dit was great, die ouens op die 100m baan het die dag n plesier gemaak.
dis by een van die manne wat ek te hore gekom het van die lekker plekkie.
ek het n bietjie gaan "AMMO" toets op my 3006.
en dit was n goeie een - 12x ladings 26mm groep.
168gn nossler`s het puik presteer.
nou is die volgende stap om die "seeting depth" reg te kry.
als bymekaar getel - 500m sien my binne kort.
en dan die laaaaaaaaaaang een - 1000m.
