pos en courier van geweere en windgewere

Post Reply
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: pos en courier van geweere en windgewere

Post by NICO »

More

Die beste mense om te gebruik in SA is Ram. Hulle het n lesensie om vuurwapens te mag vervoer.
Ek glo darem nie dit is nodig vir n windbuks nie.
Maar hoor by jou poskantoor dalk kan hulle jou help.

Nico
As long as there's lead in the air there are hope
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: pos en courier van geweere en windgewere

Post by NICO »

Waarna toe wil jy hom stuur.

Nico
As long as there's lead in the air there are hope
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: pos en courier van geweere en windgewere

Post by Arnold »

Ek het in die verlede sommer die poskantoor gebruik. Deesdae gebruik ek Internetexpress en kry baie goeie diens van hulle af. "n Courier soos Ram wat 'n lisensie het is nie nodig nie, net as gelisensieerde wapens vervoer moet word.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: pos en courier van geweere en windgewere

Post by Arnold »

majubaketie wrote: hoe het jy hom verpak? Ek wonder of ek nie dalk my scope moet afhaal nie
Baie mooi versigtig ... in 'n boks met baie koerant papier tussen in om die gaps te vul.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: pos en courier van geweere en windgewere

Post by KSV »

Hi,

Julle akn maar die scopes afhaal, die goed word net beskadig.  Ons stuur hulle maar altyd sonder die scopes.

Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: pos en courier van geweere en windgewere

Post by Piet Breedt »

Julle kan maar gerus die kolf ook ondersteun deur hom te spalk hier by die pistoolgreup. Ek weet van n paar gewere wat met stukkende kolwe anderkant uitgekom het na hy ge courier was.
Post Reply