PERMITTE

Post Reply
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: PERMITTE

Post by Wielie Waps »

100% - 'n Halwe begrip het 'n goeie woord nodig.
Het pm gestuur.
Geroer-nie geskud nie
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Caller
Caller wrote:...het net die grondeienaar se toestemming nodig om o.a. JAKKALSE en ROOIKATTE op iemand se grond te jag in die Vrystaat met 'n roepapparaat. Geen permit of jaglisensie nie!!!... ...probeer ons die natuur en die grondeienaar te beskerm deur die onoordeelkundige aanwending van beheermetodes... ...permitstelsel bedoel om die probleemdier jagters te reguleer ...
Baie goed gestel. Hoop die ander provinsies kan by julle kers opsteek. Hulle weet mos hoe die stelsel in die VS werk?

Ambessa
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: PERMITTE

Post by Biker »

Dit kan werk. KEEP IT SIMPLE A VERY DIFFICULT DISCIPLINE OF LIFE

BIKER
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Hallo

More is daar 'n vergadering in die Weskaap waar die vereistes vir die jaarpermitte voorgel? word vir "spesialis"-skadeveroorsakendediernagroepjagters.

Kojak
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

hallo Dawie
Dawie wrote:...jaarpermitte voorgel? word vir "spesialis"-skadeveroorsakendediernagroepjagters.
...hoe word daai woord uitgespreek?

Sterkte. Terloops wie vergader saam?

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Ambessa wrote: ...hoe word daai woord uitgespreek?

Sterkte. Terloops wie vergader saam?
Foeneeties

en

Ek's nie heeltemal seker nie maar smaak my die N-KWV,  AWK, en CN. 

Die vereistes kom van kenners af,  maar ek weet nie of daar kenners teenwoordig gaan wees nie.

Wat my net klein bietjie krapperig maak is dat by sulke vergaderings,  waar daar oor die lot van sekere groepe besluit word,  nooit 'n ware kenner teenwoordig is nie.  Gewoonlik half ingeligde amptenare en bedryfsleiers wat nie werklik met die probleem direk te doen het nie.  Ek mag verkeerd wees.
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...vereistes kom van kenners af... ...oor die lot van sekere groepe besluit word,  nooit 'n ware kenner teenwoordig is nie.  Gewoonlik half ingeligde amptenare en bedryfsleiers wat nie werklik met die probleem direk te doen het nie.
Gesels dringend met die WK verteenwoordigers wat verlede Wo die Predation Management Forum bygewoon het. Hulle sal weet hoe om die saak te help hanteer.

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Dawie wrote: ...........  Ek mag verkeerd wees.
En ek was....

Dis eers die 26 Mei hoor ek nou,  en daar het 'n kenner 'n uitnodiging gekry. 

Dan wag ons maar nog 'n maand :P

Kojak
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...eers die 26 Mei hoor ek nou,  en daar het 'n kenner 'n uitnodiging gekry... ...Dan wag ons maar nog 'n maand :P
...en wat gebeur in die tussentyd?

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Ambessa wrote: ...en wat gebeur in die tussentyd?
Krrk-Krrk-Krrk,  Tik-Tak-Tik-Tak,  ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ

Laat my dink aan daai song van Pink Floyd.......Time

"Ticking away the moments that make up a dull day
You fritter and waste the hours in an offhand way
Kicking around on a piece of ground in your home town
Waiting for someone or something to show you the way

Tired of lying in the sunshine
Staying home to watch the rain
And you are young and life is long
And there is time to kill today
And then one day you find
Ten years have got behind you
No one told you when to run
You missed the starting gun

And you run, and you run to catch up with the sun, but it's sinking
Racing around to come up behind you again
The sun is the same in a relative way, but you're older
Shorter of breath and one day closer to death


Every year is getting shorter
Never seem to find the time
Plans that either come to nought
Or half a page of scribbled lines
Hanging on in quiet desparation is the English way
The time is gone
The song is over
Thought I'd something more to say

Home, home again
I like to be here when I can
When I come home cold and tired
It's good to warm my bones beside the fire
Far away across the field
The tolling of the iron bell
Calls the faithful to their knees
To hear the softly spoken magic spells"

Oulik n? ;)
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:
Ambessa wrote:...en wat gebeur in die tussentyd?
Krrk-Krrk-Krrk,  Tik-Tak-Tik-Tak,  ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ
Julle almal daar in die geweste moet maar 'n bietjie gaan help om momentum te behou en die vaak te keer. Hou ons op hoogte.

Ambessa
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: PERMITTE

Post by Biker »

[quote="Dawie"]

Krrk-Krrk-Krrk,  Tik-Tak-Tik-Tak,  ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ


;D ;D :D So waar.

BIKER
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Vandag my geskeur vir 'n Ingelsman.

Die ou,  wat nog nie so lank boer nie,  b?l my met 2 vrae, eerste wanneer kan ek sy olywe press, 2de "when can you take care of the caracal?"  Paar van sy lammers en halfde van sy springbokkies is weggevreet.  Ek het 'n sterk vermoede hy was in die 70's 'n hippie, so dit maak sy reaksie nog meer vreemd.  

Ek s? toe vir hom ek het 'n permit nodig om die caracal te kom skiet,  sy antwoord redelik hard en dringend was....

"YOU DON'T NEED A PERMIT YOU JUST NEED A GUN!!!"  :P ;D
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: PERMITTE

Post by Biker »

DAWIE

Mooi man , dit is Bool se probleem hy was nooit n hippie nie.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Het vandag gepraat met 'n bedryfsleier wat betrokke is by die onderhandelinge van die jaarpermitte.  Volgens hom gaan dit baie eenvoudig werk.  DLV's gaan die ou nomineer en hy kry jaar permit,  dan het hy net geskrewe toestemming nodig van die eienaar om op die plaas te jag.  

Die vergadering is glo oop en op die 26ste Mei by AWK se kantoor innie Paarl.  Mag dalk self soontoe gaan.

Hoop ek's reg die keer.

Kojak
Last edited by Dawie on Mon May 10, 2010 7:25 pm, edited 1 time in total.
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...vergadering is glo oop en op die 26ste Mei by AWK se kantoor innie Paarl.  Mag dalk self soontoe gaan.
Nie dalk nie, maar beslis. Gaan lewer gewaardeerde insette soos gewoonlik.

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Hallo Weskapenaars

Die nuwe storie waar permitte uitgegee word deur Landbou verenigings sal glo oor of binne 2 maande geimplementeer word.  Daar sal glo nog geskaaf word aan die besigheid in die begin stadium.

Kojak

Ps.  Moet my nie kom skiet as dit nie so is na 2 maande nie,  ek is net die "beriggewer" :P
LMB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 309
Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm

Re: PERMITTE

Post by LMB »

Sal nie kan skiet nie, moet eers permit gaan kry....

Lukas
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...sal glo oor of binne 2 maande geimplementeer word.  Daar sal glo nog geskaaf word aan die besigheid in die begin stadium.
...ai, hoe moeilik kan dit dan nou wees?

Ambessa
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawiw
Dawie wrote:...storie waar permitte uitgegee word deur Landbou verenigings sal glo oor of binne 2 maande geimplementeer word.  Daar sal glo nog geskaaf word aan die besigheid in die begin stadium... ...nie kom skiet as dit nie so is na 2 maande nie,  ek is net die "beriggewer" :P
...het vergeet watter 2 maande... ;D

Ambessa
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: PERMITTE

Post by Christo »

Oom Am


lees bietjie hier

http://www.kaapjag.co.za/viewad.asp?id=50267953029100011
Lees die skrywe in 2 x bladsye


Daar is nog 'n stuk wat ek by die kantoor het i.v.m. die permitte en motiverings ( nuwe wetgewing ) wat absoluut absurt raak. Ek sal dit ook plaas sodra ek my hand daarop het.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Hallo Ambessa

Laasweek het die PMF man my meegedeel dat hy wag nog net dat Dept. Omgewingsake en Dept Landbou Weskaap regs tegnies die besigheid afteken....dan sal die storie glo loop.

Ek het nog nie die week weer gehoor hoe v?r die besigheid nou is nie.

Cheers

Kojak
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...PMF man my meegedeel dat hy wag nog net dat Dept. Omgewingsake en Dept Landbou Weskaap regs tegnies die besigheid afteken....dan sal die storie glo loop.
Dankie. Dan wag ons maar nog...

Geduld is 'n besonderse eienskap...

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: PERMITTE

Post by Dawie »

Ambessa wrote: Dan wag ons maar nog...
Werklik enige iets anders verwag?  Weereens hou ek nie my asem op nie.
Ambessa

Re: PERMITTE

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...Werklik enige iets anders verwag?  Weereens hou ek nie my asem op nie.
...moenie, jy sal potblou word... ;D

Wonder watse b..l sh.. is dit? Hier gaan dadels van kom...

Ambessa
Post Reply