Hi
ek is opsoek na rangefinder waarna kan ek kyk wat nie te duur is nie maar betroubaar.
Hoev nie die gradient uit te werk nie.
rangefinder
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: rangefinder
Kyk maar na Nikon prostaff 550 die prys is so R2600 goeie waarde Leupold so R3500 Ek beskou Leica as van die beste maar so ook die prys! Bushnell en Niko striling is ook nie te sleg vir die prys maar ek sal gaan vir Nikon puik waarborg ook!
Groete
Groete
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: rangefinder
Reggie
Hoeveel wil jy spaneer?
Hoeveel wil jy spaneer?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: rangefinder
Dit sal my selfde advies ook wees. Nikon for the win of Leica as jy Saterdag 6 nommers in gehad het. My ondervinding met die Nikko Stirling was dat dit 'n baie goeie RF was vir geweerjag. Vir Boog met die kort aftande was hy nie gepas nie. Ek het myne geruil vir 'n Bushnell. Dit was seker net die een model van hulle, ek ken nie die nuwes nie. O ja, en hy het CR2 (baie duur ) gevreet !mariusr wrote:Kyk maar na Nikon prostaff 550 die prys is so R2600 goeie waarde Leupold so R3500 Ek beskou Leica as van die beste maar so ook die prys! Bushnell en Niko striling is ook nie te sleg vir die prys maar ek sal gaan vir Nikon puik waarborg ook!
Groete
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: rangefinder
Haai Reggie skakel gerus vir Kloppers in bloemfontein en toets hul ervaring ivm range finders. Hulle weet waarvan hulle praat. Hulle verkoop baie range finders asook soorte en sal vir jou kan se waarvoor jy eerder moet gaan. Hulle pryse is baie kompeterend. 051 4005500. Groete
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: rangefinder
Reggie,
Ek gebruik self die Nikon 550, en kan nie fout vind daarmee nie.
Ek gebruik self die Nikon 550, en kan nie fout vind daarmee nie.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.