30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by LongWolf »

165 gn sierra gameking - 2820vt/s.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Kalahari »

Nosler BT Hunting 125gr @ 3160 fps

Pmp 155 gr Match @ 2950 fps

Ek slaan oor na die 125 Noslers vir alles skiet, maw, dit is net jag. Skiet nie papier behalwe as ek zero wil bevestig. Tevrede met beide se akkuraatheid.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by JPS »

165 nosler BT (2750) vir my seun, baan en jag, wild kleiner as BWB.
165 nosler AB (2674) vir jag van enige wild tot BWB
165 Barnes tripple shock(2565) vir jag van alles vir myself.
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by MichielC »

180 Nosler Partition 2550 fps
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by LUAN »

Ek wil vir n vriend se 30-06 howa 22" laai. Ons wil standardiseer op 150 of 165gr koeel maar weet nie wats die beste opsie. Ek verstaan S355 vir 150gr en ligter en S365 vir 165gr en swaarder. Maar ek weet S365 is nie so goed of konstant? Ek het gedink om 165gr te laai want jy kan so 2800fps kry wat nie te stadig of te vinnig is so best of both worlds situasie te skep dis net die kruit wat my pla. Wat dink julle nulkwes manne?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Gerhard »

My 150gr's draf teen 3050fps
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by vlakvark1 »

Gerhard wrote:My 150gr's draf teen 3050fps
Dit klink lekker Gerhard ;)
vlakvark en bosvark Bvk
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by mariusr »

Skiet net 180gr in die nil kwes gebruik rhinos vir jag baie min vleis skade!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Gerhard »

vlakvark1 wrote:
Gerhard wrote:My 150gr's draf teen 3050fps
Dit klink lekker Gerhard ;)

As ek my kant bring op 100m sit drie skote so

Image

Die BT's en AB's nie veel groter nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by rudib »

165 Nosler Accubonds teen 2780fps
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Andrew Leigh »

Hi Rudi,

die bos is reig daar by julle, ooit the 180's gebruik? Teen die einde van die maand is ek net buite Uitenhage vir a weeks se jag.

Mooi loop
Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Umshwati Boy »

Lyk asof sie ligter koels meer gewild is, ook interesant dat die wat herlaai nie maks velocity jaag - 165gr teen 2700-2800
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by rudib »

Andrew Leigh wrote:Hi Rudi,

die bos is reig daar by julle, ooit the 180's gebruik? Teen die einde van die maand is ek net buite Uitenhage vir a weeks se jag.

Mooi loop
Hi Andrew

Ek jag meestal in die karoo waar skote meestal 200m + is.

By wie jag jy hier buite uitenhage?

Groete
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Andrew Leigh »

Hi Rudi,

'n privaat plaas wat my pel Dreyer besit. Die plaas is net noord van Uitenhage oppad Graaf Reinet toe op die linker kant teen die berge.

Cheers
User avatar
rudib
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by rudib »

Klink lekker, geniet dit!!
KC

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by KC »

Umshwati Boy wrote:Lyk asof sie ligter koels meer gewild is, ook interesant dat die wat herlaai nie maks velocity jaag - 165gr teen 2700-2800
Jyis reg. Dis waar 165's groep
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by PaulM »

Skiet al baie jare met 180gr PMP @ 2506 fps.
Het onlangs 'n pakkie 200gr Nosler Partitions persent gekry. Wil kyk hoe lyk die groep teen ongeveer 2350fps.
Ek jag tans net in die bosveld.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Alwyn »

165gr Sierra Gameking (+/- 2750fps)
220gr PMP (+/- 2340fps)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by BRNO (Pierre) »

As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s. In die bos vat ek die Hornady IB 180gr teen 2680ft/s. Hierdie is egtre my gunstelling. Dit voel sommer asof die geweer my stil maak as ek een van hulle in die slot vorentoe stoot.

Vir die baan gebruik ek Nosler 165gr Bal tip hunt. Presies dieselfde lading en TPL as die accubonds.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by LUAN »

BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s. In die bos vat ek die Hornady IB 180gr teen 2680ft/s. Hierdie is egtre my gunstelling. Dit voel sommer asof die geweer my stil maak as ek een van hulle in die slot vorentoe stoot.

Vir die baan gebruik ek Nosler 165gr Bal tip hunt. Presies dieselfde lading en TPL as die accubonds.
Dankie Pierre hierdie klink vir my net reg. Wil vir my vriend se howa 06 laai dan kan ons die goedkoper bt gebruik om die lading te perfek en dan die ab laai vir sy jagte sonder om nog verstellings te maak en die duurder koeels uit te skiet op papier.
KC

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by KC »

BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s.

Lekker warm lading daardie Pierre! Hoe groep hy?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by BRNO (Pierre) »

KC wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s.

Lekker warm lading daardie Pierre! Hoe groep hy?
KC, hy skiet mooi raak. Ek het vroeer my syfer afgerond, die spoed is gem van 2830ft/s oor 5 skote, met ES van 12ft/s. Vir my vriend se Howa het ek n sub MOA groep help ontwikkel met dieselfde koeels. Hy gebruik egter Winchester doppe in sy Howa. Daar het ons die gesonde spoed van so oor die 2900ft/s gekry, bloot omdat die doppe n groter H2o kapasiteid het. Ons gaan egter nou weer die lading aanpas na n stadiger node, want ek dink die spoed gaan die doppe se primer pockets opvreet.

Wat lekker is van my eie lading is dat hy n duim hoog skiet op 100m, en dan ongeveer n duim laag op 200m
.303 wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s. In die bos vat ek die Hornady IB 180gr teen 2680ft/s. Hierdie is egtre my gunstelling. Dit voel sommer asof die geweer my stil maak as ek een van hulle in die slot vorentoe stoot.

Vir die baan gebruik ek Nosler 165gr Bal tip hunt. Presies dieselfde lading en TPL as die accubonds.
Dankie Pierre hierdie klink vir my net reg. Wil vir my vriend se howa 06 laai dan kan ons die goedkoper bt gebruik om die lading te perfek en dan die ab laai vir sy jagte sonder om nog verstellings te maak en die duurder koeels uit te skiet op papier.
Luan, ek hoop hy werk so ook in jou vriend se geweer. Ek gaan binnekort dieselfde toets doen met my vrou se .308. Sal kom laat weet.
Veiligheid eerste manne!
KC

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by KC »

Pierre,

Ja 2900fps is n vuurwarm snelheid. Ek kry uit my 165 Nosler Patritions net 2760 rond maar hulle group baie lekker daar met 56gr S365 lot 67. Lapua doppe 71H2O

My 165 BT's met dieselfde lading kry ek weer oor die 2800fps.

Watter koeels skiet jy en wat is jou H20 en lading vir daai 2830fps?
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by LUAN »

My vriend het ook winchester doppe gekoop. Pierre watse kruit, primers kombinasie vir daardie spoed?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by BRNO (Pierre) »

Ek skiet die 165 Accubonds uit n Norma doppe met 71.8gr H2o kapasiteid. 56.5gr S365 lot 66
Die 165gr Balistic tip soos genoem met dieselfde resep. Beide die ladings sal binne kort verander, aangesien my eerste keuse dop Federals is, en ek alles wil standaardiseer. Die Federals se H2o kap is 69.7gr H2o.

Die Hornady Interbond 180gr skiet ek uit die Federal doppe met H2o kap van 69.7gr H20. Hier gooi ek 51.8gr S365 lot 66 vir n gem spoed van 2600ft/s
Veiligheid eerste manne!
Post Reply