30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
165 gn sierra gameking - 2820vt/s.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Nosler BT Hunting 125gr @ 3160 fps
Pmp 155 gr Match @ 2950 fps
Ek slaan oor na die 125 Noslers vir alles skiet, maw, dit is net jag. Skiet nie papier behalwe as ek zero wil bevestig. Tevrede met beide se akkuraatheid.
Pmp 155 gr Match @ 2950 fps
Ek slaan oor na die 125 Noslers vir alles skiet, maw, dit is net jag. Skiet nie papier behalwe as ek zero wil bevestig. Tevrede met beide se akkuraatheid.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
165 nosler BT (2750) vir my seun, baan en jag, wild kleiner as BWB.
165 nosler AB (2674) vir jag van enige wild tot BWB
165 Barnes tripple shock(2565) vir jag van alles vir myself.
165 nosler AB (2674) vir jag van enige wild tot BWB
165 Barnes tripple shock(2565) vir jag van alles vir myself.
- MichielC
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
180 Nosler Partition 2550 fps
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Ek wil vir n vriend se 30-06 howa 22" laai. Ons wil standardiseer op 150 of 165gr koeel maar weet nie wats die beste opsie. Ek verstaan S355 vir 150gr en ligter en S365 vir 165gr en swaarder. Maar ek weet S365 is nie so goed of konstant? Ek het gedink om 165gr te laai want jy kan so 2800fps kry wat nie te stadig of te vinnig is so best of both worlds situasie te skep dis net die kruit wat my pla. Wat dink julle nulkwes manne?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
My 150gr's draf teen 3050fps
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Dit klink lekker GerhardGerhard wrote:My 150gr's draf teen 3050fps
vlakvark en bosvark Bvk
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Skiet net 180gr in die nil kwes gebruik rhinos vir jag baie min vleis skade!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
vlakvark1 wrote:Dit klink lekker GerhardGerhard wrote:My 150gr's draf teen 3050fps
As ek my kant bring op 100m sit drie skote so

Die BT's en AB's nie veel groter nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
165 Nosler Accubonds teen 2780fps
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Hi Rudi,
die bos is reig daar by julle, ooit the 180's gebruik? Teen die einde van die maand is ek net buite Uitenhage vir a weeks se jag.
Mooi loop
die bos is reig daar by julle, ooit the 180's gebruik? Teen die einde van die maand is ek net buite Uitenhage vir a weeks se jag.
Mooi loop
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Lyk asof sie ligter koels meer gewild is, ook interesant dat die wat herlaai nie maks velocity jaag - 165gr teen 2700-2800
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Hi AndrewAndrew Leigh wrote:Hi Rudi,
die bos is reig daar by julle, ooit the 180's gebruik? Teen die einde van die maand is ek net buite Uitenhage vir a weeks se jag.
Mooi loop
Ek jag meestal in die karoo waar skote meestal 200m + is.
By wie jag jy hier buite uitenhage?
Groete
- Andrew Leigh
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Hi Rudi,
'n privaat plaas wat my pel Dreyer besit. Die plaas is net noord van Uitenhage oppad Graaf Reinet toe op die linker kant teen die berge.
Cheers
'n privaat plaas wat my pel Dreyer besit. Die plaas is net noord van Uitenhage oppad Graaf Reinet toe op die linker kant teen die berge.
Cheers
- rudib
- Hero Member

- Posts: 754
- Joined: Wed Mar 14, 2012 7:31 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Klink lekker, geniet dit!!
-
KC
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Jyis reg. Dis waar 165's groepUmshwati Boy wrote:Lyk asof sie ligter koels meer gewild is, ook interesant dat die wat herlaai nie maks velocity jaag - 165gr teen 2700-2800
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Skiet al baie jare met 180gr PMP @ 2506 fps.
Het onlangs 'n pakkie 200gr Nosler Partitions persent gekry. Wil kyk hoe lyk die groep teen ongeveer 2350fps.
Ek jag tans net in die bosveld.
Het onlangs 'n pakkie 200gr Nosler Partitions persent gekry. Wil kyk hoe lyk die groep teen ongeveer 2350fps.
Ek jag tans net in die bosveld.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
165gr Sierra Gameking (+/- 2750fps)
220gr PMP (+/- 2340fps)
220gr PMP (+/- 2340fps)
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s. In die bos vat ek die Hornady IB 180gr teen 2680ft/s. Hierdie is egtre my gunstelling. Dit voel sommer asof die geweer my stil maak as ek een van hulle in die slot vorentoe stoot.
