Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek lees nou al lankal op verskeie forums van gewere en jag, so het gedink dit sal goed wees om te registreer. Skiet al van kleins af, en ek besit huidiglik 'n .308. Beplan om vir my 'n .243 ook aan te skaf, en my vrou wil ook nou net klomp gewere vir haarself he...
Hahaha, oom PW, as jou vrou daar staan met 'n gelaaide roer dan praat mens mos nie terug nie! En dit gaan my goedkoper uitwerk as sy haar eie gewere het, want dan hoef ek nie meer vir haar ekstra ammunisie te koop om met my geweer te skiet nie