PERMITTE
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Caller
Ambessa
Baie goed gestel. Hoop die ander provinsies kan by julle kers opsteek. Hulle weet mos hoe die stelsel in die VS werk?Caller wrote:...het net die grondeienaar se toestemming nodig om o.a. JAKKALSE en ROOIKATTE op iemand se grond te jag in die Vrystaat met 'n roepapparaat. Geen permit of jaglisensie nie!!!... ...probeer ons die natuur en die grondeienaar te beskerm deur die onoordeelkundige aanwending van beheermetodes... ...permitstelsel bedoel om die probleemdier jagters te reguleer ...
Ambessa
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: PERMITTE
Dit kan werk. KEEP IT SIMPLE A VERY DIFFICULT DISCIPLINE OF LIFE
BIKER
BIKER
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
Hallo
More is daar 'n vergadering in die Weskaap waar die vereistes vir die jaarpermitte voorgel? word vir "spesialis"-skadeveroorsakendediernagroepjagters.
Kojak
More is daar 'n vergadering in die Weskaap waar die vereistes vir die jaarpermitte voorgel? word vir "spesialis"-skadeveroorsakendediernagroepjagters.
Kojak
-
Ambessa
Re: PERMITTE
hallo Dawie
Sterkte. Terloops wie vergader saam?
Ambessa
...hoe word daai woord uitgespreek?Dawie wrote:...jaarpermitte voorgel? word vir "spesialis"-skadeveroorsakendediernagroepjagters.
Sterkte. Terloops wie vergader saam?
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
FoeneetiesAmbessa wrote: ...hoe word daai woord uitgespreek?
Sterkte. Terloops wie vergader saam?
en
Ek's nie heeltemal seker nie maar smaak my die N-KWV, AWK, en CN.
Die vereistes kom van kenners af, maar ek weet nie of daar kenners teenwoordig gaan wees nie.
Wat my net klein bietjie krapperig maak is dat by sulke vergaderings, waar daar oor die lot van sekere groepe besluit word, nooit 'n ware kenner teenwoordig is nie. Gewoonlik half ingeligde amptenare en bedryfsleiers wat nie werklik met die probleem direk te doen het nie. Ek mag verkeerd wees.
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Dawie
Ambessa
Gesels dringend met die WK verteenwoordigers wat verlede Wo die Predation Management Forum bygewoon het. Hulle sal weet hoe om die saak te help hanteer.Dawie wrote:...vereistes kom van kenners af... ...oor die lot van sekere groepe besluit word, nooit 'n ware kenner teenwoordig is nie. Gewoonlik half ingeligde amptenare en bedryfsleiers wat nie werklik met die probleem direk te doen het nie.
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
En ek was....Dawie wrote: ........... Ek mag verkeerd wees.
Dis eers die 26 Mei hoor ek nou, en daar het 'n kenner 'n uitnodiging gekry.
Dan wag ons maar nog 'n maand
Kojak
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Dawie
Ambessa
...en wat gebeur in die tussentyd?Dawie wrote:...eers die 26 Mei hoor ek nou, en daar het 'n kenner 'n uitnodiging gekry... ...Dan wag ons maar nog 'n maand![]()
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
Krrk-Krrk-Krrk, Tik-Tak-Tik-Tak, ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZAmbessa wrote: ...en wat gebeur in die tussentyd?
Laat my dink aan daai song van Pink Floyd.......Time
"Ticking away the moments that make up a dull day
You fritter and waste the hours in an offhand way
Kicking around on a piece of ground in your home town
Waiting for someone or something to show you the way
Tired of lying in the sunshine
Staying home to watch the rain
And you are young and life is long
And there is time to kill today
And then one day you find
Ten years have got behind you
No one told you when to run
You missed the starting gun
And you run, and you run to catch up with the sun, but it's sinking
Racing around to come up behind you again
The sun is the same in a relative way, but you're older
Shorter of breath and one day closer to death
Every year is getting shorter
Never seem to find the time
Plans that either come to nought
Or half a page of scribbled lines
Hanging on in quiet desparation is the English way
The time is gone
The song is over
Thought I'd something more to say
Home, home again
I like to be here when I can
When I come home cold and tired
It's good to warm my bones beside the fire
Far away across the field
The tolling of the iron bell
Calls the faithful to their knees
To hear the softly spoken magic spells"
Oulik n?
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Dawie
Ambessa
Julle almal daar in die geweste moet maar 'n bietjie gaan help om momentum te behou en die vaak te keer. Hou ons op hoogte.Dawie wrote:Krrk-Krrk-Krrk, Tik-Tak-Tik-Tak, ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZAmbessa wrote:...en wat gebeur in die tussentyd?
Ambessa
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: PERMITTE
[quote="Dawie"]
Krrk-Krrk-Krrk, Tik-Tak-Tik-Tak, ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ
So waar.
BIKER
Krrk-Krrk-Krrk, Tik-Tak-Tik-Tak, ZZZZZZZZZZZZZZZZZZZZ
BIKER
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
Vandag my geskeur vir 'n Ingelsman.
Die ou, wat nog nie so lank boer nie, b?l my met 2 vrae, eerste wanneer kan ek sy olywe press, 2de "when can you take care of the caracal?" Paar van sy lammers en halfde van sy springbokkies is weggevreet. Ek het 'n sterk vermoede hy was in die 70's 'n hippie, so dit maak sy reaksie nog meer vreemd.
Ek s? toe vir hom ek het 'n permit nodig om die caracal te kom skiet, sy antwoord redelik hard en dringend was....
"YOU DON'T NEED A PERMIT YOU JUST NEED A GUN!!!" :P

