ek is nuut hier

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
RiaanC
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm

ek is nuut hier

Post by RiaanC »

Alo my naam is riaan,bly in welkom stel bja belang jag en di natuur!!ht ngi self n geweer ni..mar ek gebrk my pa(ou bles-gert) sin vr td en wyl!!hoop ek gan bja leer by di ou manne!! :)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: ek is nuut hier

Post by BRNO (Pierre) »

Welkom hier Riaan. Gesels lekker saam. Deel bietjie jou wedervaringe, en dalk sommer n skinner storie of twee van jou pa.

Groete
Veiligheid eerste manne!
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: ek is nuut hier

Post by LongWolf »

pa(ou bles-gert)
jong ek is nie so seker van daai gedeelte nie ???

Riaan

welkom hier en geniet dit.
hoe lyk dit in terme van rookstokke, waarvan hou jy en wat sal jy graag mee wil skiet?
User avatar
ou Bles - Gert
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm

Re: ek is nuut hier

Post by ou Bles - Gert »

Hi BRNO .06 (Pierre) jy moenie die jonges aanmoedig om te skinder nie nou nou kom al my skandes uit ><)
RiaanC
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm

Re: ek is nuut hier

Post by RiaanC »

Longwolf,sal graag vir my n 300 H&H wil aanskaf!!mar eers moet die lisensie agter die rug km..!en dan is dit van spaar..
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: ek is nuut hier

Post by Riaan Beeslaar »

Baie welkom naamgenoot, geniet dit hier
stan man

Re: ek is nuut hier

Post by stan man »

http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/IMG_1055_zps3d020c8c.jpg
welkom jong man
RiaanC
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm

Re: ek is nuut hier

Post by RiaanC »

Dankie vir die foto oom Frans..was n baie lekker jag trip!!longwolf wat bedoel j j is ni so sekr van daai gedeelte nie??
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: ek is nuut hier

Post by LongWolf »

RiaanC wrote:Dankie vir die foto oom Frans..was n baie lekker jag trip!!longwolf wat bedoel j j is ni so sekr van daai gedeelte nie??

Hahaha so oud as wat ek is as my pa gesien of gehoor het ek maak enige verwysing na sy bles sou ek dalk deur geloop het soos worsie met n kopklap
RiaanC
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm

Re: ek is nuut hier

Post by RiaanC »

Hahah..nee my pa en sy bles loop sos stroop!!dis net n baie goeie verwysing!!eka is op soek na werk op n wildsplaas..?
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: ek is nuut hier

Post by LongWolf »

Riaan gaan krap bietjie rond op "careerjunktion.com"
Sover ek weet kan jy jou cv daar laai ook.

Hoop jy kom reg.
RiaanC
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm

Re: ek is nuut hier

Post by RiaanC »

Dankie longwolf..is my lewe om in di natuur tewees hahah!!so wild dief of 2 trap ook ahah
Post Reply