Hoekom Nyala bul en ooi
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Hoekom Nyala bul en ooi
Hoekom Praat ons van n bul en ooi by nyala en nie koei nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Dit gaan oor die skouerhoogte van die dier. Groot bokke is dit bul/koei. Kliener bokke is ram/ooi. Die skeidingsyn kom wel by die njala voor. Die ooi is onder die skeidingslyn en die bul is hoër.
Groete
Douw
Groete
Douw
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Wat vir my snaaks is is dat hulle wel ook praat van 'n Lechwe bul alhoewel hy volgens my kleiner is as die Njala.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
So ver ek weet koei het vier tieties daarom koedoe koei ooi het twee tieties daarom nyala ooi!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Gaan oor skouerhoogte, soos ek verstaan.
Last edited by Geno on Wed Aug 21, 2013 7:44 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Hierdie bespreking is al voorheen gedoen. Dit gaan oor grootte - die ooi is baie kleiner as die bul - spene is verwarrend synde springbokke bv. 2 of 4 spene kan hê.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Het dit ook so dat die hoogte / groote van die bok is wat die skeiding bepaal.
Andries n Lechwe is groot bok, gemidelde gewig wat ek inkry is rondom 80kg, dis meer as Rooihartbees gemiddeld!
Andries n Lechwe is groot bok, gemidelde gewig wat ek inkry is rondom 80kg, dis meer as Rooihartbees gemiddeld!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Soos ek verstaan is dit ook oor die grootte en die skeiding is by die Nyala
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Enigiets oor 200 Pounds is 'n Bul of Koei. Enigiets onder 200 Pounds is 'n Ram of Ooi. Hoe waar dit is weet ek nie, maar dis hoe ek dit geleer het.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Weeg Njala 200 pounds ek glo nie!!!!???
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Njala se gewig verskil baie, maar die bulle is ook maar so tussen 70 en 90kg. Ek het nog nie swaarder gesien nie, en kry baie Njala bulle in van die outfitters af.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Ons se NJala bul maar nyala ooi want sy het twee spene!!!dis hoekom!
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Praat jy nou oor die Karkas of Live weight??ROBBIE1 wrote:Njala se gewig verskil baie, maar die bulle is ook maar so tussen 70 en 90kg. Ek het nog nie swaarder gesien nie, en kry baie Njala bulle in van die outfitters af.
Het die Nyala begin van die Jaar gejag in die Umgeni. Karkas gewig was 82 Kilo = 180 Pounds. Neem aan Live weight was te minste 140kg. Vriend van my het twee geskiet - Umkomaas omgewing, hulle Karkas gewig was 75kg en 85kg.
[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/Nyala%20Hunt/a2a9f909-3c4e-4356-8a3a-52f9c3b8156b_zps0eaac02e.jpg[/image]
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Dis karkas, vel, kop en pote af, pens uit, net die skoon karkas. Die gewigte wat jy se is 100% in lyn. Hulle praat dalk met die 200lb as lewendige gewig.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
dis hoe ek dit hetmariusr wrote:So ver ek weet koei het vier tieties daarom koedoe koei ooi het twee tieties daarom nyala ooi!
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Hoeveel spene op 'n olifant koei?
Of is dit dan nou olifant ooi? 
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Goeie een ! Olifant jou snaakse dier stertjie van voor en sterjie van agter! Twee tieties voor nes mens sin en olifante het ook kniee soos ons wat vorentoe buig nie soos ander diere!? Einlik moet ons hulle manlik en vroulik noem nie bul en koei!VdWalt wrote:Hoeveel spene op 'n olifant koei?
Of is dit dan nou olifant ooi?
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Dit gaan oor die grote van die dier en Nyala is basies die skeiding van die grote - ogal lassweek op wild en wragtig bespreek
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Glo grote speel ook rol maar is die njala bul nou groot daarom bul en die ooi is nou klein daarom ooi??? Gaan tog oor die spesie en ras !? Of hoe? Daarom die spene vergelyking tussen koei en ooi!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
So die njala bul het 4 spene en die ooi twee
Een van daai ding wat one ge-erf het van die ou mense.
Een van daai ding wat one ge-erf het van die ou mense.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
Sover ek weet, gaan dit oor n dier se gewig. Nyala is maar die middel punt al die jare. Bul is swaar genoeg om onder bul te val maar die ooi nie groot genoeg om n koei genoem te word nie.
Definitief nie oor die spene nie. Dink n Duiker het ook vier spene, maar word nogsteeds as a ooi geklasifiseer.
Definitief nie oor die spene nie. Dink n Duiker het ook vier spene, maar word nogsteeds as a ooi geklasifiseer.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Hoekom Nyala bul en ooi
die smile as jy hom melk

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm

