolf »

Geniet dit...
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nuwe lid

Post by KalahariKlong »

Baie welkom Stefan.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe lid

Post by Eugene »

Welkom Stefan!
Aim small, miss small
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet die forum
Post Reply