Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Theo E »

Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

http://i782.photobucket.com/albums/yy110/theoe1976/image0011-1.jpg

Moet ek kom... Of moet ek gaan????
NICO
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by NICO »

Ek sou se dit is waar n man moet gaan  ::) ;D
As long as there's lead in the air there are hope
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Freek »

Ek sou se dit is waar n man moet gaan... 

Beslis! Ek dink op daai oomblik skrik ek alles slap. ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Robert »

Een oog op die trofe en die ander op die teestaander terwyl ek dekking soek. Gelukkig het daai leeu in geboude spikes ;D ::)
Oorwining deur opleiding
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Biker »

mmmmm

Sal nie die eerste dood van enige spesie tydens daai oomblik wees nie Het eendag vir KEES ook op daai oomblik uitgehaal.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Hein M. »

Ja, hy gaan met die spreekwoordelike smile op sy gesig ;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Francois B »

location location location.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Danie01 »

Haha, nou lekker gelag! Besluite besluite, hehe!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Monrique (SJ) »

Die leeu het dalk geweet dis sy laaste, so toe maak hy maar klaar. Lyk my die wyfie is ook nie te geworry nie.
Of dalk het die olifant so geskrik toe hy dit sien of ruik dat hy reverse het vir die gedoente.

Groetnis

SJ
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Francois B »

Of die Olifant is n roofkyker!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...

Post by Hein M. »

Francois B wrote: Of die Olifant is n roofkyker!
'n Ginokoloog is blykbaar die ergste vorm van roofkyk :o

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply