Hand wapen

User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Hand wapen

Post by grumpy »

Ek is op soek na n handwapen 9mm kaliber. Iets ordentelik wat ek elke dag kan dra, of op die heup of op die enkel. Ek klim baie lere en dakke so dit moet gemaklik wees. Moet slaan krag he en moet kan aanvaller stop.

Wat sal julle aan beveel wat nie die bank sal breek nie en wat ek sommer 2de hands kan koop?

Nie Rocka felle nie maar die arm fella!!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hand wapen

Post by grumpy »

Dankie Piet. Sal hom kontak.
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Hand wapen

Post by bobby »

grumpy

i've got a mint condition star 30pk , it's done about 15 rounds . i want 2,5k comes with 2 mags . i haven't even shot it yet i've got it in my safe on a sap539 storage permit while the licence comes though .

pm me if you interested .

bobby
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hand wapen

Post by grumpy »

Piet, ek het jou my bbm pin gestuur.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hand wapen

Post by G-force »

Grumpy ek hoop jy kom reg maar "ordentelik" " gemaklik" "nie te duur" pas nie so lekker n die selde sin nie.As jy van plan is om die wapen permanent te dra moet jy maar plan maak en die regte wapen koop van die begin af.Jy kan nou n Glock gen4 kry onder R8000 en gen3 vir so R7500.Dis nie soveel geld nie as jy vat hy sal jou maklik 20 jaar diens gee sonder moeilikheid.
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Hand wapen

Post by Beer (Christo) »

Hallo Ge

Ek wil my selfverdediging 357 mag Rollie ruil vir 'n goeie 9mm pistool. Ek het gedink aan iets soos 'n Glock 17 (die 19 se se handvatsel? voel te kort vir my), maar sal graag will hoor wat se ander modelle ek ook moet na kyk soos H&K of S&W.

Ek weet nie te veel van die verskillende pistole nie, maar sal graag wil weet waar is winkles om Jhb waar ek die verskillende wapens kan pas en dalk Skiet ook.

Ek dink ook die tyd het gekom dat die selfverdeding wapen minder in die kluis moet le
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hand wapen

Post by G-force »

Beer H&K is baie goed maar vrek duur.Seker van R10000 opwaards.S@W is ook puik,ek het een.Hulle is so om en by R8000 as jy kan kry.Dink Zimbi Books in Pta het.Probeer ook Dave Sheer Arms in Jhb en Southern Arms.Die Glock is ook goed.Ek het n 19 vir elke dag dra en my vrou skiet kompetisie met haar G17.Sy het n kleiner CZ Rami vir elke dag dra...vir my n ongemaklike keuse.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Hand wapen

Post by Beer (Christo) »

Dankie Ge.

Ek sal weer gaan kyk na die G19 vir elke dag dra soos jy se.

Ek het huidiglik toegewyde sport en jag status by SAJWV. Sal graag by 'n pistoolklub dan wil aansluit om iets soos 'n G17 dan ook te kry. Glo nie ek sal onder die SAJWV sport Skiet lisensie kan kry vir 'n tweede 9mm nie?
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Hand wapen

Post by Beer (Christo) »

Piet

Ek het mos gese ek weet nie baie van die nie.

Soos ek verstaan beteken dubbel aksie dat as die hammer vorentoe is ( nie oorgehaal nie), kan ek net die sneller trek as ek one up is, amper soos met die rollie.

Pre-cock??? Is dit single action? M.a.w. as jy one up het moet jy eers die hammer terug trek voor jy kan Skiet??
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Hand wapen

Post by Beer (Christo) »

Ek wil dit nou nie hardop se nie maar ek was 19 toe het ek 'n browning hi- power met 'n compensater op gekoop. Het baie lekker geskiet, maar toe ekeendag die pistool skoonmaak toe dry fire ek hom terwyl die safety aan was net om te toets, kom toe met agter die safety werk nie. Was lekker stupid en het dit nie lank daarna verkoop vir die 357 nie. Groot fout, want het baie gesukkel om redelike groepe met die Rollie te Skiet. Dis hoekom hy maar in die kluis le
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Hand wapen

Post by Beer (Christo) »

My pa het nog een. Dink hy het hom in 1978 gekoop toe hy in die weermag was. Ek het eendag die strokie gekry toe ons getrek het, dink dit was iets soos R85
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hand wapen

Post by G-force »

In my opinie is n geweer sonder n "safety" beter as een met n safety.n safety is n meganiese ding sonder n brein.Hy maak n mens lui maak en kan maklik maak dat mens met tyd op dit staat maak.Die beste en eenigste safety van n vuurwapen is n mens se brien.Hou jou vinger weg van die sneller totdat jy op n teiken is wat jy wil skiet.n High Power is n great wapen maar ek dink onnodig swaar om rond te dra elke liewe oomblik van die dag en nag.Plastiek gun,kydex of goeie leer holster(Ross Leather) en goeie brein krag is die roete om te gaan.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
FrankH
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm

Re: Hand wapen

Post by FrankH »

Grumpy, my experience over a number of years.

