Naand almal, dankie vir bydraes en "menings", die Jeepietjie het toe nie getol nie Francois, het maar die Unimog laat kom! Raves, weiding deur genade is nog baie goed, kwantiteit en kwaliteit, groot rede vir baie dankbaarheid. Freddy, daai eland vleisies is so doeksaf, ons sny sommer met skaapskere

. Robert, my "maatjie" issie gebou vir die nuwe tegnologiese goeters nie, so ek laat hom maar smile en ek doen die mik en druk, ook maar nog redelik amateuragtig!

. Gelukskootjie gehad, die troppie wou nie gaan staan nie, het maar aanmekaar bly draf. So op 230m 'n skootjie gewaag innie draf, die outjie darem gekry. Mooi vleis manne, heerlike "witvleisie" op!!! Groetnis- Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.