Dis mos nou n GUN

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Dis mos nou n GUN

Post by Francois Marais »

So moet n GUN lyk..............wonner wat hy wil gaan jag. ;D ;D ;D

Image

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Theo E »

wat of wie, maar its gaan  
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Christo »

Daai GUN se plek is klaar skoongemaak in my kluis. Van Dassie tot "whatever"'s, solank dit 'n kopskoot is mors ek mossie vleis nie.

;D
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Danie Lombard .243

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Danie Lombard .243 »

Net die gun wat ek benodig vir die SAJWV vlakte tabel skiet komp. veral tydens die nasionale komp.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dis mos nou n GUN

Post by theedge »

Dink jy gaan iemand benodig om jou te help dra.................................of aan die gun of wild
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Boertjie »

dink net hoe gaan vlekkie dan lyk na die koeltjie
Korrel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Sun Jan 17, 2010 4:35 pm

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Korrel »

Al wat sal oorbly is n?t n vlekkie!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Francois Marais »

As ek daai gun draer se lyf so kyk is dit net ek, Christo en Taffie wat gaan qualify. Ander manne is bietjie lig.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Hunter xxx

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Hunter xxx »

Ek dink met daardie loop skiet jy maklik 1,5myl.
Daardie geweer gaan n man breek.
Hunter
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Piet Breedt »

Jy sal n dubbelverdieping kluis moet kry vir daardie kettie.

Toe ons  in 2007 in Amerika gaan skiet het in die w?reld Kampioenskappe, het ons by n baan gaan oefen waar die locals ook met sulke snaakse weermag goed kom speel het. Ons het ons verbaas oor wat hulle alles wetiglik kon bekom. Daar was een ou met n .50 Browning masjien geweer ook. Hy het blykbaar n versameling van masjien gewere in sy besit.

Aai, as ons ook maar net n "5th ammendment" gehad het.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Dis mos nou n GUN

Post by Jagtersdok »

Daai spesifieke wapen sonder die ski rests is actualy in Suid Afrika ontwerp en die eerste 1 was hier gebou. Dis is 20mm rondte wat hy jaag. Daar is paar youtube videos van die roer. Gaan kyk onder 20mm sniper rifle
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
hagar

Re: Dis mos nou n GUN

Post by hagar »

Ja, ek bly hier in die VSA en tot ek is verbaas wat mense in hulle kattebakke rond karwei, en ek self ry permanent n AR15 of n R1 saam! Ons het elke 3 maande n staal plaat kompetisie, jy skiet 8 plate op 200 tree so vinnig as jy kan, beste tyd ooit is 9.08 sekondes. My beste was omtrent 14 iets. In elk geval, ons staan en hanne hanne en een van die perde maak die opmerking hy sal die kompetisie lag lag wen as hy net sy MG42 kan skiet wat hy in sy trok het. Ek kyk hom so aan en vertel hom hy is vol drek, maar so wragtig haal hy die masjiengeweer uit, heetemal wettig, hy het die "tax stamp". Die stukkie yster is omtrent $20,000 werd, $2000 vir die geweer se regte waarde en $18,000 vir die lisensie!
Post Reply