Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Enige iets tov messe.
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Goeie more manne

Ek het nooit besef waarvoor mens altyd jou sak mes gebruik nie - 'n goeie sak mes is net soos 'n goeie flits. Jy weet nooit jy het hom nodig tot jy hom by jou begin dra nie. (So se hubby Louis) So is jy ook een van die manne wat jou betroubare klein mes by jou dra reliously?

Indien wel vertel ons vir interesante dinge wat jy vandag jou mes voor gebruik het

Byvoorbeeld, ek en Louis het gisteraand 'n boek in Exclusive Books in Menlyn (met toestemming) oop gesny sonder om die boek te beskadig. Ek het nooit gedink mens sal 'n sak mes daarvoor gebruik nie :o so vertel ons jou storie...
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Hugo »

CAble tie vAn n pakkie af gesny in n meeting.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by PWV »

Skaam om vir jou te vertel wat ek alles met 'n sakmes kan doen. :-[ :-[
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Freek »

Celesti, 'n man sonder 'n mes... is soos 'n Foxpro sonder baterye - dit werk nie. 'n Man sny mos gereeld aan iets.

Myne word aangewend vir die volgende:
1. Biltong kerf
2. Braaivleis pakke oop sny
3. Toetsnit op braaivleis rooster om te sien of die vleis gaar is (braai omtrend elke dag)
3. Keel af sny (bokke)
4. Wire stripper
5. Groente skil en sny (kombuis)
6. Bokse oop sny
7. Toue afsny
8. Salami sny
9. Kaas sny
10. Blik oopmaker
11. Slagwerk
12. Sakke oopsny
13. As my dogter die eerste boyfriend by die huis aanbring, sal hy natuurlik ook voorgestel word aan my mes en gewaarsku word om sy hande tuis te hou. Die knipmens mog hier aangewend word as 'n moontlike kastrasie tool.
14. Skroewe draaier (wanneer nodig)

Het darrem al vanoggend myne gebruik om onder my vinger naals skoon te krap... 8)
KC

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by KC »

Ek gaan nou nou n blik S365 se binne "welsh plug" oop/af karring met myne.

So biedjie herlaai vir more
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by FCLoretz »

ek het biltong met sakmes geeet vandag.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by gillie »

Boks haelgeweer ammo oopgesny... ;D
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Freek »

Boks haelgeweer ammo oopgesny...
Ja nee, hier is nou 'n sprekende voorbeeld - 'n man met 'n mes, hou nie van sukkel nie.
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Chris Swart »

The man that said "A dog is a man's best friend"
Clearly never had a good knife...
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Ockert1992 »

Bokse oop gesny en tou gesny by werk.

'n Goeie sak mes kom altyd handig te pas. Dra myne elke dag by my. Hy moet altyd lekker skerp wees nie. Min dinge wat my so moeilik maak soos 'n stomp mes.
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Chris Swart »

Ek dra al van ek 12 is elke dag 'n knipmes aan my, ek het die afgelope 19 jaar presies drie keer my mes by die huis gelos behalwe op die paar geleenthede wat ek op 'n vlegtuig was. Ek het selfs voor die kansel gestaan met 'n mes in my sak (Ja laat kom maar die grappe)
Ek beskou myself as half-aangetrek as ek nie my mes en beursie aan my het nie

Ek kan eerlikwaar sê daar gaan nie 'n dag verby wat ek nie 'n mes nodig kry nie.
Ek sny gereeld bokse oop, maak pos oop, sny toue of cable ties...
Ek Sny heeltemal te min biltong...
Tarzan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Tarzan »

As Leatherman geld as sakmes, dan loop ek nie die oggend uit sonder hom nie! Sou ek agterbkom ek het hom agtergelos, draai ek maar by voorbaat om om hom te gaan haal, want ek gaan hom nodig kry!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Gerhard »

My knipmes het vir die laaste paar weke nie gewerk nie.

Hy het op die plaas uit geval maar die jong het hom op getel toe hy beeste skuif tussen kampe.

