Watter case lube?
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Watter case lube?
Goeie dag mense
Ek gebruik nog altyd Lee se case lube om doppe te size.
My buisie is egter nou klaar en ek is nie seker of dit regtig die beste lube is nie.
Ek is nie mal daaroor om dit met my fingers aan te smeer nie, aangesien dit nie oral ewe dik smeer nie.
Dit is ook tydrowend om elke dop aan die binnekant van die nek met 'n earbud te lube.
Nou wil ek graag hoor,
Wat gebruik die ander manne?
Is daar beter/makliker produkte op die mark?
Of is ek onnodig vol st%$nt?

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Watter case lube?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Pottie
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm
Re: Watter case lube?
Spray & Cook werk baie goed, is goedkoop en altyd beskikbaar veral as jy ver in die platteland woon. Was net jou doppe as jy klaar is met Sunlightlioud, wynsteensuur en warmwater.
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Watter case lube?
Hoekom gebruik niemand sintetiese motorolie nie? Dit is baie goedkoop (as jy reeds die olie het), het 'n baie hoe "shear strength", beter lubrikasie = jou doppe gaan nie 'n f** in 'n die kan vassit nie. Om maar 'n paar argumente te noem. Met moderne meganika gebruik jy gevorderde smering. Hoekom gebruik die meeste herlaaiers ouvrouprodukte?
Ek kan 'n paar argumente daarteen nou al voorspel. Maar ek het 'n paar teenargumente.
Fire away!
Ek kan 'n paar argumente daarteen nou al voorspel. Maar ek het 'n paar teenargumente.
Fire away!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter case lube?
Ludwig, Case Lube Spray, wat dink jy daarvan? EK het 'n blikkie persent gekry en dit werk maklik en vinnig en behoort ook baie lank te hou.
Aim small, miss small
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Watter case lube?
OK
Nou vir die stupid vraag.
Wat is die verskil tussen Imperial sizing WAX en die Imperial Dry neck lube?
Nou vir die stupid vraag.
Wat is die verskil tussen Imperial sizing WAX en die Imperial Dry neck lube?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter case lube?
Lyman se spray on lube, ek het al almal probeer en die een is die minste gemors. Pak die doppe op n skinkbord spuit hul liggies en size.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Watter case lube?
Ludwig wrote:Enige lube wat op die mark verkoop word vir die doel van doppe te size en weer laai, mag geen kontaminerende effek op kruit hê nie. So indien daar bietjie van die lube binne in die dop agterbly, sal dit nie tydens ontbranding van die kruit enige effek hê nie. Ek dink nie mens kan dieselfde van sommer enige ander olie of smeermiddel sê nie.Die dat Pottie sê jy moet die doppe baie goed was as jy byvoorbeeld iets soos Cook&Spray gebruik het. Imperial Sizing wax werk met bitter min moeite, dis nie smerig of taai of maak 'n gemors nie, dit verwyder baie maklik met 'n bietjie acetone indien nodig, en mens gebruik ongelooflik min daarvan. 'n Klein potjie imperial sizing wax sal jou maklik 20 000 doppe se fullsize kan gee as ek rofweg moet raai. Ek het seker nou al 1000 doppe met myne gesize en mens kan skaars sien dat daar al gebruik is. Ek persoonlik kan nie sien hoekom ek enigiets anders sal wil gebruik nie.
En as ek heel eerste resize en dan die doppe in die sonic cleaner gooi (net baie Clean Green)?
Ek kan jou waarborg daar bly zero olie agter.
Miskien is ek net 'n rebelse cheapskate.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter case lube?
Glo dit nou of julle wil of nie ek het al vlieee gif ook probeer, kon nie onthou watter een, doom bygone
nie maar het nie lube gehad nie toe try ek dit ook. Het mos n olie basis en ja dit het gewerk.
Ten minste sal borsluise nou nie in my ammo bokse klim nie

