rangefinder

Post Reply
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

rangefinder

Post by reggie »

Hi
ek is opsoek na rangefinder waarna kan ek kyk wat nie te duur is nie maar betroubaar.
Hoev nie die gradient uit te werk nie.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: rangefinder

Post by mariusr »

Kyk maar na Nikon prostaff 550 die prys is so R2600 goeie waarde Leupold so R3500 Ek beskou Leica as van die beste maar so ook die prys! Bushnell en Niko striling is ook nie te sleg vir die prys maar ek sal gaan vir Nikon puik waarborg ook!

Groete
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: rangefinder

Post by Jean Marais »

Reggie

Hoeveel wil jy spaneer?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: rangefinder

Post by Killzone »

mariusr wrote:Kyk maar na Nikon prostaff 550 die prys is so R2600 goeie waarde Leupold so R3500 Ek beskou Leica as van die beste maar so ook die prys! Bushnell en Niko striling is ook nie te sleg vir die prys maar ek sal gaan vir Nikon puik waarborg ook!

Groete
Dit sal my selfde advies ook wees. Nikon for the win of Leica as jy Saterdag 6 nommers in gehad het. My ondervinding met die Nikko Stirling was dat dit 'n baie goeie RF was vir geweerjag. Vir Boog met die kort aftande was hy nie gepas nie. Ek het myne geruil vir 'n Bushnell. Dit was seker net die een model van hulle, ek ken nie die nuwes nie. O ja, en hy het CR2 (baie duur ) gevreet !
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: rangefinder

Post by morne smith »

Haai Reggie skakel gerus vir Kloppers in bloemfontein en toets hul ervaring ivm range finders. Hulle weet waarvan hulle praat. Hulle verkoop baie range finders asook soorte en sal vir jou kan se waarvoor jy eerder moet gaan. Hulle pryse is baie kompeterend. 051 4005500. Groete
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

Re: rangefinder

Post by reggie »

Baie dankie
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: rangefinder

Post by PaulM »

Reggie,

Ek gebruik self die Nikon 550, en kan nie fout vind daarmee nie.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Post Reply