Pappa, gaan ek dood?

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Pappa, gaan ek dood?

Post by PWV »

Wat kan 'n mens sê? My hart gaan uit na hierdie familie!

http://www.dieburger.com/nuus/2013-07-0 ... e-sterf-sy
Zack Benade

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by Zack Benade »

Wat kan 'n man sê????
Sterkte aan die familie en kyk op na BO. Mag God julle krag en leiding gee.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by tripodmvr »

Geen wonder ons is so oor geweerveiligheid nie en dit hoort so en moet weer en weer beklemtoon word. Die weermag het sekere dinge ingedril, maar die menslike natuur is maar so dat ons die belangrike lesse soms vergeet. Dit is rêrig hartseer en mens wens dit aan niemand toe nie. Ons wat nog leef moet 'n les hieruit leer vir ons eie en ander se veiligheid.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by Eugene »

Ai......

Dis so onnodig...
Aim small, miss small
User avatar
Hannes stof trapper
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by Hannes stof trapper »

Baie hart seer.
Skiet mooi Maak mooi
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by tau »

Ag nee. Dus Aaklig. Klink of die familie nog goed saam gedoen het. Sterkte aan hulle.

Dit bly 'n ongeluk. Laat ons net weereens extra veilig wees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by Swys14 »

tragies en hartseer...kry sulke koue rillings toe ek dit lees.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by Hilux01 »

Baie tragies
Ons bid vir die familie
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by mariusr »

Die gebeurtenis spook by my dit was so onnodig! Hoekom was daar lewendige rondte in die geweer!!??
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Pappa, gaan ek dood?

Post by Cobus(Cobb) »

mariusr wrote:Die gebeurtenis spook by my dit was so onnodig! Hoekom was daar lewendige rondte in die geweer!!??
Met respek gesê is dit wat ek ook wonder...hoekom was geweer nie al op die plaas veilig gemaak nie.....ons kannie die duiwel blameer nie, dis ons eie agterlosigheid....Ek voel regtig jammer vir die mense, my kinder is ook daai ouderdom....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply