H2O Volume vir QL
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
H2O Volume vir QL
Dus nou n dom vraag maar wil net seker maak. As julle manne H2O Volume meet vir berekining van node spoed vir QL is dit met n klaar gevuurde dop nie na hy genecksize is nie as ek reg is? en volgende vraag as jy hom vul met water maak jy hom gelyk vol of so vol dat die drippel half so n bogie op die dop maak d.w.s oorlopend vol? die rede hoekom ek die vraag vra op n klein doppie maak die bogie nogal n verskil op die gn volume!
groete Kallie
groete Kallie
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: H2O Volume vir QL
Dankie Brno.
Sommer gou n ander vraag ek het die selfde model 243 en 30-06 as jy 243 is ook 88 en 30-06 is 91 watter aksies het die 2 gewere op en weet jy dalk of boyds kolwe maak vir hulle
Sommer gou n ander vraag ek het die selfde model 243 en 30-06 as jy 243 is ook 88 en 30-06 is 91 watter aksies het die 2 gewere op en weet jy dalk of boyds kolwe maak vir hulle
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: H2O Volume vir QL
Gooi druppel sunlight in die water, dit verlig die oppervlak spanning dan lê die water sommer so mooi plat teen die nek se bek.
Last edited by Carl on Tue Jul 16, 2013 11:33 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: H2O Volume vir QL
Jy moet nou nie moeilike vrae kom vra nieKallie wrote:Dankie Brno.
Sommer gou n ander vraag ek het die selfde model 243 en 30-06 as jy 243 is ook 88 en 30-06 is 91 watter aksies het die 2 gewere op en weet jy dalk of boyds kolwe maak vir hulle
Het jy die standaard kolwe op jou gewere, of die classic met die donker punt ens.?
Veiligheid eerste manne!
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: H2O Volume vir QL
die kwes het standaard op en die 243 die een van daai mooi donker kolwe, wil nie kwes ander loop opsit so soek ander kolf dankie vir jou raad waardeer die inset
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: H2O Volume vir QL
Kallie, ek kan nou bevestig dat my .30-06 op n Zkk600 aksie gebou is, en die .243 op die Zkk601.Kallie wrote:Dankie Brno.
Sommer gou n ander vraag ek het die selfde model 243 en 30-06 as jy 243 is ook 88 en 30-06 is 91 watter aksies het die 2 gewere op en weet jy dalk of boyds kolwe maak vir hulle
Veiligheid eerste manne!
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: H2O Volume vir QL
Dankie BRNO vir die terugvoer waardeer
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: H2O Volume vir QL
Kan julle dalk 'n foto van die water in die dop plaas, want ek het al agtergekom dis nie so simplisties om die meniskus identies in al die doppe te kry nie.
Groete,
JHN
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: H2O Volume vir QL
Hier is 'n foto van 'n dop met water. Dis is wel water in die gevrieste toestand.... 
Jy's heeltemal reg, dis nie so maklik om hulle die heeltyd dieselfde te gooi nie, veral nie later die aand nie..... "twee vingers" is relatief.
Jy's heeltemal reg, dis nie so maklik om hulle die heeltyd dieselfde te gooi nie, veral nie later die aand nie..... "twee vingers" is relatief.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Piet Pille on Wed Jul 24, 2013 4:08 pm, edited 1 time in total.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: H2O Volume vir QL
Pieter jou ou bogger,
Ek maak die post met verwagting oop vir die reaksie, net om agter te kom ek is met 'n slap riem gevang...

Ek maak die post met verwagting oop vir die reaksie, net om agter te kom ek is met 'n slap riem gevang...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: H2O Volume vir QL
Skuus Johan, kon myself nie keer nie.....Johan Nel wrote:Pieter jou ou bogger,
Ek maak die post met verwagting oop vir die reaksie, net om agter te kom ek is met 'n slap riem gevang...![]()
![]()
gedog dit sal so bietjie kleur by die "klein Saterdag" voeg.
Jammer vir die hijack1
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: H2O Volume vir QL
Gelykvol beteken die water moet horisontaal tussen die rande van die bek wees. Dit is nie so maklik om dit so te kry nie - gebruik 'n spuitnaald om min op 'n slag by te voeg.