Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
http://i782.photobucket.com/albums/yy110/theoe1976/image0011-1.jpg
Moet ek kom... Of moet ek gaan????
http://i782.photobucket.com/albums/yy110/theoe1976/image0011-1.jpg
Moet ek kom... Of moet ek gaan????
-
NICO
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue May 25, 2010 4:04 pm
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Ek sou se dit is waar n man moet gaan

As long as there's lead in the air there are hope
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Ek sou se dit is waar n man moet gaan...
Beslis! Ek dink op daai oomblik skrik ek alles slap.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Een oog op die trofe en die ander op die teestaander terwyl ek dekking soek. Gelukkig het daai leeu in geboude spikes

Oorwining deur opleiding
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
mmmmm
Sal nie die eerste dood van enige spesie tydens daai oomblik wees nie Het eendag vir KEES ook op daai oomblik uitgehaal.
Sal nie die eerste dood van enige spesie tydens daai oomblik wees nie Het eendag vir KEES ook op daai oomblik uitgehaal.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Ja, hy gaan met die spreekwoordelike smile op sy gesig 
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
location location location.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Haha, nou lekker gelag! Besluite besluite, hehe!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Die leeu het dalk geweet dis sy laaste, so toe maak hy maar klaar. Lyk my die wyfie is ook nie te geworry nie.
Of dalk het die olifant so geskrik toe hy dit sien of ruik dat hy reverse het vir die gedoente.
Groetnis
SJ
Of dalk het die olifant so geskrik toe hy dit sien of ruik dat hy reverse het vir die gedoente.
Groetnis
SJ
- Francois B
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
Of die Olifant is n roofkyker!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Tyd om 'n vinnige besluit te neem...
'n Ginokoloog is blykbaar die ergste vorm van roofkykFrancois B wrote: Of die Olifant is n roofkyker!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein