Wat kan 'n mens sê? My hart gaan uit na hierdie familie!
http://www.dieburger.com/nuus/2013-07-0 ... e-sterf-sy
Pappa, gaan ek dood?
-
Zack Benade
Re: Pappa, gaan ek dood?
Wat kan 'n man sê????
Sterkte aan die familie en kyk op na BO. Mag God julle krag en leiding gee.
Sterkte aan die familie en kyk op na BO. Mag God julle krag en leiding gee.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Pappa, gaan ek dood?
Geen wonder ons is so oor geweerveiligheid nie en dit hoort so en moet weer en weer beklemtoon word. Die weermag het sekere dinge ingedril, maar die menslike natuur is maar so dat ons die belangrike lesse soms vergeet. Dit is rêrig hartseer en mens wens dit aan niemand toe nie. Ons wat nog leef moet 'n les hieruit leer vir ons eie en ander se veiligheid.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Hannes stof trapper
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Pappa, gaan ek dood?
Ag nee. Dus Aaklig. Klink of die familie nog goed saam gedoen het. Sterkte aan hulle.
Dit bly 'n ongeluk. Laat ons net weereens extra veilig wees.
Dit bly 'n ongeluk. Laat ons net weereens extra veilig wees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Pappa, gaan ek dood?
tragies en hartseer...kry sulke koue rillings toe ek dit lees.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Pappa, gaan ek dood?
Baie tragies
Ons bid vir die familie
Ons bid vir die familie
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Pappa, gaan ek dood?
Die gebeurtenis spook by my dit was so onnodig! Hoekom was daar lewendige rondte in die geweer!!??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Pappa, gaan ek dood?
Met respek gesê is dit wat ek ook wonder...hoekom was geweer nie al op die plaas veilig gemaak nie.....ons kannie die duiwel blameer nie, dis ons eie agterlosigheid....Ek voel regtig jammer vir die mense, my kinder is ook daai ouderdom....mariusr wrote:Die gebeurtenis spook by my dit was so onnodig! Hoekom was daar lewendige rondte in die geweer!!??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)