DAWIE
Mooi man , dit is Bool se probleem hy was nooit n hippie nie.
Mooi man , dit is Bool se probleem hy was nooit n hippie nie.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
Het vandag gepraat met 'n bedryfsleier wat betrokke is by die onderhandelinge van die jaarpermitte. Volgens hom gaan dit baie eenvoudig werk. DLV's gaan die ou nomineer en hy kry jaar permit, dan het hy net geskrewe toestemming nodig van die eienaar om op die plaas te jag.
Die vergadering is glo oop en op die 26ste Mei by AWK se kantoor innie Paarl. Mag dalk self soontoe gaan.
Hoop ek's reg die keer.
Kojak
Die vergadering is glo oop en op die 26ste Mei by AWK se kantoor innie Paarl. Mag dalk self soontoe gaan.
Hoop ek's reg die keer.
Kojak
Last edited by Dawie on Mon May 10, 2010 7:25 pm, edited 1 time in total.
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Dawie
Ambessa
Nie dalk nie, maar beslis. Gaan lewer gewaardeerde insette soos gewoonlik.Dawie wrote:...vergadering is glo oop en op die 26ste Mei by AWK se kantoor innie Paarl. Mag dalk self soontoe gaan.
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
Hallo Weskapenaars
Die nuwe storie waar permitte uitgegee word deur Landbou verenigings sal glo oor of binne 2 maande geimplementeer word. Daar sal glo nog geskaaf word aan die besigheid in die begin stadium.
Kojak
Ps. Moet my nie kom skiet as dit nie so is na 2 maande nie, ek is net die "beriggewer"

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: PERMITTE
Sal nie kan skiet nie, moet eers permit gaan kry....
Lukas
Lukas
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Dawie
Ambessa
...ai, hoe moeilik kan dit dan nou wees?Dawie wrote:...sal glo oor of binne 2 maande geimplementeer word. Daar sal glo nog geskaaf word aan die besigheid in die begin stadium.
Ambessa
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Dawiw

Ambessa
...het vergeet watter 2 maande...Dawie wrote:...storie waar permitte uitgegee word deur Landbou verenigings sal glo oor of binne 2 maande geimplementeer word. Daar sal glo nog geskaaf word aan die besigheid in die begin stadium... ...nie kom skiet as dit nie so is na 2 maande nie, ek is net die "beriggewer"
Ambessa
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: PERMITTE
Oom Am
lees bietjie hier
http://www.kaapjag.co.za/viewad.asp?id=50267953029100011
Lees die skrywe in 2 x bladsye
Daar is nog 'n stuk wat ek by die kantoor het i.v.m. die permitte en motiverings ( nuwe wetgewing ) wat absoluut absurt raak. Ek sal dit ook plaas sodra ek my hand daarop het.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
Hallo Ambessa
Laasweek het die PMF man my meegedeel dat hy wag nog net dat Dept. Omgewingsake en Dept Landbou Weskaap regs tegnies die besigheid afteken....dan sal die storie glo loop.
Ek het nog nie die week weer gehoor hoe v?r die besigheid nou is nie.
Cheers

Geduld is 'n besonderse eienskap...
Ambessa
Dankie. Dan wag ons maar nog...Dawie wrote:...PMF man my meegedeel dat hy wag nog net dat Dept. Omgewingsake en Dept Landbou Weskaap regs tegnies die besigheid afteken....dan sal die storie glo loop.
Geduld is 'n besonderse eienskap...
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: PERMITTE
Werklik enige iets anders verwag? Weereens hou ek nie my asem op nie.Ambessa wrote: Dan wag ons maar nog...
-
Ambessa
Re: PERMITTE
Hallo Dawie

Wonder watse b..l sh.. is dit? Hier gaan dadels van kom...
Ambessa
...moenie, jy sal potblou word...Dawie wrote:...Werklik enige iets anders verwag? Weereens hou ek nie my asem op nie.
Wonder watse b..l sh.. is dit? Hier gaan dadels van kom...
Ambessa