ASE UTRA silencers

Post Reply
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

ASE UTRA silencers

Post by kopskoot »

Het iemand enige kennis of ondervinding van die silencers.

Blykbaar net die ding, vir my 300 win & 338 Lapua TRG's

http://www.aseutra.fi/s-series-sl7-bl-suppressor
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by Geno »

Ronnie,
Nie stiller as 'n Terminator nie.
Pel van my het 'n Ase Utra op sy .270. Ek stuur jou sy nommer dan praat jy sommer self met hom.
Goed, beter, 6millimeter!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by kopskoot »

Geno

Die terminator gaan nie hou, op die Lapua nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by Geno »

Hoekom nie?
Goed, beter, 6millimeter!
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by kopskoot »

Kan nie regtig se nie, dink maar net die ding is dalk bietjie rof op 'n silencer.

Sal wel help as die Terminator sal werk. Ek kan 8 van hulle koop vir die prys van daai ASE ULTRA
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: ASE UTRA silencers

Post by grumpy »

Moet saam Geno stem. Ek het my Terminator en nog nie een sekond probleem gehad nie en doodstil op my 30-06.

Wat is die rede dat jy dink hy sal nie hou?

Dit is een moewiese goeie kwaliteit KD en sal hom enige tyd aanbeveel vir enige kaliber.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by JPS »

Kopskoot ek gaan ook stem vir die Terminator maar daar is seker moontlikheid dat daar seker een van die baffels kan loskom.

Ek sal daarvoor indien jy meer solid tipe soek ook na Andre mojet se knaldempers kyk. Die baffles en kd binne is gemasjien uit soliede stuk metaal dus kan hulle nooit loskom nie.

Ek moet se alhoewel ek 3 terminators het en baie tevrede is gaan ek definatief een van Andre se KD's probeer. Hulle is baie ligter as die Terminators. Andre reken hy gaan KD bou vir die .416 barret so ek goo niedaar is problem vir een op 338 Lapua nie.

Mooiloop
JP
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by G-force »

My .338 se bek is stil gemaak deur n Numenor KD en hy hou goed.Hy is wel sterker gebou as die kleiner kalibers se KD's.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by Sako75 »

Ek het 'n Ase Utra vir my TRG gekoop maar kan nog nie terugvoer geen want ek het die geweer nog nie.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by kopskoot »

Manne

Ek het toe uiteidelik my Ase Utra gekry en gaan toets. Vir die eerste keer is dit nou n plesier om die 338LM te skiet.

Geen skokgolf wat jou oë laat traan, met die skoot nie. Recoil is ook minder as met die muzzle break!.

Groete

Ronald
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: ASE UTRA silencers

Post by Frikkie Coetzee »

Lekker Ronald

Ek het nou die dag n 338 geskiet met clamshell muzzle break. Skop soos n 243.
Dis darem n esier om daai 338 te skiet as hy so bietjie getem is.
Post Reply