Ironies !!!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Ironies !!!

Post by Wielie Waps »

Eugene het gehou van SKIET - toe STEEK hulle hom.
Lolly het gehou van STEEK - toe SKIET hulle hom.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Ironies !!!

Post by BLOK »

Blykbaar gaan tiger woods al sy voorade by die boedel koop, dis glo n goeie manier om vir SARS geld weg te steek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Ironies !!!

Post by Yalair »

Drinks special at Teazers: first 15 shots are free!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ironies !!!

Post by Christo »

Yalair wrote: Drinks special at Teazers: first 15 shots are free!
Soos Malema se toast n
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
tafjak

Re: Ironies !!!

Post by tafjak »

Ek wil net ietsie vertel en gebruik sommer hierdie topic. Wil nie graag nuwe topic's open nie en gaan hy.

My suster is vroeg vanoggend oppad dorp toe om mense te gaan haal en ry toe op jakkals uit in die gang(gorrel). Die skaaphond spring toe af en vang die jakkals maklik, maar toe hy tot sy sinne kom lek hy die jakkals mooi skoon waar hy gebyt het en laat die vlekkie vry om te gaan. My suster het toe so ligte beroerte gehad en die hond baie goeters genoem en besef ook later dat die hond saam met jakkalse(die 2 by ons) groot geword het en het die se aksies toe verstaan.

Sy het toe te vertelle dat dit nogal 'n redelike fight was en die jakkals geen tre? terug gestaan het vir die hond nie.  Wys jou net!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Ironies !!!

Post by Louis102 »

Aitog, soms, maar nes by mense, moeilik om te onderskei tussen "Friend and Foe"?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Ironies !!!

Post by Boertjie »

WAS die hond nie dalk n reun en die jakals n teef op hitte nie!! Wonder wat sal dit afgee?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ironies !!!

Post by Francois Marais »

Boetjie

Al meer as een keer gehoor n reun hond byt nie n jakkals teef wat op hitte is nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Ironies !!!

Post by Boertjie »

MAAR hulle sal seker nie teel nie, sal hulle?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ironies !!!

Post by Francois Marais »

Boertjie

Hulle doen, JB het n vel van so n gedoente, of n foto van n vel, as ek uit my jong dae op die forums nie te sleg onthou nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Ironies !!!

Post by Boertjie »

Is daar dalk n foto van dit,sal dit baie graag wil sien.Is dit waar daar te veel jakals is wat dit gebeur of wilde honde?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ironies !!!

Post by Francois Marais »

Boertjie

Blykbaar n Anatool wat in die veld met n jakkals geteel het. Sal sien of ek JB kan oortuig vi n foto.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Ironies !!!

Post by Boertjie »

Dit wys jou net! Jakals is maar hond ne!!
Post Reply