Vir die baan gebruik ek Nosler 165gr Bal tip hunt. Presies dieselfde lading en TPL as die accubonds.
Vir die baan gebruik ek Nosler 165gr Bal tip hunt. Presies dieselfde lading en TPL as die accubonds.
Veiligheid eerste manne!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Dankie Pierre hierdie klink vir my net reg. Wil vir my vriend se howa 06 laai dan kan ons die goedkoper bt gebruik om die lading te perfek en dan die ab laai vir sy jagte sonder om nog verstellings te maak en die duurder koeels uit te skiet op papier.BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s. In die bos vat ek die Hornady IB 180gr teen 2680ft/s. Hierdie is egtre my gunstelling. Dit voel sommer asof die geweer my stil maak as ek een van hulle in die slot vorentoe stoot.
Vir die baan gebruik ek Nosler 165gr Bal tip hunt. Presies dieselfde lading en TPL as die accubonds.
-
KC
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s.
Lekker warm lading daardie Pierre! Hoe groep hy?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
KC, hy skiet mooi raak. Ek het vroeer my syfer afgerond, die spoed is gem van 2830ft/s oor 5 skote, met ES van 12ft/s. Vir my vriend se Howa het ek n sub MOA groep help ontwikkel met dieselfde koeels. Hy gebruik egter Winchester doppe in sy Howa. Daar het ons die gesonde spoed van so oor die 2900ft/s gekry, bloot omdat die doppe n groter H2o kapasiteid het. Ons gaan egter nou weer die lading aanpas na n stadiger node, want ek dink die spoed gaan die doppe se primer pockets opvreet.KC wrote:BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s.
Lekker warm lading daardie Pierre! Hoe groep hy?
Wat lekker is van my eie lading is dat hy n duim hoog skiet op 100m, en dan ongeveer n duim laag op 200m
Luan, ek hoop hy werk so ook in jou vriend se geweer. Ek gaan binnekort dieselfde toets doen met my vrou se .308. Sal kom laat weet..303 wrote:Dankie Pierre hierdie klink vir my net reg. Wil vir my vriend se howa 06 laai dan kan ons die goedkoper bt gebruik om die lading te perfek en dan die ab laai vir sy jagte sonder om nog verstellings te maak en die duurder koeels uit te skiet op papier.BRNO .06 (Pierre) wrote:As ek weet ek gaan bietjie verder skiet, dan gebruik ek Nosler AB 165gr teen 2900ft/s. In die bos vat ek die Hornady IB 180gr teen 2680ft/s. Hierdie is egtre my gunstelling. Dit voel sommer asof die geweer my stil maak as ek een van hulle in die slot vorentoe stoot.
Vir die baan gebruik ek Nosler 165gr Bal tip hunt. Presies dieselfde lading en TPL as die accubonds.
Veiligheid eerste manne!
-
KC
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Pierre,
Ja 2900fps is n vuurwarm snelheid. Ek kry uit my 165 Nosler Patritions net 2760 rond maar hulle group baie lekker daar met 56gr S365 lot 67. Lapua doppe 71H2O
My 165 BT's met dieselfde lading kry ek weer oor die 2800fps.
Watter koeels skiet jy en wat is jou H20 en lading vir daai 2830fps?
Ja 2900fps is n vuurwarm snelheid. Ek kry uit my 165 Nosler Patritions net 2760 rond maar hulle group baie lekker daar met 56gr S365 lot 67. Lapua doppe 71H2O
My 165 BT's met dieselfde lading kry ek weer oor die 2800fps.
Watter koeels skiet jy en wat is jou H20 en lading vir daai 2830fps?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
My vriend het ook winchester doppe gekoop. Pierre watse kruit, primers kombinasie vir daardie spoed?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy
Ek skiet die 165 Accubonds uit n Norma doppe met 71.8gr H2o kapasiteid. 56.5gr S365 lot 66
Die 165gr Balistic tip soos genoem met dieselfde resep. Beide die ladings sal binne kort verander, aangesien my eerste keuse dop Federals is, en ek alles wil standaardiseer. Die Federals se H2o kap is 69.7gr H2o.
Die Hornady Interbond 180gr skiet ek uit die Federal doppe met H2o kap van 69.7gr H20. Hier gooi ek 51.8gr S365 lot 66 vir n gem spoed van 2600ft/s