More
Die beste mense om te gebruik in SA is Ram. Hulle het n lesensie om vuurwapens te mag vervoer.
Ek glo darem nie dit is nodig vir n windbuks nie.
Maar hoor by jou poskantoor dalk kan hulle jou help.
Nico
pos en courier van geweere en windgewere
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: pos en courier van geweere en windgewere
As long as there's lead in the air there are hope
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: pos en courier van geweere en windgewere
Waarna toe wil jy hom stuur.
Nico
Nico
As long as there's lead in the air there are hope
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: pos en courier van geweere en windgewere
Ek het in die verlede sommer die poskantoor gebruik. Deesdae gebruik ek Internetexpress en kry baie goeie diens van hulle af. "n Courier soos Ram wat 'n lisensie het is nie nodig nie, net as gelisensieerde wapens vervoer moet word.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: pos en courier van geweere en windgewere
Baie mooi versigtig ... in 'n boks met baie koerant papier tussen in om die gaps te vul.majubaketie wrote: hoe het jy hom verpak? Ek wonder of ek nie dalk my scope moet afhaal nie
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: pos en courier van geweere en windgewere
Hi,
Julle akn maar die scopes afhaal, die goed word net beskadig. Ons stuur hulle maar altyd sonder die scopes.
Groete
Hein
Julle akn maar die scopes afhaal, die goed word net beskadig. Ons stuur hulle maar altyd sonder die scopes.
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: pos en courier van geweere en windgewere
Julle kan maar gerus die kolf ook ondersteun deur hom te spalk hier by die pistoolgreup. Ek weet van n paar gewere wat met stukkende kolwe anderkant uitgekom het na hy ge courier was.