RSA Target of Match rifle??
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
RSA Target of Match rifle??
Weet julle manne daar is twee RSA enkelskoot modelle, nl Target rifle en Match rifle? Ek is gelukkig genoeg om een van elk te besit. Ek het ook nog die oorspronklike katalogus van Musgrave met al die speks daar in. Sal dit nou nou opsit FYI.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
Dankie vir die Inligting - Ek het dus 2 Match modelle! Ek dag nog altyd dat dit maar net verskillende lope en verskillende kolwe is op dieselfde model wapen.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
Hierdie is maar bemarking foefies op sy beste, hulle gebruik dieselfde aksie, net 'n facelift tov die kolf!
-
Arno C
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Tue May 14, 2013 3:28 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
Dries Skiet
Baie interresante inligting. Jy nie sulke artikels omtrent die rsa 7.62 met die magasynkaste nie?
Groete
Arno
Baie interresante inligting. Jy nie sulke artikels omtrent die rsa 7.62 met die magasynkaste nie?
Groete
Arno
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
Dankie Dries, ek het ook so 'n "Target" model
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: RSA Target of Match rifle??
Interresand, Dankie Dries. Is daar n spesifieke rede hoekom die swivels so naby aan mekaar sit so aan die voorkant van die kolf?
Veiligheid eerste manne!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
Pierre - die skakels is so geplaas om die spesifieke geweerbande vir skyfskiet te pas. Die geweer word dan baie meer in die skouer in vas getrek. Gewone skakels se plasing is ten doel om die geweer te dra oor die skouer, terwyl hierdie spesifiek vir 'n skyfskiet band geplaas is.BRNO .06 (Pierre) wrote:Interresand, Dankie Dries. Is daar n spesifieke rede hoekom die swivels so naby aan mekaar sit so aan die voorkant van die kolf?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: RSA Target of Match rifle??
Dankie. Ek het vermoed dit kan so iets wees, maar wou net seker maak.madako wrote:Pierre - die skakels is so geplaas om die spesifieke geweerbande vir skyfskiet te pas. Die geweer word dan baie meer in die skouer in vas getrek. Gewone skakels se plasing is ten doel om die geweer te dra oor die skouer, terwyl hierdie spesifiek vir 'n skyfskiet band geplaas is.BRNO .06 (Pierre) wrote:Interresand, Dankie Dries. Is daar n spesifieke rede hoekom die swivels so naby aan mekaar sit so aan die voorkant van die kolf?
Veiligheid eerste manne!
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: RSA Target of Match rifle??
Die aksies, loop en kolf verskil. Target aksie boute maak vas agter sneller, Match voor sneller, Loop op Target is hammer rifled en Match is button rifled, kolf op Match is duidelik van beter gehalte.swc-tr wrote:Hierdie is maar bemarking foefies op sy beste, hulle gebruik dieselfde aksie, net 'n facelift tov die kolf!
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: RSA Target of Match rifle??
Het net Model 80.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
Die mod 80 is opgevolg deur die mod 83 en later die mod 90. Al 3 is basies maar 'n kopie van die Winchester mod 70 (NA '64). Hulle was ook beskikbaar in "Light" modelle, met 22" loop.
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
Sjoe, nee ek verskil. Ons het in die ontwerp fase wel na verskeie fabrikate gekyk en al wat ons van die Win beindruk het was sy veiligheidsknip en dit is al, kyk gerus mooi na die twee!
Mooi bly
Daan
Mooi bly
Daan
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: RSA Target of Match rifle??
O, dankie Oom Daan. Ek was daai tyd maar net 'n tjokkertjie. Wys vir ons al die verskille uit asb? Sou graag wil leer.