Ten minste sal borsluise nou nie in my ammo bokse klim nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Watter case lube?
Werk vir my beter, vinniger en skoner as LEE se case lube en het nog geen probleme gehad nie! Miskien is ek ook net lui...BLOK wrote:Lyman se spray on lube, ek het al almal probeer en die een is die minste gemors. Pak die doppe op n skinkbord spuit hul liggies en size.
Aim small, miss small
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Watter case lube?
Ludwig
Verstaan ek jou reg dat dit nie nodig is om die doppe weer skoon te maak om die lube/wax af te haal voor jy koeels seat nie?
Of vee dit net maklik met 'n lap af?
Verstaan ek jou reg dat dit nie nodig is om die doppe weer skoon te maak om die lube/wax af te haal voor jy koeels seat nie?
Of vee dit net maklik met 'n lap af?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter case lube?
Gebruik jy al 3 die produkte Ludwig?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Watter case lube?
Ek het albei nou eers gesien hoe gebruik ! Nice!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Watter case lube?
Ek verstaan nie mooi die verskil tussen die application media en dry neck size lubrication nie. Ek sien die Application media het ceramic coated met dry neck size lube.
Weet jy dalk hoekom?
Weet jy dalk hoekom?
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Watter case lube?
Die dry neck lube is minder morsig binne die nek van die dop en affekteer glad nie die dryfmiddel nie, so jy het nie nodig om die dopnek binne in skoon te vee nie.
Moet net nie die houertjie omneuk nie..
Moet net nie die houertjie omneuk nie..
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Watter case lube?
Kom ons sê maar dat die mat in my herlaaikamer vir 'n tyd 'n interessante kol gehad het 
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Watter case lube?
Daardie dry neck lube lyk soos graphite ghries as ek so na dit kyk(het altwee)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Watter case lube?
Chris
Hier is die goed wat jy moet gebruik. Werk lekker "skoon".
Moenie enige olie gebruik soos wat ek jare gelede probeer het nie. Dop sit vas in die en moes nuwe die kry.
Groetnis
Hier is die goed wat jy moet gebruik. Werk lekker "skoon".
Moenie enige olie gebruik soos wat ek jare gelede probeer het nie. Dop sit vas in die en moes nuwe die kry.
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JohanP
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am
Re: Watter case lube?
Wat is die voordeel daaraan om dry neck lube te gebruik?
Ek het dit nog nooit gebruik nhie, en nou eers gehoor daarvan.
Ek het al selfs ñ herlaai kurrsus of twee bygewoon om meer te leer, maar nog nooit van dry neck lube nie.
Ek luister graag..
Ek het dit nog nooit gebruik nhie, en nou eers gehoor daarvan.
Ek het al selfs ñ herlaai kurrsus of twee bygewoon om meer te leer, maar nog nooit van dry neck lube nie.
Ek luister graag..
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Watter case lube?
Ek wil hierby aansluit deur te vra, kan mens die full length sizing wax gebruik vir die nek ook? of foeter dit rond met die kruit?JohanP wrote:Wat is die voordeel daaraan om dry neck lube te gebruik?
Ek het dit nog nooit gebruik nhie, en nou eers gehoor daarvan.
Ek het al selfs ñ herlaai kurrsus of twee bygewoon om meer te leer, maar nog nooit van dry neck lube nie.
Ek luister graag..
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Watter case lube?
Rhino Lube. Dis n "non earosol" aanspuit smeermiddel. R50 vir n houertjie, hou lank en werk soos n droom.
Ek het ook Lyman se spraylube gebruik maar ek glo dat Rhino se produk beter en goedkoper is. Nognooit n "stuck case" gehad van ek die produk gebruik nie!Eugene wrote:BLOK wrote:Lyman se spray on lube, ek het al almal probeer en die een is die minste gemors. Pak die doppe op n skinkbord spuit hul liggies en size.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Re: Watter case lube?
Goeiemore.
Net om `n ou thread weer op te warm. Ek beplan vir die oomblik om primer my 30-06 doppe te neck-size, en dan FL size soos en wanneer nodig.
Kan ek `n mens skoon grafiet poeier gebruik vir `n neck lube? Ek wil sommer my eie houertjie maak met nommer 9 haelkorrels en grafiet, en dan die dop se nek daarin druk. Behoort bietjie van die gemors hok te slaan.
Indien ek dit so doen, moet ek die grafiet weer afvee voordat ek die koeël seat?
Ek het baie grafiet poeier, dit is hoekom ek dit oorweeg.
Ek het Lyman se lube en pad vir die vollengte jobbie (vir die oomblik).
Vanwaar kry julle ouens die Imperial Sizing Wax?
Dankie vir enige raad.
Schalk

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Watter case lube?
Ek het n ink pad geneem (nuut) geen ink in nie - gooi toe gewone motor olie op en gebruik so. het gevind dat dit baie leker werk alhoewel ek lube (lyman) het nog nooit gebruik nie.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter case lube?
Schalk, ek gebruik grafiet poeier vir resizing. Ek het daarvan in 'n marmite botteltjie. doop die dop nek eerste in die poeier, tot verby die skouer skud heen en weer in die botteltjie om los grifiet uit die nek te kry, sit in my pers en resize. Verskeie geweerwinkels hou die van die sizing wax aan, skakel hulle maar.Blackplastic wrote:Goeiemore.
Net om `n ou thread weer op te warm. Ek beplan vir die oomblik om primer my 30-06 doppe te neck-size, en dan FL size soos en wanneer nodig.
Kan ek `n mens skoon grafiet poeier gebruik vir `n neck lube? Ek wil sommer my eie houertjie maak met nommer 9 haelkorrels en grafiet, en dan die dop se nek daarin druk. Behoort bietjie van die gemors hok te slaan.
Indien ek dit so doen, moet ek die grafiet weer afvee voordat ek die koeël seat?
Ek het baie grafiet poeier, dit is hoekom ek dit oorweeg.
Ek het Lyman se lube en pad vir die vollengte jobbie (vir die oomblik).
Vanwaar kry julle ouens die Imperial Sizing Wax?
Dankie vir enige raad.
Schalk
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter