LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei
Hey ouens kom besoek ons gerus die Saterdag by Swartzkop se Lug Skou deur die Weermag aangebied besoek dit webwerf vir meer inligting - R50 ingang per persoon kinders onder 12 gratis, daar is ook 'n speel afdeling vir die kinders - 120 vliegtuie wat gaan vlieg - moet nie uitmis nie ... http://saaf25.saafmuseum.org/
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Thu May 09, 2013 8:05 pm, edited 3 times in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
KC
Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei
Ek was verlede jaar daar en dit baie geniet.
Hy is gewoonlik net na die Rand Air show wat ook baie goed is
Hy is gewoonlik net na die Rand Air show wat ook baie goed is
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei
Yip was vandag daar vir die briefing - lyk of dit ongelooflik gaan wees - baie bier, kos, area vir die kinders om te speel, vliegtuie - kwaliteit stalletjiesKC wrote:Ek was verlede jaar daar en dit baie geniet.
Hy is gewoonlik net na die Rand Air show wat ook baie goed is
Kom ouens kom ontmoet ons
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Thu May 09, 2013 8:04 pm, edited 1 time in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei
Ek gaan definitief soontoe saam met mamma en die laaities, bulle het gezien hoe die vliegtuie oefen...
ek soek nog wapens...
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei
Cool dit gaan rerig lekker wees 120 vliegtuie wat gaan vliegSV MAD (Henk) wrote:Ek gaan definitief soontoe saam met mamma en die laaities, bulle het gezien hoe die vliegtuie oefen...
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Thu May 09, 2013 8:04 pm, edited 1 time in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei
Goodie goodie kan nie wag nie was vir die briefing klink na 'n groot show met baie om te sien, eet en drink ens:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei
Dankie vir almal wat daar was asemrowende lugskou!!!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei
Ons het die lugskou van die skietbaan af gevolg het die weer nie baie gepla vroeg in die oggend nie ?
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei
Hey dit was erg - ons het 20 kg gewigte aan al 4 ons gazebo se bene vasgemaak en soos vlermuise aan die ding gehangFrederik wrote:Ons het die lugskou van die skietbaan af gevolg het die weer nie baie gepla vroeg in die oggend nie ?
Albei die stalletjies links en regs van ons se gazebos het weggewaai
Maar ons is daar deur, en die skou was verder baie lekker gewees
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei
Hoop nie die Gupta's het daar probeer land nie!