Skietstoel
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Skietstoel
Nou dat die gogga of moet ek se jakkals gebyt het wil ek graag hoor waarvoor gaan 'n skietstoel
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skietstoel
So tussen 3k en 5k by Ian hier op die forum...jy kan die kit vat en homself aanmekaar sweis...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Skietstoel
sal 'n ander plan moet maak
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Skietstoel
Begin by scrap yards.
Mens kan altyd koukus met daai manne.
Mens kan altyd koukus met daai manne.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skietstoel
R3-5k vir die kit by Ian
+-R6k vir die stoel by Ian.
+-R8500 vir Freek se stoel
+-R6500 vir Alan Truter se stoel.
R1000-R2000 vir 'n DIY stoel, maar jy sit met kopseer en R&D. Die manne wat ek hier bo noem, is deur die hele R&D proses, so jy is verseker dat hulle stoele werk.

Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skietstoel
Nico, as jy met staal kan werk, toegang tot die nodige toerusting het en 'n kop vir planne maak het, kan jy waarskynlik redelik goedkoop vir jouself 'n stoel bou. Indien nie, spaar eerder en koop een by een van die manne hierbo! Soos Geno sê, is hulle al deur die trial-en-error gedeelte en weet wat werk en wat nie! Sekere goed kan mens goedkoop maak, ander goed kos jou op die lang duur baie meer.... Vat dit maar van 'n fool wat dit op die harde (en duur!) manier geleer het...Geno wrote:R3-5k vir die kit by Ian
+-R6k vir die stoel by Ian.
+-R8500 vir Freek se stoel
+-R6500 vir Alan Truter se stoel.
R1000-R2000 vir 'n DIY stoel, maar jy sit met kopseer en R&D. Die manne wat ek hier bo noem, is deur die hele R&D proses, so jy is verseker dat hulle stoele werk.
Aim small, miss small
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skietstoel
Nou as jy die stoel het begin die pret.....R2000-R4000 roeper
CD's, Kurses, ammo...plase soek ens ens.....
Dis 'n lekker game.
CD's, Kurses, ammo...plase soek ens ens.....
Dis 'n lekker game.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skietstoel
SpotlightsCobus(Cobb) wrote:Nou as jy die stoel het begin die pret.....R2000-R4000 roeper
CD's, Kurses, ammo...plase soek ens ens.....
Dis 'n lekker game.
dimmers
fluite
herlaaibare spotlight
herlaaibare batterye
freezer suites
bakkie camo
nag jag geweer scope
dan n vinnager kaliber geweer
dan werk die 4x2 nie en kort jy n 4x4
ens. ens ens.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Skietstoel
Rome is nie in eendag gebou nie sal die toerusting stelselmatig opbou en die 2x4 sal maar die werk moet doen sal net baie mooi kyk waar gery word
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Skietstoel
My skietstoel in wording
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Skietstoel
Netjies Nico.
Die lemonadetjie in die voorgrond wys dat jy die projek geniet!
Die lemonadetjie in die voorgrond wys dat jy die projek geniet!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Skietstoel
Lyk goed - ek sou net so sponsie of wat op daai pyp gesit het as ek jy was.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Skietstoel
dit kan noogal seer raak na so uur se rond draai! hahaVdWalt wrote:Lyk goed - ek sou net so sponsie of wat op daai pyp gesit het as ek jy was.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Skietstoel
cassie_calvinia wrote:dit kan noogal seer raak na so uur se rond draai! hahaVdWalt wrote:Lyk goed - ek sou net so sponsie of wat op daai pyp gesit het as ek jy was.
Cassie/ vd Walt - ek sien hy het 'n baie stabiele en stewige basis vir homself prakseer... daar is tot 'n stopper so 3 duim af aangebring sodat hy nie later te laag sit en skiet nie!
Nou nog net 'n stewige basis vir die geweer bysweis!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietstoel
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Skietstoel
Die rede vir geen sitplek nie is dat jy doodstil gaan sit en dan skiet jy moerse akuraat die botteljie op die voorgrond is vir die sit slag om die pyn so bietjie te verminder (local anestethic)
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Skietstoel
Nico
Ek weet jy het nou begin bou aan 'n skietstoel , maar ek sou ook 'n skietraam oorweeg het. Myne pas op my d/cab en is baie "steady".
Ek kan hom ook alleen op en aflaai as die seuns nie by is nie. Ek sal foto opsit sodra ek een iewers in die hande kry.
Ek weet jy het nou begin bou aan 'n skietstoel , maar ek sou ook 'n skietraam oorweeg het. Myne pas op my d/cab en is baie "steady".
Ek kan hom ook alleen op en aflaai as die seuns nie by is nie. Ek sal foto opsit sodra ek een iewers in die hande kry.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Skietstoel
Hierdie een is ook baie lig sover en hy pas op my Double cab en op my Corsa
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Skietstoel
skietraam vir jakkals...nee wat, bly maar weg.
nie as jy wil ernstig jag nie, of by kliente jag nie
nie as jy wil ernstig jag nie, of by kliente jag nie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Skietstoel
Hier is nog 'n farmaseutiese wonder wat dalk die local anestethic sinergisties kan ondersteun tydens gebruik in die spesifieke toepassing. Maak net seker jy was jou hande anders kan die geweer dalk gly...NicoSmit wrote:Die rede vir geen sitplek nie is dat jy doodstil gaan sit en dan skiet jy moerse akuraat die botteljie op die voorgrond is vir die sit slag om die pyn so bietjie te verminder (local anestethic)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Skietstoel
Cassie
Hy werk vir my en ek het meer vertroue in hom as die skietstoel en ek het al met altwee gejag.
Hy werk vir my en ek het meer vertroue in hom as die skietstoel en ek het al met altwee gejag.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Skietstoel
ek het nog nooit verstaan hoe kan iemand met raam jakkals jag?
die jakkals kom hol dwars verby jou, nou moet jy agter hom aandraai, nou moet jy roep, nou le jouu remote agter jou.
ek sal nie so kan jag nie.
al my goed moet altyd, makie saak, waar ek draai, op dieselfde plek wees.
dit is nou maar jou, en jou kliente se problem. gelukkig nie myne nie!!!
die jakkals kom hol dwars verby jou, nou moet jy agter hom aandraai, nou moet jy roep, nou le jouu remote agter jou.
ek sal nie so kan jag nie.
al my goed moet altyd, makie saak, waar ek draai, op dieselfde plek wees.
dit is nou maar jou, en jou kliente se problem. gelukkig nie myne nie!!!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Skietstoel
Reg so Cassie
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Skietstoel
So kom die stoel al nader aan voltooing so die bier en vaseline is nie meer nodig nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Skietstoel
Hi Nico. Mooi raamwerk. Waak egter teen te "lig" wil gaan. Ek het al "n klompie rame e stoele gebou en ek moet regtig sê dat 'n swaarder en ook stewiger stoel vir my beter werk. Dit leun homself tot meer stewigheid. Ligte konstuksies is geneig om 'n effense bewe in hom te hê.
Ek skiet tand met 'n Bushpig stoel van Freek en ek sal weer so iets koop.
Ek skiet tand met 'n Bushpig stoel van Freek en ek sal weer so iets koop.