CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Ambessa
Smaak my die vergadering gaan uitgestel word na iewers einde Maart.....lees onder permitte ? Reply #76 on: February 21, 2009, 09:37:45 AM ? van Heinrich

Is die punt al aangeroer?
Nog iets wat tot my gekom het vandag wat ek nie kan onthou of iemand dit genoem het nie is die beskikbaarheid van drinkwater vir ongediertes. Hulle maak gewoonlik nie v?r van water nes nie en is water punte nou eweredig dmv windpompe ens. oor bv hele Karoo versprei. Hulle kan nou goed gespasie?r nesmaak en die hele oppervlak goed benut om jonges groot te kry. In die "natuur" was dit nie so nie, volgens my nog 'n rede tot oorbevolking.

tafjak
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Dawie
Defenitief so met die extra kos agv kleinveeboerdery en waterpunte.
Taffie

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Ambessa
Ek stem saam met jou dat daar eintlik nog niks verander rondom die verliese van kleinvee.
Alles was wettig voor Januarie, maar steeds het verliese toegeneem. Navorsing en dies meer is nodig, maar intussen moet daar `n plan B wees. `n Werkbare een.
Ek glo dat die onbetrokke eiendomme een van die grootste oorsake van huidige verliese is, wat op kort termyn aangespreek moet word. Verskeie redes kan aangevoer word hoekom daar nie gewag kan word tot daar eeers skade is nie, daar moet voorkomend opgetree kan word, ook op die onbetrokke eiendom.
Dalk kan Heinrich ons inlig oor waar hy dink die planne gemaak behoort te word. Die staat sal moet betrokke word, maar hoe en deur wie? Sou die bedryforganisasies nie `n afspraak met die Minister van Landbou in die dae gehad het nie, en wat is hul doelwit daarmee?
Lukas

projag
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
'n Tyd gelede het iemand hier ges? alle geleerde mense is nie slim nie en alle slim mense is nie geleerd nie. Die betekenis hiervan word al duideliker. Om agter 'n lessenaar te sit en mooi planne uit te dink waarvoor jy nie hoef te betaal nie was nog altyd die voorreg van politici en amptenare. Lyk my hulle het nog 'n paar vriende bygekry.
Dit is amper so maklik as om 'n tjek uit te skryf wat jy self nie hoef te teken nie.
Lees ook in die SA Jagter van Desember 2008 'n stukkie wat deur 'n sekere Gerhard Verdoorn opgedis is. Hy gooi toe ook sy stuiwer oor jakkalse in en lanklaas het ek so 'n klomp ondeurdagte snert gelees. Hy sinsspeel waaragtig dat die voorreg om 'n jakkals te sien terwyl hy jag vir die ware jagter meer beteken as om sy bok te skiet. Hoekom gaan besoek hy dan nie eerder 'n dieretuin om jakkalse te kyk nie en koop sy biltong in die winkel --- in plaas van om die onskuldige niksvermoedende wildsbokkie, terwyl die hom in die o? staan en kyk met 'n ho?spoed geweer dood te maak en dan by sy vriende te gaan spog oor "fair chase" en eties. Wat is fair daaraan om 'n klein onskuldige wildsbokkie met 'n geweer dood te maak/ af te maai (om sy eie woorde te gebruik). Wat is eties daaraan om iets wat jou niks gedoen het en jou geen skade berokken het se lewe in 'n oogwnk van bloedlustige plesier te vernietig??? En om te dink daardie bokkie vermoor nie eens sy medediere in die veld nie en doen ook nie die land se ekonomie skade nie. Neewat om op die groenwa te klim vra nie intelligensie nie -- jy moet net instaat wees om ou afgesaagde retoriek te herhaal!

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Projag
En dan kan hulle nie verstaan hoekom die Springbokke en Rooibokke se getalle afneem na 'n wildheining opgegaan het en dit nou 'n bewaringsgebied geword het nie. Smaak my die enigste jagter daar binne met 100% sukses in Jakkie en Kattie. Wys nogal die jakkies uit toe ons 'n bok loop soek."te pragtig" en wil niks hoor van die kleintjies wat doodgebyt word nie.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
EK KOM NIE OP VIR GERAGE VAN DORINGS NIE, MAAR EK DINK ONS MOET DIT BINNE VERBAND EN KONTEKS SIEN. HHY BEDOEL DINK EK DAT DIT N GAWE IS OM DIE NATUUR TE GENIET...DAAR IS NIE EEN DIER WAT VIR SY GROOTE SO HARD KAN PRAAT SOOS JAKKIE NIE.....EN HY IS DAREM N PRAGTIGE DIER OOK... SO OOK DIE ROOIKAT.... EN MY RAAD AAN BOERE IS AL SIEN HY JAKKALS IN DIE KAMP EN HY EET NOG NIE SKAAP NIE. LOS DIE NATUUR SOOS HY IS....MOENIE VERSTEUR NIE. MAAR AS HY BYT, KLOP HOM OF LAAT DOEN DIE WERKIE, ONS HET TOG DIE VOORREG OM TE HEERS OOR DIE NATUUR....ENS...
DIS NIE N TEREGWYSING OF KRETIEK NIE, MAAR DIS VIR MY OOK MOOI OM JAKKALS IN DIE VELD TE SIEN EN ROOIKAT EN LEEU EN TIERE EN SPRINGBOKKE EN SKAPE EN BOKKE ENS.....'

