Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Dorperlammers gemerk en sterte afgesny (die punte) na die rekkie aangesit is.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
wat egter wel gebeur het, op my troue bring hulle die ringe op 'n kussing in. Die ringe was met lint vasgebind.
Met my bewerasies kon ek nie die lint loskry nie, toe sny ek hulle met my mes los. Skoonma wou nog keer vir die kussing...
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Nooit sonder 'n knipmes en 'n sakdoek nie. My knipmes het 3 lemme. Een vir kos, een vir naels en een vir pyp skoonmaak. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Springbokke keelaf gesny, wit blesbok keelaf gesny, en pense uitgehaal
Goed, beter, 6millimeter!
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
johan
you won't believe this but i did the same thing , the dominne still said in his words ''dis net bang mense wat messe dra '' what the fool didn't know was i also had my 38 on me , come to think of it i should of put a cap in his ass .

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Myne vandag innie reen/modder gebruik om baaltou stukkie vir stukkie uit my bakkie se agterwieldrom uit te haal. Baaltou gaan gou kompeteer teen machekars as nasionale blom.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Mens besef regtig nie wat mens alle smet knipmes doen nie. Ek het vandag
1. Die "checkering" op 'n haelgeweer skoongekrap.
2. Epidermix afgesny van 'n 303 wat ek wil laat raakskiet.
3. Tou gesny
4. Biltong gesny
5. Verpakking van vleis oopgesny.
Groete
Douw
1. Die "checkering" op 'n haelgeweer skoongekrap.
2. Epidermix afgesny van 'n 303 wat ek wil laat raakskiet.
3. Tou gesny
4. Biltong gesny
5. Verpakking van vleis oopgesny.
Groete
Douw
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Oom Pine
Net soos jy daar se n stockman het ook so een of twee maar baie bang ek verloor hulle so ek dra hulle maar min. Dan is daar ook natuurlik die Texas tooth pick. Hy word deur Case gemaak. Case messe is ook baie goeie waarde vir geld. Maar my gunsteling is maar my Benchmade messe. Ek hou daarvan as hulle baie skerp is so dat jy kan skeer.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Klein skroefie vas gedraai.
Peet
Peet
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Oom Pine, ek voel ook so.
Mens kry mos die meslose perd by 'n braai wat vra of hy gou jou mes kan leen, dan sny hy sommer so op die rooster.
Ek vra gewoonlik wat hy wil sny, dan sny ek vir hom.
en my mes moet nie arm hare skeer nie, hy moet een haartjie op 'n slag van my arm afskil met slegs 'n effense beweging van die gewrig.

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Alles en nog meer - daar is altyd n werkie vir hom, altyd n tydverdryf.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Kalahari wrote:Dorperlammers gemerk en sterte afgesny (die punte) na die rekkie aangesit is.
Was die sterte vanaand op die kole Kalahari?
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Chevvy, nee man ongelukkig nie, ek sny maar net die punt (kort stukkie) af en die is ook nog meeste van die tyd besmet met bosluise, so die wat ek sny is nie bruikbaar nie. Die doel volgens my (so geleer) is maar net om die drukking te probeer verlig deur bloed uit te laat op die punt.Chevvy SS wrote:Was die sterte vanaand op die kole Kalahari?
Maar ek hoor jou lus vir die die sterte,
Ek het dit alles basies op my voorstoep, ek moet net meer moeite doen
ps: die kouefront is seker amper by julle verby, die wind het sononder suid by my begin waai.
Baie lus om 'n springbokkie te gaan klop vir vroee chillibites
Groete
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Moet ook byvoeg dit is 'n Boker wat ek in 1994 gekoop het. Op die lem staan 4474 en 44C. Het hom al telkemale verloor maar hy het elke keer sy pad terug gevind. Hef is van takbok horing.pine wrote:Knipmes met drie lemme is n "stock knife" dis n boere mes en die beste wat ek van weet. Hulle is nogal skaars in winkels deedae, geniet hom en weet hy was vir veeboere ontwerp en gemaak.
Geseend Pine.
Ek dink 'n knipmes is soos 'n roer. Hy werk vir jou of hy werk nie.
My pa was weer 'n Okapi man.
Die ou mense het mos geglo as iemand vir jou 'n mes persent gee moet jy hom 'n muntstuk terug gee anders kan dit dalk die vriendskap afsny.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Het biltong gekerf toe die tande skoon gekrap ....nee darem nie die tande nie net 'n grappie Ek maak nou die dag 'n laai leeg en ontdek toe 7 sakmesse in die laai wat ek met die jare op ge gaar het nou het ek sommer 'n nuwe stokperdjie 'n sakmes versameling.Nou soek ek 'n regte Okapi mes .
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Blikkie S365 oopgemaak en biltong gesny. O ja n rafel van my nuwe hemp afgesny.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Ek dink ek het gesien by Solomon's in PTA-Noord. Sal vir jou kyk as ek weer daardie rigting ry.NicoSmit wrote:Het biltong gekerf toe die tande skoon gekrap ....nee darem nie die tande nie net 'n grappie Ek maak nou die dag 'n laai leeg en ontdek toe 7 sakmesse in die laai wat ek met die jare op ge gaar het nou het ek sommer 'n nuwe stokperdjie 'n sakmes versameling.Nou soek ek 'n regte Okapi mes .
'n Ander gewilde mes uit die ou dae was mos 'n Joseph Rodgers gewees voordat Victorinox en Kershaw die kalklig gesteel het.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Ek maak my messe skerp met Lansky. Waarom wil sommiges net nie skerp (genoeg) nie? Al doen ek dit presies dieselfde vir almal?
My oorlede Pa se Puma bly maar die beste. So paar skure met die Lansky en hy kan 'n arm skoon skeer.
My oorlede Pa se Puma bly maar die beste. So paar skure met die Lansky en hy kan 'n arm skoon skeer.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
MY CKRT het Saterdag bokke se kele af gesny...
Saterdag middag gewas en geslyp.
Vandag gebruik om peer op te sny.
Saterdag middag gewas en geslyp.
Vandag gebruik om peer op te sny.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Kan die staal wees as jy klaar is op die lansky strop hom sal nie weer dieselfde wees nie pasop jou vingers
Beretta
Beretta
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
My pa het my laat verstaan dat 'n man wat nie 'n knipmes het nie, is nie 'n man nie. Ek was toe vyf jaar oud (197?). "n Vriend van my glo weer 'n man wat geseend is, is " 'n man wie se hond goed geleer is, wie se knipmes altyd skerp is en wie se broeksak sonder gate is..."Chris Swart wrote:The man that said "A dog is a man's best friend"
Clearly never had a good knife...
Ek het die naweek bokke geslag, gister vleis gewerk, vandag suikerriet gesny en sommer 'n horde klein takies wat mens doen sonder om eers daaroor te dink. My messe word ook geslyp met 'n lansky stel wat ek seker al twintig jaar gebruik. Ek het die slypstel destyds by Bouwer Broers in Pretoria gekoop. My knipmesse wissel maar oor tyd. Ek het al paar keer 'n mes vir iemand geleen net om dit nie weer terug te kry nie. Ek dink die manne wat nie hulle messe vir iemand anders uitleen nie, is baie wys.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- DEE
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am
Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?
Dis oestyd en daagliks word 'n paar pomelo vrugte "gesample"