Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dink jy gaan iemand benodig om jou te help dra.................................of aan die gun of wild
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Jy sal n dubbelverdieping kluis moet kry vir daardie kettie.
Toe ons in 2007 in Amerika gaan skiet het in die w?reld Kampioenskappe, het ons by n baan gaan oefen waar die locals ook met sulke snaakse weermag goed kom speel het. Ons het ons verbaas oor wat hulle alles wetiglik kon bekom. Daar was een ou met n .50 Browning masjien geweer ook. Hy het blykbaar n versameling van masjien gewere in sy besit.
Aai, as ons ook maar net n "5th ammendment" gehad het.
Daai spesifieke wapen sonder die ski rests is actualy in Suid Afrika ontwerp en die eerste 1 was hier gebou. Dis is 20mm rondte wat hy jaag. Daar is paar youtube videos van die roer. Gaan kyk onder 20mm sniper rifle
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Ja, ek bly hier in die VSA en tot ek is verbaas wat mense in hulle kattebakke rond karwei, en ek self ry permanent n AR15 of n R1 saam! Ons het elke 3 maande n staal plaat kompetisie, jy skiet 8 plate op 200 tree so vinnig as jy kan, beste tyd ooit is 9.08 sekondes. My beste was omtrent 14 iets. In elk geval, ons staan en hanne hanne en een van die perde maak die opmerking hy sal die kompetisie lag lag wen as hy net sy MG42 kan skiet wat hy in sy trok het. Ek kyk hom so aan en vertel hom hy is vol drek, maar so wragtig haal hy die masjiengeweer uit, heetemal wettig, hy het die "tax stamp". Die stukkie yster is omtrent $20,000 werd, $2000 vir die geweer se regte waarde en $18,000 vir die lisensie!