Shoot straight and tell the truth!
-
projag
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Jacq.
Geen probleem, ek is ook lief vir die natuur.
Jy kan by my kom kyk hoe lyk 'n plaas waar die natuur toegelaat word om te leef en te laat leef. Het so 3 jaar gelede vir 3 maande 'n luiperd by my gehad wat nie gevang het nie en ons het mekaar verstaan. Ek het my totale lusernland die afgelope 3 jaar van droogte gereeld natgelei en nooit gesny nie , maar gelos vir die steenbokkies, ens om te kan oorleef --- seker so R30 000 se lusern.
Ek bekyk elke jak wat ek skiet baie mooi en sien geen uitwendige uitkenteken dat hy nie vang nie
Die jakkalse wat jy skiet , hoe ken jy hulle uit as jy die haasroep gooi.
Die storie dat die goeie jakkals ander uithou is nie heeltemal die waarheid nie. Ek gaan sit op 'n sekere plaas so 4 jaar terug en skiet binne 2 ure 11 grotes op een plek sonder om te skuif en almal kom op dieselfde roep. Dit was Juniemaand. Duidelik 5 pare en een stokou reun wie se vrou seker al aan ouderdom gesterf het. Hoekom het die domunante jakkalspaar nie hul werk gedoen nie.

Groetnis.

Jong die forum werk lekker. Kry 'n oproep van man naby see in die Ooskaap, kla dat jakkalse nou sy kleinwild so erg begin vang nadat bure hulle kleinvee tot niet gemaak het. Lyk my die skoen wat druk sit nou aan die ander voet. Nou kla hy oor dure kostes om jakkalse te beheer. Laat hy maar kla, want ou vlekkie is nog nie klaar met hom nie.
Wildboere kom nou eers agter na al die jare dat as die springbok-, blesbok- en rooibokooie nie sommer net by die ramme gejaag kan word as die lammers gevang is nie. Dure les ne. Het 'n afspraak met Duitser nie ver van Kruger se grond om die jakkalse te skiet, en sy inkomste le in toerisme (oorsese gaste) en nie eers in die verkoop of jag van wild nie. Het glo nie meer kleinwild om gaste mee te vermaak nie.
Taffie
Wildboere kom nou eers agter na al die jare dat as die springbok-, blesbok- en rooibokooie nie sommer net by die ramme gejaag kan word as die lammers gevang is nie. Dure les ne. Het 'n afspraak met Duitser nie ver van Kruger se grond om die jakkalse te skiet, en sy inkomste le in toerisme (oorsese gaste) en nie eers in die verkoop of jag van wild nie. Het glo nie meer kleinwild om gaste mee te vermaak nie.
Taffie
-
projag
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Tafjak
jy praat hom die weet van .
Ek gaan jag gereeld koedoe in Namibi?.
Mooi beesplaas, baie koedoes, gemsbokke en rooiharte, ook baie springhaas --- niks steenbok of duiker -- baie jakkals.
Springboktroppie loop om die huis en bly die afgelope 10 jaar op +_ 50 en die boer skiet nooit een nie.
Die beste van als is dat sekere ekotoerismewildboere hul wild laat jag om die getalle en balans reg te hou --- maar die jakkalsgetalle word nie in verhouding gebring nie en dan verstaan hy nie hoekom sy kleinwild en sy boerbokke verdwyn nie.

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Projag
Ek het vir baie jare in Namibie ook geboer, meer in die noorde 100km onder Grootfontein.
Beesboerdery en wild was die besigheid ,mooiste koedoes in Afrika, kleinvee nee nou vra mens jou die vraag,wonderlike wereld genoeg weiding baie reen baie potentiaal maar genoeg goggas.(Beperk jou) Die boer wat in daardie geweste nog 'n paar kleinvee sou aanhou moes hulle elke aand kraal, die wat agtergebly het was die volgende dag opgeeet deur goggas. Geen kleinwild rede goggas.(Beperk jou) Al hoe meer kalwertjies verloor,rede goggas.(Beperk jou) Nou vra ek myself waar het ons gefouteer, wat het daartoe aanleiding gegee dat jakkalse so 'n probleem is. BEHEER,BEHEER en nogmaals beheer.
Is dit nie miskien ons voorland in die kleinvee areas nie?
Die mensdom daar buite se oe moet oopgemaak word en dinge moet in perspektief gestel word.
MEERKAT

- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: CAPENATURE STATEMENT REGARDING DAMAGE-CAUSING ANIMAL MANAGEMENT
Projag
Die dominante jakkies verjaag nie ander jakkies in hul gebied nie, hulle dult hulle, maar eers nadat hulle die indringers kom wys het wie is baas in daardie gebied is (hulle gedomineer het en die indringers submissief is). Dit is hoekom ons hulle inroep met jakkalsklanke. Dominante pare karring darrem ook noormaalweg nie sommaar in 'n ander dominante paar se gebied nie. By teelgate (kerngebied) is dit egter 'n heel ander storie, dan waai die hare as enige ander jakkie dit te naby waag, veral ander dominante jakkies.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.