Started with a Z88 ( heavy and difficult to conceal effectively), carried that every day for a number of years, changed to a 1911 which reduced size and weight ,but limited capacity.

Got myself a M&P 9 a couple of years ago and never been happier. Relatively light and good mag capacity. Additionally, not really affected by sweat if you are going to carry every day.

The gun is not half cocked once the slide is racked and certainly not further cocked by the trigger, below is an explanation of how the firearm works.( off the M&P9 forum )

Regards Frank


"The M&P and the Glock striker springs are already "pre-cocked" when they are assembled outside of the gun ! That's why when you remove the spring cups from these style strikers the parts go flying about. Spring rates tend to constant over their 60 percent of deflection range, so when designing the springs for critical loads and / or critical rates this is taken into consideration . When you disassemble a striker you will find that indeed it requires you to compress the spring about 60 % of its resting length to re-assemble the striker. So when the M&P or the Glock striker is "cocked" by slide cycling, their striker springs are only being compressed about 1-2 intercoil distances more, this requires a only very short distance of compression to store the additional amount of energy desired to reliably cause the striker to set off the primer. So, the answer to your question, the M&P striker (and the Glock) is fully cocked when the striker is held back by the sear."
Last edited by FrankH on Fri Feb 22, 2013 1:57 pm, edited 1 time in total.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hand wapen

Post by grumpy »

Please help me, M&P stands for????? More and please??

I am not very familliar with hand guns. I had a Star 28 PK last about 18 years ago. Never had a hand gun again. Never needed it but nowadays you need a hand gun. I also want to get a handgun for my wife, she is 52kg and small build.

Thanks.
User avatar
FrankH
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Sat Jan 09, 2010 6:20 pm

Re: Hand wapen

Post by FrankH »

It is the Smith and Wesson. M and P stands for Military and police.
http://www.smith-wesson.com/wcsstore/Sm ... _01_md.jpg

There are a number of different models. That is the standard model

Link to the models http://www.smith-wesson.com/webapp/wcs/ ... 7781_image
Last edited by FrankH on Thu Feb 21, 2013 7:17 am, edited 1 time in total.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hand wapen

Post by grumpy »

Thank you Frank. Appreciate helping me to also understand.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Hand wapen

Post by SV MAD (Henk) »

Grumpy, kry 'n 44 snubnose rollie. Jy skiet 'n tonnel so groot soos 'n treinlig deur iemand!
ek soek nog wapens...
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hand wapen

Post by grumpy »

Hel, maar die goed se pryse is duur. As jy kyk die min yster wat jy gry teen die yster van n geweer en dan die pryse. Moet eerder n geweer koop, loop 2" sny, pistol grip op sit en siedaar!! Een groot kanon en doen n goeie job as jy skiet!!

Sal maar wag ek kyk wie gooi wat uit hulle kluis. Miskien sal daar n bargain uit kom!!

Wag net vir nog van die werk om te begin dan sal ek miskien later kyk na n Glock.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hand wapen

Post by G-force »

Daar is n Glock vir R5000 op guniste.Gen1.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Hand wapen

Post by hencohugo »

G-force wrote:Daar is n Glock vir R5000 op guniste.Gen1.
Ek wou hom koop, en het met die eienaar ook gepraat, volgens hom was die Glock nog nooit eers in 'n holster nie. Hy bly egter in Mosselbaai wat dit bietjie moeilik maak. Ek het toe maar vir my 'n nuwe Glock 19 GEN4 gekoop vir R7800.00
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hand wapen

Post by G-force »

RAM Couriers bring wapens vir n billike prys.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Hand wapen

Post by SV MAD (Henk) »

baie billik!
ek soek nog wapens...
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hand wapen

Post by grumpy »

Ek gaan die staal borsels weg steek!!!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Hand wapen

Post by SV MAD (Henk) »

Steek daai staal borsels weg en laat daai jeuk jou oorneem. Koop 'n lekker handwapen!
ek soek nog wapens...
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hand wapen

Post by grumpy »

Manne, maak kluis skoon en maak spasie. Laat weet wat het julle om te smous!
Post Reply