Maar het vanaand weer my mes terug.

My leatherman staan intussen in vir alles wat oop gesny moet word.
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by BenG »

Freek wrote:Celesti, 'n man sonder 'n mes... is soos 'n Foxpro sonder baterye - dit werk nie. 'n Man sny mos gereeld aan iets.

Myne word aangewend vir die volgende:
1. Biltong kerf
2. Braaivleis pakke oop sny
3. Toetsnit op braaivleis rooster om te sien of die vleis gaar is (braai omtrend elke dag)
3. Keel af sny (bokke)
4. Wire stripper
5. Groente skil en sny (kombuis)
6. Bokse oop sny
7. Toue afsny
8. Salami sny
9. Kaas sny
10. Blik oopmaker
11. Slagwerk
12. Sakke oopsny
13. As my dogter die eerste boyfriend by die huis aanbring, sal hy natuurlik ook voorgestel word aan my mes en gewaarsku word om sy hande tuis te hou. Die knipmens mog hier aangewend word as 'n moontlike kastrasie tool.
14. Skroewe draaier (wanneer nodig)

Het darrem al vanoggend myne gebruik om onder my vinger naals skoon te krap... 8)

Alles met dieselfde mes? >:D
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Chris Swart »

BenG wrote:

Hoekom nie?!?!
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by BenG »

Chris Swart wrote:

Kan net dink hoe geurig heerlik daai stukkie tjop is wat jy van die vuur af sny met die mes wat jy vanmore jou naels mee skoon gemaak het.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by JTM »

Ek het myne gebruik om 'n data kabel na van my toerusting te bewerk en tans eet ek 'n stukkie oorskiet steak uit my kosblik met sy hulp.
Jannie Welman
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Freek »

BenG... moenie worry nie, as ek en jy saam braai sal ek nie vir jou sê ek het naels skoon gemaak nie. Wat die oog nie sien nie, maak die hart nie seer nie.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Lourens Potgieter »

So 20 jaar terug was ons by Hartenbos met vakansie, saam my ouers. Ons ry vir die dag Mosselbaai toe, by daai groot vlooimark....daar was 'n man met klomp messe wat hy self aanmekaar slaan....ek en my pa kyk daarna en stap toe aan....ek stap na so 20 minute terug, daar was 'n knipmes met een lem wat my oog gevang het....ek knyp oë toe en betaal die R500....daai tyd was dit BAIE geld vir my, maar jaar of wat gewerk.....elk geval, wys my pa die mes, hy hou ook daarvan en ons stap terug...daar was net een.......

Die mes is elke dag in my pa se sak....het nog nie weer een gekoop nie want ek het nie weer een gekry wat my oog so vang soos daai een nie...en ek wil nie weet wat daai tipe custom mes deesdae kos nie!!!Seker in die omgewing van Stephen se messe...eina!
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Lourens Potgieter »

Ek het R50 cheapies wat in my viskas lê...sal seker eendag die mes by my pa terug kry!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Riaan Beeslaar »

Die volgende goed moet jy oor seker maak voordat jy die huis in die oggend verlaat,
Specticals
Testicals
Paybook
and pass
en natuurlik 'n goeie sakmes

Groete
Riaan
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by BenG »

Freek wrote:BenG... moenie worry nie, as ek en jy saam braai sal ek nie vir jou sê ek het naels skoon gemaak nie. Wat die oog nie sien nie, maak die hart nie seer nie.

Hehe. Ook waar.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Beretta »

Die maklikste is dra 2 messe. Jy moet altyd n Swiss Army knive of rooi mes in een van jou sakke dra waarde vir geld moet nog gemaak word.
Beretta
Ns wat ek wou sny op hierdie goeie dag word as kroon wild beskou ;D ;D ;D
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by Johan JvR »

Myne sommer gou met die cutting torch skoongebrand en toe die een werker uitgehelp met 'n besnydenis...

...grappie..
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Waarvoor het jy jou sak mes vandag gebruik?

Post by BenG »

Nee sies Johan, ons werk hier met kos!
Post Reply