Skietstoel

Enige iets tov messe.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Skietstoel

Post by NicoSmit »

Nou dat die gogga of moet ek se jakkals gebyt het wil ek graag hoor waarvoor gaan 'n skietstoel
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skietstoel

Post by Cobus(Cobb) »

So tussen 3k en 5k by Ian hier op die forum...jy kan die kit vat en homself aanmekaar sweis...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Skietstoel

Post by NicoSmit »

sal 'n ander plan moet maak
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Skietstoel

Post by LongWolf »

Begin by scrap yards.

Mens kan altyd koukus met daai manne.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skietstoel

Post by Geno »

R3-5k vir die kit by Ian
+-R6k vir die stoel by Ian.
+-R8500 vir Freek se stoel
+-R6500 vir Alan Truter se stoel.

R1000-R2000 vir 'n DIY stoel, maar jy sit met kopseer en R&D. Die manne wat ek hier bo noem, is deur die hele R&D proses, so jy is verseker dat hulle stoele werk.
Goed, beter, 6millimeter!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Skietstoel

Post by Eugene »

Geno wrote:R3-5k vir die kit by Ian
+-R6k vir die stoel by Ian.
+-R8500 vir Freek se stoel
+-R6500 vir Alan Truter se stoel.

R1000-R2000 vir 'n DIY stoel, maar jy sit met kopseer en R&D. Die manne wat ek hier bo noem, is deur die hele R&D proses, so jy is verseker dat hulle stoele werk.
Nico, as jy met staal kan werk, toegang tot die nodige toerusting het en 'n kop vir planne maak het, kan jy waarskynlik redelik goedkoop vir jouself 'n stoel bou. Indien nie, spaar eerder en koop een by een van die manne hierbo! Soos Geno sê, is hulle al deur die trial-en-error gedeelte en weet wat werk en wat nie! Sekere goed kan mens goedkoop maak, ander goed kos jou op die lang duur baie meer.... Vat dit maar van 'n fool wat dit op die harde (en duur!) manier geleer het... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Skietstoel

Post by Cobus(Cobb) »

Nou as jy die stoel het begin die pret.....R2000-R4000 roeper
CD's, Kurses, ammo...plase soek ens ens.....
Dis 'n lekker game.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skietstoel

Post by BLOK »

Cobus(Cobb) wrote:Nou as jy die stoel het begin die pret.....R2000-R4000 roeper
CD's, Kurses, ammo...plase soek ens ens.....
Dis 'n lekker game.
Spotlights
dimmers
fluite
herlaaibare spotlight
herlaaibare batterye
freezer suites
bakkie camo
nag jag geweer scope
dan n vinnager kaliber geweer
dan werk die 4x2 nie en kort jy n 4x4
ens. ens ens. ;) ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Skietstoel

Post by NicoSmit »

Rome is nie in eendag gebou nie sal die toerusting stelselmatig opbou en die 2x4 sal maar die werk moet doen sal net baie mooi kyk waar gery word
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Skietstoel

Post by NicoSmit »

My skietstoel in wording
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Skietstoel

Post by Piet Pille »

Netjies Nico.
Die lemonadetjie in die voorgrond wys dat jy die projek geniet! ;)
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Skietstoel

Post by VdWalt »

Lyk goed - ek sou net so sponsie of wat op daai pyp gesit het as ek jy was.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Skietstoel

Post by cassie_calvinia »

VdWalt wrote:Lyk goed - ek sou net so sponsie of wat op daai pyp gesit het as ek jy was.
dit kan noogal seer raak na so uur se rond draai! haha
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Skietstoel

Post by Piet Pille »

cassie_calvinia wrote:
VdWalt wrote:Lyk goed - ek sou net so sponsie of wat op daai pyp gesit het as ek jy was.
dit kan noogal seer raak na so uur se rond draai! haha
:laugh: :laugh:

Cassie/ vd Walt - ek sien hy het 'n baie stabiele en stewige basis vir homself prakseer... daar is tot 'n stopper so 3 duim af aangebring sodat hy nie later te laag sit en skiet nie!
Nou nog net 'n stewige basis vir die geweer bysweis! >:+
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Pvdw »

;D :) :) Manne hoe lekker lag ek nou. Hier moet 'n man skerp wees anders gaan iemand jou pak gee ++>:
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Skietstoel

Post by NicoSmit »

Die rede vir geen sitplek nie is dat jy doodstil gaan sit en dan skiet jy moerse akuraat die botteljie op die voorgrond is vir die sit slag om die pyn so bietjie te verminder (local anestethic)
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Skietstoel

Post by Wielie Waps »

Nico
Ek weet jy het nou begin bou aan 'n skietstoel , maar ek sou ook 'n skietraam oorweeg het. Myne pas op my d/cab en is baie "steady".
Ek kan hom ook alleen op en aflaai as die seuns nie by is nie. Ek sal foto opsit sodra ek een iewers in die hande kry.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Skietstoel

Post by NicoSmit »

Hierdie een is ook baie lig sover en hy pas op my Double cab en op my Corsa
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Skietstoel

Post by cassie_calvinia »

skietraam vir jakkals...nee wat, bly maar weg.
nie as jy wil ernstig jag nie, of by kliente jag nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Skietstoel

Post by Piet Pille »

NicoSmit wrote:Die rede vir geen sitplek nie is dat jy doodstil gaan sit en dan skiet jy moerse akuraat die botteljie op die voorgrond is vir die sit slag om die pyn so bietjie te verminder (local anestethic)
Hier is nog 'n farmaseutiese wonder wat dalk die local anestethic sinergisties kan ondersteun tydens gebruik in die spesifieke toepassing. Maak net seker jy was jou hande anders kan die geweer dalk gly...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Skietstoel

Post by Wielie Waps »

Cassie
Hy werk vir my en ek het meer vertroue in hom as die skietstoel en ek het al met altwee gejag.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Skietstoel

Post by cassie_calvinia »

ek het nog nooit verstaan hoe kan iemand met raam jakkals jag?
die jakkals kom hol dwars verby jou, nou moet jy agter hom aandraai, nou moet jy roep, nou le jouu remote agter jou.
ek sal nie so kan jag nie.
al my goed moet altyd, makie saak, waar ek draai, op dieselfde plek wees.
dit is nou maar jou, en jou kliente se problem. gelukkig nie myne nie!!!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Skietstoel

Post by Wielie Waps »

Reg so Cassie
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Skietstoel

Post by NicoSmit »

So kom die stoel al nader aan voltooing so die bier en vaseline is nie meer nodig nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Skietstoel

Post by 243Songdaug »

Hi Nico. Mooi raamwerk. Waak egter teen te "lig" wil gaan. Ek het al "n klompie rame e stoele gebou en ek moet regtig sê dat 'n swaarder en ook stewiger stoel vir my beter werk. Dit leun homself tot meer stewigheid. Ligte konstuksies is geneig om 'n effense bewe in hom te hê.

Ek skiet tand met 'n Bushpig stoel van Freek en ek sal weer so iets koop.
Post Reply