Nuwe Aansluiting.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Nuwe Aansluiting.

Post by LongWolf »

ek was vandag by Magnum Skietbaan in PTA.
dit was great, die ouens op die 100m baan het die dag n plesier gemaak.
dis by een van die manne wat ek te hore gekom het van die lekker plekkie.
ek het n bietjie gaan "AMMO" toets op my 3006.
en dit was n goeie een - 12x ladings 26mm groep.
168gn nossler`s het puik presteer.
nou is die volgende stap om die "seeting depth" reg te kry.
als bymekaar getel - 500m sien my binne kort. ;D ;D ;D
en dan die laaaaaaaaaaang een - 1000m.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by G-force »

Welkom.Magnum United is a great baan.Is jy n lid van die klub?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by Lourens »

Longwolf,

Eks die ou wat langs jou geskiet het en jou vertel het van die forum. Bly om te sien jy het kom aansluit, welkom hier! Hoop jy gaan dit baie geniet.

Groete,
Lou
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by LongWolf »

Lourens thanks man.

Ek het werklik gehoop om jou weer raak te loop om vir jou dankie te se.

Dankie.

Nee sorry is nog nie lid van Magnum nie, ek het ongelukkig weens werksomstandighede nie baie tyd om te kan skiet nie maar probeer soveel baan tyd inkry as wat ek kan.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by Marc »

Baie Welkom

Glo jy gaan dit geniet hier saam met ons

Mooi loop
Marc
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by Eugene »

Baie welkom Longwolf! Geniet dit hier!
Aim small, miss small
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by Jean Marais »

Hallo Francois

Welkom hier by ons. Hopelik gaan jy by ons, en ons by jou lekker baie kan leer, en groot vriende word.

Sien jy het by Magnum gaan skiet. Waar presies is die baan, en wat is sy langste afstand?

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by LongWolf »

Hi Jean

leke om van jou te hoor.

Wanneer jy van PTA middestad kant uit ry op Pretoria Road(silverton deur) rigting Cullinan dan gaan jy net reguit aan. wanneer jy oor Hanstrydom gegaan het (hier moet die anner manne help), eks nie seker oor die km nie, maar se omtrent (raai) 8km verder ry jy oor n brug waar hulle besig is met pad kostruksie en net oor die brug aan linkerkant sal jy die Magnum bord sien.

Die skietbaan is meestal ingerig vir handwapen(combat shooting) en daar is slegs 4x tafels vir die 100m baan.
ek was nou nog nie orals op die baan nie, so weet nie of daar nog n lange is nie.

Wat die baan egter baie lekker maak vir die lang rookstokke is dat die hele baan (wat ek gesien het) is uit gegrou teen die koppie.
Dus pla die wind nie op ladings toets en 100m zero nie.

Een van die manne wat Saterdag daar was het gese dat daar moontlik n 300m baan kan wees ini toekoms.
Sal goed wees as iemand dit kan bevestig.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by G-force »

Longwolf daar is tans onderhandelinge met die eienaar van die grond vir n 300m baan.Sodra ietsnpositief gebeur sal dit aangekondig word.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by LongWolf »

G-force

dis goeie nuus.

hoop werklik die uitslag is positief.

kan jy dalk vir my n kontak nommer gee vir aansluiting by die baan.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by G-force »

Mail vir Adrian Rosslee.Se hom Ge Jooste het jou in kontak gesit.
adrian@tacticaldefense.co.za
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by LongWolf »

Dankie G-Force

waardeer dit.
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by Smiley »

Welkom LongWolf welkom by ons.
Ek oefen gereeld by daai baan vir baie jare al, ons het hom die "tyre" skietbaan gedoop.
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe Aansluiting.

Post by LongWolf »

Hi Smiley

Ek kan verstaan hoekom.
dit lyk hulle groei iut die grond uit en die walle.

ek hoop werklik da kom iets van die onderhandelings oor die 300m baan.
Post Reply