LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei

Post Reply
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Hey ouens kom besoek ons gerus die Saterdag by Swartzkop se Lug Skou deur die Weermag aangebied besoek dit webwerf vir meer inligting - R50 ingang per persoon kinders onder 12 gratis, daar is ook 'n speel afdeling vir die kinders - 120 vliegtuie wat gaan vlieg - moet nie uitmis nie ... http://saaf25.saafmuseum.org/
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Thu May 09, 2013 8:05 pm, edited 3 times in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
KC

Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei

Post by KC »

Ek was verlede jaar daar en dit baie geniet.

Hy is gewoonlik net na die Rand Air show wat ook baie goed is
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei

Post by Celesti@NiteCoreSA »

KC wrote:Ek was verlede jaar daar en dit baie geniet.

Hy is gewoonlik net na die Rand Air show wat ook baie goed is
Yip was vandag daar vir die briefing - lyk of dit ongelooflik gaan wees - baie bier, kos, area vir die kinders om te speel, vliegtuie - kwaliteit stalletjies ;) ::) ens ens

Kom ouens kom ontmoet ons O0 van 07:00 - 16:00 Saterdag by die Lugmag Basis in Old JHB Straat, Valhalla
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Thu May 09, 2013 8:04 pm, edited 1 time in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei

Post by SV MAD (Henk) »

Ek gaan definitief soontoe saam met mamma en die laaities, bulle het gezien hoe die vliegtuie oefen...
ek soek nog wapens...
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei

Post by Celesti@NiteCoreSA »

SV MAD (Henk) wrote:Ek gaan definitief soontoe saam met mamma en die laaities, bulle het gezien hoe die vliegtuie oefen...
Cool dit gaan rerig lekker wees 120 vliegtuie wat gaan vlieg ++>: 8) hulle doen altyd baie moeite met diel lugskoue
Last edited by Celesti@NiteCoreSA on Thu May 09, 2013 8:04 pm, edited 1 time in total.
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: LugSkou Pretoria Saterday 11 Mei

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Goodie goodie kan nie wag nie was vir die briefing klink na 'n groot show met baie om te sien, eet en drink ens:-)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Dankie vir almal wat daar was asemrowende lugskou!!!
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei

Post by Frederik »

Ons het die lugskou van die skietbaan af gevolg het die weer nie baie gepla vroeg in die oggend nie ?
User avatar
Celesti@NiteCoreSA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm

Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei

Post by Celesti@NiteCoreSA »

Frederik wrote:Ons het die lugskou van die skietbaan af gevolg het die weer nie baie gepla vroeg in die oggend nie ?
Hey dit was erg - ons het 20 kg gewigte aan al 4 ons gazebo se bene vasgemaak en soos vlermuise aan die ding gehang :laugh: :laugh: :laugh:

Albei die stalletjies links en regs van ons se gazebos het weggewaai :):

Maar ons is daar deur, en die skou was verder baie lekker gewees ><)
NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: LugSkou Pretoria Saterdag 11 Mei

Post by Louis Kriel »

Hoop nie die Gupta's het daar probeer land nie!
Post Reply