ek is nuut hier
-
RiaanC
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm
ek is nuut hier
Alo my naam is riaan,bly in welkom stel bja belang jag en di natuur!!ht ngi self n geweer ni..mar ek gebrk my pa(ou bles-gert) sin vr td en wyl!!hoop ek gan bja leer by di ou manne!! 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: ek is nuut hier
Welkom hier Riaan. Gesels lekker saam. Deel bietjie jou wedervaringe, en dalk sommer n skinner storie of twee van jou pa.
Groete
Groete
Veiligheid eerste manne!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: ek is nuut hier
jong ek is nie so seker van daai gedeelte niepa(ou bles-gert)
Riaan
welkom hier en geniet dit.
hoe lyk dit in terme van rookstokke, waarvan hou jy en wat sal jy graag mee wil skiet?
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- ou Bles - Gert
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm
Re: ek is nuut hier
Hi BRNO .06 (Pierre) jy moenie die jonges aanmoedig om te skinder nie nou nou kom al my skandes uit 
-
RiaanC
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm
Re: ek is nuut hier
Longwolf,sal graag vir my n 300 H&H wil aanskaf!!mar eers moet die lisensie agter die rug km..!en dan is dit van spaar..
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: ek is nuut hier
Baie welkom naamgenoot, geniet dit hier
-
stan man
Re: ek is nuut hier
http://i1157.photobucket.com/albums/p582/stanman10/IMG_1055_zps3d020c8c.jpg
welkom jong man
welkom jong man
-
RiaanC
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm
Re: ek is nuut hier
Dankie vir die foto oom Frans..was n baie lekker jag trip!!longwolf wat bedoel j j is ni so sekr van daai gedeelte nie??
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: ek is nuut hier
RiaanC wrote:Dankie vir die foto oom Frans..was n baie lekker jag trip!!longwolf wat bedoel j j is ni so sekr van daai gedeelte nie??
Hahaha so oud as wat ek is as my pa gesien of gehoor het ek maak enige verwysing na sy bles sou ek dalk deur geloop het soos worsie met n kopklap
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
RiaanC
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm
Re: ek is nuut hier
Hahah..nee my pa en sy bles loop sos stroop!!dis net n baie goeie verwysing!!eka is op soek na werk op n wildsplaas..?
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: ek is nuut hier
Riaan gaan krap bietjie rond op "careerjunktion.com"
Sover ek weet kan jy jou cv daar laai ook.
Hoop jy kom reg.
Sover ek weet kan jy jou cv daar laai ook.
Hoop jy kom reg.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
RiaanC
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sun Aug 11, 2013 5:53 pm
Re: ek is nuut hier
Dankie longwolf..is my lewe om in di natuur tewees hahah!!so wild dief of 2 trap ook ahah