Dagse manne

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
kwagga_1
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm

Dagse manne

Post by kwagga_1 »

Hello almal,

ek lees nou al lankal op verskeie forums van gewere en jag, so het gedink dit sal goed wees om te registreer. Skiet al van kleins af, en ek besit huidiglik 'n .308. Beplan om vir my 'n .243 ook aan te skaf, en my vrou wil ook nou net klomp gewere vir haarself he...

Dis lekker om Afrikaans te kan gesels ;D
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Dagse manne

Post by Kalahari »

Welkom Kwagga

Jy is op die regte plek, gesels lekker saam met die manne en paar dames.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagse manne

Post by PWV »

Welkom Kwagga. Geniet dit.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Dagse manne

Post by jaracal »

Baie welkom kwagga, bly jy het deel geword van ons groot familie.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dagse manne

Post by Marc »

Baie Welkom

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons

Mooi loop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Dagse manne

Post by Smiley »

Welkom Kwagga en vrou, hoop jy gaan dit geniet.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagse manne

Post by PWV »

kwagga_1 wrote:Hello almal,

en my vrou wil ook nou net klomp gewere vir haarself he...

Dis lekker om Afrikaans te kan gesels ;D
Vertrou jy haar? :confused: :confused:
User avatar
kwagga_1
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm

Re: Dagse manne

Post by kwagga_1 »

Hahaha, oom PW, as jou vrou daar staan met 'n gelaaide roer dan praat mens mos nie terug nie! :o En dit gaan my goedkoper uitwerk as sy haar eie gewere het, want dan hoef ek nie meer vir haar ekstra ammunisie te koop om met my geweer te skiet nie
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dagse manne

Post by theedge »

Welkom Kwagga. Geniet dit.
Post Reply