Hoekom Nyala bul en ooi

Post Reply
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Hoekom Nyala bul en ooi

Post by 375fanatic »

Hoekom Praat ons van n bul en ooi by nyala en nie koei nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by douw »

Dit gaan oor die skouerhoogte van die dier. Groot bokke is dit bul/koei. Kliener bokke is ram/ooi. Die skeidingsyn kom wel by die njala voor. Die ooi is onder die skeidingslyn en die bul is hoër.

Groete
Douw
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by ANDRIES »

Wat vir my snaaks is is dat hulle wel ook praat van 'n Lechwe bul alhoewel hy volgens my kleiner is as die Njala.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by mariusr »

So ver ek weet koei het vier tieties daarom koedoe koei ooi het twee tieties daarom nyala ooi!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by Geno »

Gaan oor skouerhoogte, soos ek verstaan.
Last edited by Geno on Wed Aug 21, 2013 7:44 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by tripodmvr »

Hierdie bespreking is al voorheen gedoen. Dit gaan oor grootte - die ooi is baie kleiner as die bul - spene is verwarrend synde springbokke bv. 2 of 4 spene kan hê.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by ROBBIE1 »

Het dit ook so dat die hoogte / groote van die bok is wat die skeiding bepaal.

Andries n Lechwe is groot bok, gemidelde gewig wat ek inkry is rondom 80kg, dis meer as Rooihartbees gemiddeld!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by Riaan Beeslaar »

Soos ek verstaan is dit ook oor die grootte en die skeiding is by die Nyala
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by Umshwati Boy »

Enigiets oor 200 Pounds is 'n Bul of Koei. Enigiets onder 200 Pounds is 'n Ram of Ooi. Hoe waar dit is weet ek nie, maar dis hoe ek dit geleer het.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by mariusr »

Weeg Njala 200 pounds ek glo nie!!!!???
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by ROBBIE1 »

Njala se gewig verskil baie, maar die bulle is ook maar so tussen 70 en 90kg. Ek het nog nie swaarder gesien nie, en kry baie Njala bulle in van die outfitters af.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by mariusr »

Ons se NJala bul maar nyala ooi want sy het twee spene!!!dis hoekom!
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by Umshwati Boy »

ROBBIE1 wrote:Njala se gewig verskil baie, maar die bulle is ook maar so tussen 70 en 90kg. Ek het nog nie swaarder gesien nie, en kry baie Njala bulle in van die outfitters af.
Praat jy nou oor die Karkas of Live weight??

Het die Nyala begin van die Jaar gejag in die Umgeni. Karkas gewig was 82 Kilo = 180 Pounds. Neem aan Live weight was te minste 140kg. Vriend van my het twee geskiet - Umkomaas omgewing, hulle Karkas gewig was 75kg en 85kg.

[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Nyala%20Hunt/a2a9f909-3c4e-4356-8a3a-52f9c3b8156b_zps0eaac02e.jpg[/image]
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by ROBBIE1 »

Dis karkas, vel, kop en pote af, pens uit, net die skoon karkas. Die gewigte wat jy se is 100% in lyn. Hulle praat dalk met die 200lb as lewendige gewig.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by 375fanatic »

mariusr wrote:So ver ek weet koei het vier tieties daarom koedoe koei ooi het twee tieties daarom nyala ooi!
dis hoe ek dit het
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by VdWalt »

Hoeveel spene op 'n olifant koei?

++>: Of is dit dan nou olifant ooi? ++>:
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by mariusr »

VdWalt wrote:Hoeveel spene op 'n olifant koei?

++>: Of is dit dan nou olifant ooi? ++>:
Goeie een ! Olifant jou snaakse dier stertjie van voor en sterjie van agter! Twee tieties voor nes mens sin en olifante het ook kniee soos ons wat vorentoe buig nie soos ander diere!? Einlik moet ons hulle manlik en vroulik noem nie bul en koei!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by theedge »

Dit gaan oor die grote van die dier en Nyala is basies die skeiding van die grote - ogal lassweek op wild en wragtig bespreek
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by mariusr »

Glo grote speel ook rol maar is die njala bul nou groot daarom bul en die ooi is nou klein daarom ooi??? Gaan tog oor die spesie en ras !? Of hoe? Daarom die spene vergelyking tussen koei en ooi!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by LongWolf »

JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by JK »

So die njala bul het 4 spene en die ooi twee :laugh:

Een van daai ding wat one ge-erf het van die ou mense. ;D
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by iceman1982 »

Sover ek weet, gaan dit oor n dier se gewig. Nyala is maar die middel punt al die jare. Bul is swaar genoeg om onder bul te val maar die ooi nie groot genoeg om n koei genoem te word nie.
Definitief nie oor die spene nie. Dink n Duiker het ook vier spene, maar word nogsteeds as a ooi geklasifiseer.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Hoekom Nyala bul en ooi

Post by 375fanatic »

die smile as jy hom melk :laugh: ::)
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Post Reply